Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek mik Oranjerivier se kant toe  (Read 3781 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #40 on: June 10, 2021, 06:30:38 pm »
In-flight entertainment is packed.  It can get lonely on Verneukpan in midwinter.

I hope that is in E
The blues sound better in E

In E my tjom.  For the blues.  Although I wouldn't know the difference.  :lol8:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #41 on: June 10, 2021, 06:31:34 pm »
:ricky:

I need to get my butt into gear and go pack if I want to leave tomorrow morning.  My route is easy:  head north  :lol8:

Dis die beste trips. Ry en kyk wat gebeur.

Ek sien baie uit.  En ja, jy is reg.  Have bike, will travel.  :biggrin:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #42 on: June 10, 2021, 06:33:10 pm »
1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te rel asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

As jy deur Keimoes ry, stop by die Kalahari Vleishuis en koop vir jou 'n "Flip se Rib". Ontbeende skaaprib, vacuum verpak. Dan hoef jy nie honger te gaan op Verneukpan.

Stuur groete vir Patrys, sy is die einaar van die Kalahari Vleishuis.

Kontak besonderhede vir die Pan:

Tel: +27 (0)54 461 2802

Elize Losper
+27 (0) 82 921 6714
Alastair Losper:
+27 (0) 83 310 5259
Hannelie Maasdorp:
+27 (0) 026 481 128 7215
Email:
alzerize@vodamail.co.za

Baie dankie @Leo .  Ek gaan haar bel en ligging en relings probeer tref.  Anders slat ek maar daar uit en sien wat gebeur.  Verneukpan sal seker nie vol bespreek wees nie.  :biggrin: O0 >:D
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #43 on: June 10, 2021, 06:37:05 pm »
@Hinksding kan help met Verneukpan. So te s op sy voorstoep. Lekker ry en veilig ry.

Dankie Francois, ek het vir @Hinksding op spoedbel (is dit ooit 'n ordentelike Afrikaanse woord?  Ek glo nie maar daar is hy.) op my foon.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Challa

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #44 on: June 10, 2021, 06:48:00 pm »
Hierdie klink na n lekker trippie. Ek luister verder op die radio!
Dagdrome in suburbia. Ek het jou gesien. Ek hou nog my o oop.
 

Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1100L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,294
  • Thanked: 114 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #45 on: June 10, 2021, 09:32:00 pm »
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #46 on: June 10, 2021, 10:32:46 pm »
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
Ek kan jou tips gee met een van daai!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1100L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,294
  • Thanked: 114 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #47 on: June 11, 2021, 05:35:30 am »
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
Ek kan jou tips gee met een van daai!! ;) :peepwall: :lol8:

Dankie Chris!  :thumleft: :imaposer:
 

Offline petri oosthuizen

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #48 on: June 11, 2021, 05:55:00 am »
Nou wanneer beginne jy ry?? :snorting: :snorting: :ricky:
XT 600 Tenere
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #49 on: June 11, 2021, 06:40:16 am »
Sodra ek vr genoeg kan sien dat ek nie in 'n koedoe vasry nie.

En dis nounou. Gou my draaie ry hier op die plaas dan is ek oppad.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline petri oosthuizen

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #50 on: June 11, 2021, 07:08:38 am »
Sodra ek vr genoeg kan sien dat ek nie in 'n koedoe vasry nie.

En dis nounou. Gou my draaie ry hier op die plaas dan is ek oppad.

Ja man......loop se koebaai vir al die diere, mik in 'n rigting en ry net (MOOI ASB)..............Lekker!!!!!!!!! :drif: :drif:
XT 600 Tenere
 

Offline the ruffian

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #51 on: June 11, 2021, 07:17:10 am »
When you come off Verneukpan, bluesharpbevok en starstruck, carry on north towards Kenhardt - lekker Road ( with enough gates to keep your hip flexors supple  :ricky:).
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,618
  • Thanked: 533 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #52 on: June 11, 2021, 07:49:42 am »
Geniet jou trippie oom Dorsland. Veilig ry en bombardeer ons sommer met baie foto's  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1984 Honda XL600R
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,140
  • Thanked: 210 times
    • A-Cut-Above
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #53 on: June 11, 2021, 08:13:54 am »
...en daar word 2IB bevorder na 1IB (waarnemend)  :thumleft:

Veilig ry Johan, en geniet dit.
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,893
  • Thanked: 639 times
  • #imstayingpositive
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #54 on: June 11, 2021, 10:07:12 am »
...en daar word 2IB bevorder na 1IB (waarnemend)  :thumleft:

Veilig ry Johan, en geniet dit.
Waar ek vandaan kom is hulle eintlik maar altyd 1IB. >:D :lol8:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #55 on: June 11, 2021, 11:35:01 am »
Dis 'n gewoel en gepak voor ek wegkom. Maak nie saak hoeveel ek die vorige aand klaarkry, voel dit my daar is altyd iets wag nog die volgende oggend gedoen moet word.

Maar ek is oppad. Pragtige dag met 'n koel windjie wat naby Murraysburg gewaai het.




If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline maverick64

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #56 on: June 11, 2021, 12:32:54 pm »
As jy tyd het, ry die R358 tussen Pofadder en Kliprand.

Daar is 'n gedeelte van 58 km - langste reguit grondpad in SA. Soos 'n koel uit 'n geweer.

  :thumleft: Ek het hom al n paar keer gery, en het ook die feit van langste pad al gehoor. :laughing4:

Ek ry ook saam met die een. Veilige km's
« Last Edit: June 11, 2021, 12:37:01 pm by maverick64 »
Jan Ras                             1N73LL1G3NC3  15  7H3   4B1L17Y  70  4D4P7  70  CH4NG3.    -    573PH3N  H4WK1NG

MB50  XR200  DL650  F800GS  R1200GS
ONE LIFE - LIVE IT
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,745
  • Thanked: 313 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #57 on: June 11, 2021, 12:36:49 pm »
Ek volg!

Probeer ons maar laat weet waantoe jy gaan die dag sodra jy self weet?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,472
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #58 on: June 11, 2021, 01:15:03 pm »
Demit - ek is ook in - ek luister by die radio  :peepwall:   :sip:

Geniet dit.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,416
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #59 on: June 11, 2021, 01:24:46 pm »
Lyk my ek is op my eie Honda Quest.

Victoria-Wes en na ek my perd laat suip en rus het gaan ek eers 'n ietsie eet. 3 Weetbix beskuitjies hou 'n man ook net so lank.

Dis die perfekte dag vir ry. So effense windjie van regs, 20C, oop grondpaaie wat soos draairoomys op 'n somersdag in die keel afgly.

Lekker man, lekker
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne