Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek mik Oranjerivier se kant toe  (Read 3794 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Hando

  • Formerly Hanno@MadMacs
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,489
  • Thanked: 84 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #100 on: June 15, 2021, 05:17:43 pm »
Jislaaik - hoe lus kry ek nou vir daai karoo paaie.

Ek ry saam. Ry Veilig Dorsland.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline MildlyWild

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #101 on: June 15, 2021, 07:35:42 pm »
Ek gooi nog 'n houtjie of twee op julle leeslus se vuurtjie. Net om hom aan die brand te hou totdat ek tuis is en my vertellinge kan deel.






Jo, hierdie is onbeskryfbaar pragtig, en diep sielskos as mens self daar is.
Dis nogal moeilik om te dink die meeste mense rondom ons, selfs die wat sou kon, sien en ervaar nooit enige van dit nie. Dis net karre en winkels en rekenaars en rotresies elke dag
Drink diep Dorsland :)
« Last Edit: June 15, 2021, 07:38:16 pm by MildlyWild »
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,736
  • Thanked: 2647 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #102 on: June 15, 2021, 08:59:07 pm »
Ek kyk maar ek sien geen spinmerke op daai vlaktes nie, Johan, maak plan ou maat.

 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #103 on: June 15, 2021, 11:08:38 pm »
Ek kyk maar ek sien geen spinmerke op daai vlaktes nie, Johan, maak plan ou maat.
DCT is mos automatic sukkel omte spin!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline HAMSTER

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 256
  • Thanked: 17 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #104 on: June 16, 2021, 07:21:36 am »
Jou ou bogger  ;D
Ek sien nou eers waar jy rondrits.Dit lyk bitter lekker :thumleft:
baie mooi fotos en nou is daar miere in my agterwereld :ricky:
Kom weer veilig terug sodat jy weer kan.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #105 on: June 17, 2021, 09:54:41 am »
Nou ja, nou kan die vertelling seker maar begint.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #106 on: June 17, 2021, 09:55:34 am »
As mens jonk is, is die w靡eld 地 baie groot plek, vol avontuur, opwinding en nuwighede.  Namate ons ouer raak, krimp hy al meer tot hy naderhand soos 地 bekende agterwerf word waar gevee, natgelei en tee gedrink word; als bekend en mak. Sy tande getrek en kloue afgestomp. Hy smaak dalk meer na slap pap as na biltong wat self gedroog is.

地 Man veral, is geskape om, wel, mansgoed te doen. Nie om agter 地 rekenaar te sit of in a winkelsentrum rond te dwaal agter naskeermiddel nie. Rugby op die TV kyk terwyl jou vrou vir jou elke nou en dan 地 bier en 地 handvol chillie bites in die hand druk is ook nie mansgoed nie. Ons is bedraad om daai bier se spoor te sny en dan met een spiesgooi te dood sodat die res van ons stam vir die volgende paar dae kan eet (of drink).

Die veld en die ooptes is 地 uitdaging en 地 avontuur, die sitkamer en kantoor nie so erg nie.

Nouja, so vaar ek die vlaktes in. Opsoek na iets wat ek eintlik nie mooi neergepen kry nie maar wat ek gans en al t min van kry in my alledaagse lewe.

Nuwe ervarings, nuwe paaie, nuwe mense, dalk 地 papwiel of ander tespoed wat my weer sal rek. Dinge wat 地 man weer diep laat asemhaal en besef dat die lewe oor baie meer gaan as dt wat ons elke dag ervaar (of verduur).

Op di vlakte kan enigiets gebeur.
« Last Edit: June 19, 2021, 03:15:47 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: hartebees

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #107 on: June 17, 2021, 09:56:39 am »
Ek het di rit nie verskiklik beplan nie. Ek het 地 kaart nader getrek, die gebied waarin ek in die volgende paar dae kon rondry, bepaal en verder dit aan die Genade oorgelaat.

Wat ek wel wl doen is 靡ens teen die Oranjerivier kamp, baie grondpad en oor groot vlaktes ry en Verneukpan om. Op my eie tyd.

Dis al. 

Ek hou van sulke padtekens.  Hulle gee mens 地 wyer keuse as di wat eintlik 地 dorp, stasie of rivier aanwys.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #108 on: June 17, 2021, 09:57:12 am »
En di is eintlik al te veel rels en regulasies na my smaak.  Ek ry maar vinnig verby.
« Last Edit: June 17, 2021, 03:55:24 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #109 on: June 17, 2021, 10:01:43 am »
Met die inryslag op Vosburg, kom ek Johan tee by die koperasie waar hy gou bande pomp voor hy uitry plaastoe. Hulle het ook 'n gastehuis op die dorp waar ek vanaand gaan oorslaap.  Na 'n vinnige bier in die hotelkroeg, trek hy weg plaastoe en ek gaan pak 'n stuk af vir die aand.
« Last Edit: June 17, 2021, 03:56:03 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #110 on: June 17, 2021, 10:04:39 am »
Wat is nou lekkerder as om 'n windpomp in jou agterwerf te h.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #111 on: June 17, 2021, 10:06:14 am »
Plattelandse kultuur.  Ek hou daarvan.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #112 on: June 17, 2021, 10:11:22 am »
Die Saterdagoggend is dit 'n lekker koue 4コC maar die son skyn helder en dit gaan binnekort 'n lekker warm dag wees. Ek kry sommer so lekker hier in my kiewe toe ek die stil en rustige dorpie uit is en die oop vlaktes noord van Vosburg oppad Pampoenpoort toe ry.
« Last Edit: June 19, 2021, 03:17:49 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #113 on: June 17, 2021, 10:12:25 am »
Dis sommer MOERSE!
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: BullSmit

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #114 on: June 17, 2021, 10:17:50 am »
Met die aankomslag sien ek sommer di is nie meer 'n goed versorgde plaas soos die ander waardeur ek ry nie.  Als is stukkend en verwaarloos, die naambord weg (seker genadiglik); die projekbord wat trots aankondig dat dit 'n grondrestitusieplaasprojek van PLAS en Grondhervorming is, is self stukkend en omvallerig.  Niks werk nie, geen vee, net rommel en skroot oral waar mens kyk.  Ai.

Ek ry vinnig verby voor my opgeruimde bui aangetas word.
« Last Edit: June 19, 2021, 03:27:53 pm by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline HAMSTER

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 256
  • Thanked: 17 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #115 on: June 17, 2021, 10:23:58 am »
Daar moet sommer nog baie kom Johan.Jy is nou nog net uit jou agterplaas uit ;D
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,412
  • Thanked: 556 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #116 on: June 17, 2021, 10:24:47 am »
Lekker ek ry agter jou aan en eet die stof  :thumleft:
« Last Edit: June 17, 2021, 10:25:10 am by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,419
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #117 on: June 17, 2021, 10:27:06 am »
Dankie k靡els, julle moenie so vinnig lees nie.  My skrywes kan nie byhou nie.  :biggrin:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 530 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #118 on: June 17, 2021, 10:36:03 am »
 :sip:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,056
  • Thanked: 146 times
  • Fiets Loos!
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #119 on: June 17, 2021, 10:36:57 am »
Ja nee Dors ek ry lekker saam, eendag wanneer ek weer 'n fiets kan bekostig ry ek ook daai paaie!