Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek mik Oranjerivier se kant toe  (Read 3756 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline express

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #220 on: June 18, 2021, 12:31:34 pm »
Daai fotos van die heinings en hekke het my weer laat terug dink aan my oupa wat al 52 jaar gelede oorlede is toe ek 10 jaar oud was. Hy was 'n draadtrekker van beroep.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1225 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #221 on: June 18, 2021, 12:37:40 pm »
 Hy was 'n draadtrekker van beroep.

Draadmaker :deal:
Harde beroep en een van die mooiste dinge na dit klaar en reg gedoen is. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: ETS

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,735
  • Thanked: 265 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #222 on: June 18, 2021, 05:18:41 pm »
Hy was 'n draadtrekker van beroep.

Draadmaker :deal:
Harde beroep en een van die mooiste dinge na dit klaar en reg gedoen is. :thumleft:

 :lol8: :lol8: So tussen al die diep maak jy dit ligter...

Dankie Dors....dit was n lekker lees en terselfdetyd hartseer trippie.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Difflock

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,487
  • Thanked: 12 times
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #223 on: June 18, 2021, 05:57:34 pm »
Welgedaan Dorsland met n uitsteekende RR, jy vertel en ons leef ons in soos hy voor jou afspeel in detail dus asof ons daar saam jou ry, sit by die tent, pad, aanskou die son ondergang - opkoms en die ervarings beleef het. Jy het n gawe, keuse vir woorde hetsy Afrikaans Of Ingels en ons voel saam jou die hartseer wat in die dorre Karoo gebeur die afgelope paar jaar en ek luister wat jy s deur dat jy op vakansie deur reis en dit bitter moeilik gaan met die boere.
Ek weet hoeveel moeite daar ingaan in n RR, weereens Well-done, die manne wardeer.
So Solo trippy is special, ek't baie lekker saam gery.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Wolzak

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #224 on: June 18, 2021, 06:26:17 pm »
I enjoyed your RR, thank you. :thumleft:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,472
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #225 on: June 18, 2021, 06:30:25 pm »
Baie dankie vir die deel Johan.  Dit het baie memories teruggebring op my trip nou die dag saam met die Arende en Vinke.

Jou foto's is uit die boeke!!  Voorwaar 'n gawe met die neem van kiekies en om iets te beskryf.

Welgedaan.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,986
  • Thanked: 534 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #226 on: June 18, 2021, 07:37:09 pm »
Baie lekker. Dankie vir die RR.
I used to be called Captain Slow but then i got Zef
Most people say "Be like Elon" or "Be like Bill". I say "Be like Pablo" :biggrin:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 529 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #227 on: June 18, 2021, 08:13:09 pm »
Baie dankie vir die deel Johan.  Dit het baie memories teruggebring op my trip nou die dag saam met die Arende en Vinke.

Jou foto's is uit die boeke!!  Voorwaar 'n gawe met die neem van kiekies en om iets te beskryf.

Welgedaan.

Miskien moet ons vir Johan gaan kuier, ons vertel hom die hele storie en gee hom die kiekkies, dan doen hy daai ritverslag vir ons.   :eek7: :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
The following users thanked this post: JACOVV

Offline Boerbok

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Australia
  • Posts: 610
  • Thanked: 103 times
  • Melbourne (ex-Centurion)
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #228 on: June 19, 2021, 03:17:21 am »
Dit was nou n lekker lees En mooi fotos. Dankie Dorsland, ek het nou sommer heimwee na plekke waar ek nog nooit vantevore was nie.
Hans

CURRENT: 2017 Honda CRF1000L Africa Twin
SOLD: 2013 BMW F800GS - 2007 BMW G650 XChallenge - 2004 BMW R1200GS - 2002 KTM 640 Adventure - 1998 Honda XR600R
 

Offline Sheepman

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #229 on: June 19, 2021, 06:56:08 am »
Great solo trip and the story told brilliantly Dorsland 👏
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #230 on: June 19, 2021, 09:54:14 am »
Hy was 'n draadtrekker van beroep.

Draadmaker :deal:
Harde beroep en een van die mooiste dinge na dit klaar en reg gedoen is. :thumleft:

 :lol8: :lol8: So tussen al die diep maak jy dit ligter...

Dankie Dors....dit was n lekker lees en terselfdetyd hartseer trippie.

Bly jy het dit geniet Vaalbaas. :thumleft:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #231 on: June 19, 2021, 09:55:18 am »
Baie dankie vir die deel Johan.  Dit het baie memories teruggebring op my trip nou die dag saam met die Arende en Vinke.

Jou foto's is uit die boeke!!  Voorwaar 'n gawe met die neem van kiekies en om iets te beskryf.

Welgedaan.

Miskien moet ons vir Johan gaan kuier, ons vertel hom die hele storie en gee hom die kiekkies, dan doen hy daai ritverslag vir ons.   :eek7: :biggrin:

As dit nie vir Jaco se Whatsapp statusfotos was nie het ek ook van niks gewis oor julle gerondritsery nie.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #232 on: June 19, 2021, 10:04:17 am »
You are going to enjoy the next two books in that Cormac McCarthy trilogy - entirely appropriate to the landscape you are riding in...

This is my 2nd time through the trilogy @ruffian  They are excellent books.  I was kickstarted again after watching the movie No Country for Old Men which I saw was based on Comac's book.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Tampan

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #233 on: June 19, 2021, 03:04:14 pm »
Kom ek 1 uur vanmiddag uit dorp uit. Moeg en half deurmekaar na n lang en baie besige week by die nuwe winkel en baie bly dis Saterdag.

Ek en my vrou slaan gou iets aanmekaar om te eet. Ek drink whiskey, Jameson whiskey, maar vandag gooi ek Klipdrift Premium, n dubbel met regte Coke.
Klaar ge-eet, sak ek weg in die leerbank met n koppie moer koffie en my iPad. Ek sukkel om deesdae in die week genoeg tyd te kry om alles wat op WD en Avcom gebeur op te vang.

En toe kom ek op die fret af. Man, Johan, baie dankie. Dit was nou voorwaar lekker om saam te ry en te ervaar!
Ek is sommer nou weer reg vir die week wat voorl.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #234 on: June 19, 2021, 03:09:56 pm »
Welgedaan Dorsland met n uitsteekende RR, jy vertel en ons leef ons in soos hy voor jou afspeel in detail dus asof ons daar saam jou ry, sit by die tent, pad, aanskou die son ondergang - opkoms en die ervarings beleef het. Jy het n gawe, keuse vir woorde hetsy Afrikaans Of Ingels en ons voel saam jou die hartseer wat in die dorre Karoo gebeur die afgelope paar jaar en ek luister wat jy s deur dat jy op vakansie deur reis en dit bitter moeilik gaan met die boere.
Ek weet hoeveel moeite daar ingaan in n RR, weereens Well-done, die manne wardeer.
So Solo trippy is special, ek't baie lekker saam gery.

Toe ek daar onder daai kameeldoringboom my salamibroodtjies eet toe dink ek waaragtig aan hoe georganiseerd jy met jou koffiepress en tafeltjie langs die pad is Diffie. 
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #235 on: June 19, 2021, 03:11:29 pm »
Kom ek 1 uur vanmiddag uit dorp uit. Moeg en half deurmekaar na n lang en baie besige week by die nuwe winkel en baie bly dis Saterdag.

Ek en my vrou slaan gou iets aanmekaar om te eet. Ek drink whiskey, Jameson whiskey, maar vandag gooi ek Klipdrift Premium, n dubbel met regte Coke.
Klaar ge-eet, sak ek weg in die leerbank met n koppie moer koffie en my iPad. Ek sukkel om deesdae in die week genoeg tyd te kry om alles wat op WD en Avcom gebeur op te vang.

En toe kom ek op die fret af. Man, Johan, baie dankie. Dit was nou voorwaar lekker om saam te ry en te ervaar!
Ek is sommer nou weer reg vir die week wat voorl.

Dankie Lood, bly ek kon jou bietjie lafenis gee.  As jy weer moeg en uitgeput is, bel my net dan ry ek weer so 'n draai om jou te help.  :ricky: :lol8:  Enige tyd.

Hoop volgende week gaan makliker.  :thumleft:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #236 on: June 19, 2021, 03:13:37 pm »
Lekker rit en genotlike ritverslag! Dankie Dorsland.
Hoop die gevoel van vars, geordende gedagtes hou n hele rukkie. Gelukkig weet jy mos wat die kuur is...  :biggrin: :thumleft:
Jy wat 'n geoloog is @roxenz , vertel bietjie van di klip asseblief. Daar digby Brospan, sowat 80km NW van Williston  afgeneem.
My eerste instink is hardgebakte skalie (oorspronklik moddersteen). Dis op kleur en veral the brokkelrige verwering.
Tweede keuse is baie fynkorrelrige doleriet (m.a.w., van 'n dun gang of plaat). Maar doleriet verbrokkel gewoonlik nie so in klein blokkies nie. Doleriet is ook yster-ryk en het gewoonlik so bietjie van 'n roesrooi-tot-geelbruin skynsel op die meer verweerde oppervlakke.
Daar is ook 'n moontlikheid dat dit Dwyka diamiktiet (tilliet) kan wees, maar ek dink nie so nie.

Miskien moet ek jou vergesel op jou volgende rit, sodat ons die geologie net daar en dan kan uitsorteer!   :biggrin:

Dankie @roxenz .  Ek is geen kundige nie maar ek dink jou eerste ID is reg, as ek in ag neem waar hy l.  Daar is haas geen ander klippe of rotse daar naby nie. Kan ek maar weer my padkaart nadertrek en beginne beplan? :ricky:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #237 on: June 19, 2021, 03:29:27 pm »
Ja nee Dors ek ry lekker saam, eendag wanneer ek weer 'n fiets kan bekostig ry ek ook daai paaie!

Binnekort sweef jy ook daar @Bikerboer1973 , hou moed my maat.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: Bikerboer1973

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #238 on: June 19, 2021, 03:33:22 pm »
Dis inderdaad baie hartseer om di statige ou plaasopstalle en hulle groot vrek bome so oral te sien leegstaan.  Ek wonder altyd waar is sy mense heen, wat doen hulle nou, dink hulle ooit terug aan hulle plaas en hul drome wat daar gebore is.  :'(

Ek weet nie hoe ek di kiekie oorgeslaan het nie.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,986
  • Thanked: 534 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #239 on: June 19, 2021, 04:02:05 pm »
Hulle is seker in Perth.
I used to be called Captain Slow but then i got Zef
Most people say "Be like Elon" or "Be like Bill". I say "Be like Pablo" :biggrin: