Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek mik Oranjerivier se kant toe  (Read 3755 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Clockwork Orange

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #260 on: June 30, 2021, 02:18:09 pm »
Dankie Dors....Uistekend soos altyd :thumleft:
When in doubt...grab throttle!!!
 
The following users thanked this post: Leon C, Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #261 on: June 30, 2021, 02:39:36 pm »
@hartebees ek stem!  :thumleft:

Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:

"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."

Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...

Jy onthou mooi @Tampan !  Ja, Langenhoven was inderdaad 'n man van raakvat woorde.

'n Ander woord uit sy pen, wat ook hier op my rit van toepassing is, is die volgende:

Die afdraande van die heenreis is die opdraande van die terugkoms. C.J. Langenhoven
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #262 on: June 30, 2021, 02:42:04 pm »
@hartebees ek stem!  :thumleft:

Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:

"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."

Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...

DIs baie waarde woorde hierdie en dis hartseer dit besig is om te begin weg kwyn in die jonger generasie.

As ek die wreld so van die kantlyn af kyk, dan begin dit by die ouer garde en volg die jonger generasie slegs die voorbeeld wat vir hulle gestel word.  Die wreld is waaragtig op 'n glibberige afdraend.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #263 on: June 30, 2021, 02:44:17 pm »
Dankie Dors....Uistekend soos altyd :thumleft:

Ek hoop jy verlang nie t erg nie. Want slegs enkele dinge, waaronder die landskappe, kan daar nog oor verlang word. Dt en die ou dae.  :-\
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline ClemS

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 739
  • Thanked: 87 times
  • Triumph 955 RSI
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #264 on: June 30, 2021, 02:47:27 pm »
@hartebees ek stem!  :thumleft:

Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:

"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."

Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...

DIs baie waarde woorde hierdie en dis hartseer dit besig is om te begin weg kwyn in die jonger generasie.

As ek die wreld so van die kantlyn af kyk, dan begin dit by die ouer garde en volg die jonger generasie slegs die voorbeeld wat vir hulle gestel word.  Die wreld is waaragtig op 'n glibberige afdraend.

Jy vat die woorde so uit my gedagtes uit, dis so jammer dat vandag se kinders meerendeels "entitled" groot word en daar MOET ons die skuld voor die ouers se deur neerle.
The brave do not live forever, but the cautious do not live at all.
 
The following users thanked this post: BullSmit, Dorsland

Offline Clockwork Orange

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #265 on: July 02, 2021, 11:05:19 am »
@hartebees ek stem!  :thumleft:

Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:

"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."

Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...

DIs baie waarde woorde hierdie en dis hartseer dit besig is om te begin weg kwyn in die jonger generasie.

As ek die wreld so van die kantlyn af kyk, dan begin dit by die ouer garde en volg die jonger generasie slegs die voorbeeld wat vir hulle gestel word.  Die wreld is waaragtig op 'n glibberige afdraend.

Aint that the truth :thumleft:
When in doubt...grab throttle!!!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,893
  • Thanked: 639 times
  • #imstayingpositive
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #266 on: July 06, 2021, 09:52:50 am »
Sjoe. Ek het aspris jou RR vermy, laas nog gelees waar jy langs die Oranje rivier l want jou vermo met woorde het my so lus gehad om te ry dat ek op die punt was om te pak. En ek kan nie, ek het werk om te doen. En ek beny jou vir jou rit. Maar teen vandag kon ek dit nie langer ignoreer nie en het eers weer gaan opvang en verder gelees.

Jy weet, baie mense se RR laat mens lus voel om te ry, vir die doel van ry self. Maar jou RR, eish. Dit laat my verlang na plekke en mense wat ek nie ken nie, wil my laat ry daar na jou vlaktes toe net om daar te wees en die emosie wat jy so goed oordra in jou skrywe te ervaar.

So eenvoudige lekker trip, maar op so manier oorgedra dat ek voel ek mis iets in my lewe.

Dankie vir die deel! Jy moet dit meer doen.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #267 on: July 06, 2021, 10:09:00 am »
@OomD, ek ken jou hier op die forum as 'n knorrige ou bliksem  :peepwall: :patch: en nou skop jy my innie knaters met jou mooi woorde.  Baie dankie, ek waardeer baie wat jy skryf.  Ek is nou sommer lus in lees my eie RR weer deur.  Ng beter, gaan ry hom weer.  :biggrin:

Ek is maar huiwerig om als te skryf wat ek voel as ek so weg van die alledaagse is en 'n ou se kop is vol van dinge wat mooi is.  As 'n skans eers laat sak is, rig hy moeilik weer op. 

Ek dink dis juis dat ek dit so min doen dat ek my so laat gaan as ek ry.  Dis soos water in 'n woestyn; kosbaar en noodsaaklik.

Dankie weer :thumleft:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 
The following users thanked this post: BullSmit

Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,893
  • Thanked: 639 times
  • #imstayingpositive
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #268 on: July 06, 2021, 10:33:47 am »
Knorrig? Ek? Nog nooit dit belewe nie! :imaposer: :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #269 on: July 06, 2021, 10:49:51 am »
 :ricky: :3some:
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Vocifer

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #270 on: July 29, 2021, 03:03:31 pm »
@Dorsland , dit was nou n voortreflike RR. Soos gese, jou skryfstyl en woordkeuses verryk jou storie.
Jyt baie van ons geneem na plekke waar ons nog nie was en inspireer om plan te maak om weer alleen weg te breek.
Jammer die Karoo en Kalahari is so ver van ons af, maar hier is ook mooi plekke naby.

En, jyt n klomp mense sommer baie filosofies gestem. ;D
Sterkte met die boerdery
BMW F800GS, BMW R1200GSA
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #271 on: August 08, 2021, 08:17:59 am »
Baie dankie [mention]Vocifer [/mention] jammer, ek sien nou eers jou plasing raak.

Jy is reg, daar is oral mooi plekke om ons. Ek glo die gesindheid waarmee ons 'n rit aanpak, hoe oop ons ons o en gedagtes maak op so 'n rit, laat ons toe om dikwels die dieper mooi raak te sien.

Ek is bly ek kon dit met julle deel.

Groete daar
« Last Edit: August 08, 2021, 08:20:43 am by Dorsland »
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne