Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?  (Read 426 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,767
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« on: June 06, 2021, 09:14:24 pm »
Op die ouer bikes kon ek n multimeter gebruik en dan fuses uithaal om die circuit met die kortsluiting te kry.
Hoe gaan n mens te werk met n canbus stelsel?
Of is die GS911 tyd?
My battery hou nie. Loop sommer binne n dag af 9v toe.
Dis n nuwe battery.
Ek het alreeds alles ge diskonekteer wat direk op die battery gekoppel was.
Dis my 1200 GSA 2007

« Last Edit: June 06, 2021, 09:15:07 pm by BliknÍrs »
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,302
  • Thanked: 561 times
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #1 on: June 06, 2021, 09:44:58 pm »
Ek sou ammeter by battery koppel en kyk wat lekstroom is en dan fuses uithaal tot ek die een kry wat verskil maak
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,804
  • Thanked: 212 times
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #2 on: June 06, 2021, 10:03:15 pm »
Canbus gebruik nie fuses nie. Dis die trick.

Enige accessories?
 

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,894
  • Thanked: 639 times
  • #imstayingpositive
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #3 on: June 07, 2021, 06:27:59 am »
Dit is nie die CAN bus nie. Die CAN bus is net 'n kommunikasie middel. Die CAN bus koppel tussen klomp goed (dask, ECU, TPMS, ens). Die CAN bus self kan nie te veel krag trek nie, maar die goed waaraan dit gekoppel is kan wel. En hulle sal fuses hÍ.

So, gebruik gerus die fuse trick.
 

Offline NEON DEON

Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #4 on: June 07, 2021, 06:32:40 am »
begin by die domste ding , toets the battery om seker te maak daar is nie n dooie sel nie , werk dan terug , begin om die laaste exksta wat krag gebruik te ontkoppel en so aan todat jy die probleem kry . Ek het al baie gaan soek vir n probleem en op die uit einde gekry dit is die domste ding gewees waaraan ek nooit gedink het nie ,
 daai meet twee keer sny eenn keer stelling kom ter sprake .
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,767
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #5 on: June 07, 2021, 07:05:49 am »
Daar was n bykomende 12v socket direk op die battery gekoppel, asook nog n stel spots met n relay opgekoppel wat ek ook afgehaal het.
Tans is net die hoof swart en rooi drade opgekoppel.
Ek kry nie n fuse of iets wat soos n fuse lyk op die gewone plekke nie.
Ek sal na werk kyk wat die amp meter sÍ, verbeel my dit was 1.5 of so laas toe ek gekyk het.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline Plaasseun

Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #6 on: June 07, 2021, 08:08:21 am »
Blikners ek praat onder korreksie maar ek het al gehoor dat sommige 12V sockets met USB ports wat direk op die battery gekoppel word en nie deur die ignition gaan nie permanent krag trek van die battery af. Daar was 'n rukkie terug 'n youtube girl wat hier getoer het wat 'n groot issue gemaak het toe sy in die Karoo gaan staan het met pap battery omdat die bike shop haar 12V socket direk op die battery gekoppel het.
LeŽ vaatjie hou toe jou kraan en ek sien jou dalk vir 'n volle aan.
 

Offline Allegro

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,132
  • Thanked: 76 times
  • a Day without laughter is a day wasted..
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #7 on: June 07, 2021, 08:12:23 am »
begin by die domste ding , toets the battery om seker te maak daar is nie n dooie sel nie , werk dan terug , begin om die laaste exksta wat krag gebruik te ontkoppel en so aan todat jy die probleem kry . Ek het al baie gaan soek vir n probleem en op die uit einde gekry dit is die domste ding gewees waaraan ek nooit gedink het nie ,
 daai meet twee keer sny eenn keer stelling kom ter sprake .

yup, sal ook dit voorstel. het al nuut uit boks bike battery gehad wat dooi sel het.
Adventure bike and 4x4 insurance specialist.
Pierre - 083 324 4232

Rebel Dog
 

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,894
  • Thanked: 639 times
  • #imstayingpositive
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #8 on: June 07, 2021, 08:12:38 am »
Blikners ek praat onder korreksie maar ek het al gehoor dat sommige 12V sockets met USB ports wat direk op die battery gekoppel word en nie deur die ignition gaan nie permanent krag trek van die battery af. Daar was 'n rukkie terug 'n youtube girl wat hier getoer het wat 'n groot issue gemaak het toe sy in die Karoo gaan staan het met pap battery omdat die bike shop haar 12V socket direk op die battery gekoppel het.
Ja ek het self ondervinding hiervan, Plaasseun praat die waarheid. Hou ook in gedagte dat die BMWs die accessory plug aangeskakel hou as die stroom wat getrek word nie baie is nie... hy skakel dit nie altyd na 'n minuut af nie. So as jy 'n USB charger in jou standaard accessory prop het kan dit ook die oorsaak wees.

Ieder geval, as jou bettery nou al telkemale na 9V gedreineer is gaan jy 'n nuwe een moet kry.
 

Offline GeenSand

Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #9 on: June 07, 2021, 10:14:49 am »
The gsa has a fuse for foglights only. Small plastic cover infront/below the seat Lh side has to be removed. The rest is controlled by the body electronics module... it has self reset fuse/trips that resets when the key is cycled.

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,767
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #10 on: June 07, 2021, 06:34:07 pm »
Dit lyk of die battery wel beskadig is, die trickle charger kry hom nie veel bo 12.3 V nie.
Ek gaan oornag die groot laaier opsit.
Ek sien die bike trek 2A op die oomblik.
Moet ek maar begin soek na iemand met n GS911?
Ek het 2 x OBDs, sal dit nie werk nie?
Indien wel watter App beveel julle aan?
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,302
  • Thanked: 561 times
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #11 on: June 07, 2021, 07:25:21 pm »
Dit lyk of die battery wel beskadig is, die trickle charger kry hom nie veel bo 12.3 V nie.
Ek gaan oornag die groot laaier opsit.
Ek sien die bike trek 2A op die oomblik.
Moet ek maar begin soek na iemand met n GS911?
Ek het 2 x OBDs, sal dit nie werk nie?
Indien wel watter App beveel julle aan?

2A met die ignition afgeskakel?
dit sal jou battery binne 5 ure heeltemal opfok

met die ignition AF, behoort jy nie meer as omtrent 3mA te trek op moderne bikes
 

Offline Sabre

Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #12 on: June 07, 2021, 09:26:17 pm »
begin by die domste ding , toets the battery om seker te maak daar is nie n dooie sel nie , werk dan terug , begin om die laaste exksta wat krag gebruik te ontkoppel en so aan todat jy die probleem kry . Ek het al baie gaan soek vir n probleem en op die uit einde gekry dit is die domste ding gewees waaraan ek nooit gedink het nie ,
 daai meet twee keer sny eenn keer stelling kom ter sprake .
Onlangs gee my huis se alarm stelsel moeilikheid. Ek ontkoppel die battery, meet , en hy lees 13.3v. Kry geen probleem nie. Die alarm tegnikus kom kyk, en toets die battery met 'n apparaat wat 'n klomp groen/geel LED's op het, Wys dooie sel
Nuwe battery, en die stelsel is reg
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,804
  • Thanked: 212 times
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #13 on: June 08, 2021, 08:56:35 pm »
Dit is nie die CAN bus nie. Die CAN bus is net 'n kommunikasie middel. Die CAN bus koppel tussen klomp goed (dask, ECU, TPMS, ens). Die CAN bus self kan nie te veel krag trek nie, maar die goed waaraan dit gekoppel is kan wel. En hulle sal fuses hÍ.

So, gebruik gerus die fuse trick.

My GSA het een fuse gehad: daai plastiek spotlights. Niks anders het n fuse nie
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,767
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?
« Reply #14 on: June 08, 2021, 09:33:09 pm »
Ja dit lyk of ek maar gloeilampies sal moet begin uithaal of n GS911 iewers in die hande kry
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L