grim101
Race Dog
Het vir my ketting en sprockets bestel, pakkie het hier aangekom en ek sien die twee sprockets is
525-15 tand en
525-47 tand en
die ketting is 520 met 120 links .
Voor ek my naam tottie maak en die mense bel... Pas die setup bymekaar? Volgens my werk 'n 525 sprocket op 'n 525 ketting?
Raad sal waardeer word. Stel so lank uit om die goed te bestel en dan gebeur sulke dinge. [emoji21]
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk