Hoe om die ding te kry wat jou battery laat afloop?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,954
Reaction score
1,059
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Op die ouer bikes kon ek n multimeter gebruik en dan fuses uithaal om die circuit met die kortsluiting te kry.
Hoe gaan n mens te werk met n canbus stelsel?
Of is die GS911 tyd?
My battery hou nie. Loop sommer binne n dag af 9v toe.
Dis n nuwe battery.
Ek het alreeds alles ge diskonekteer wat direk op die battery gekoppel was.
Dis my 1200 GSA 2007

 
Top