Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........  (Read 525 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« on: June 24, 2021, 10:24:05 am »
Bettie die XT

En 1190 KTM........2600km op die klok.

KTM is nie myne nie, ek park hom net hier vir 'n pel. Wil SO graag met hom 'n spin vat (die KT nou, nie die pel nie >:D) maar my bene is te kort, ek gaan verseker neerwetter by die eerste rooi lig
XT 600 Tenere
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,413
  • Thanked: 556 times
Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #1 on: June 24, 2021, 10:25:25 am »
Jis daai XT aan die linkerkant  :drif:
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline petri oosthuizen

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #2 on: June 24, 2021, 10:28:46 am »
Betta lyk MOER ontsteld oor die bike wat langs haar staan.......mens sou sweer sy dink ek gaan haar nou ruil vir iets anders ;D
XT 600 Tenere
 

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,302
  • Thanked: 226 times
  • Aka Sprocket Face
Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #3 on: June 24, 2021, 12:17:15 pm »
Pos nou pryse asb mnr Ossthuisen.... ;) ;D
Long live the Underdog.........
 

Offline petri oosthuizen

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #4 on: June 24, 2021, 12:23:39 pm »
Pos nou pryse asb mnr Ossthuisen.... ;) ;D

NFS.........die KTM is pel sn wat ek net bere vir hom tot die naweek se kant
XT 600 Tenere
 

Offline Tampan

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #5 on: June 24, 2021, 12:25:03 pm »
Hel, kry ek nou so kielie in my tjommie, soos wanneer ek op 'n huis se dak staan, as ek na daai 1190 kyk...?  8) 8) 8)
 

Offline petri oosthuizen

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #6 on: June 24, 2021, 12:32:43 pm »
Hel, kry ek nou so kielie in my tjommie, soos wanneer ek op 'n huis se dak staan, as ek na daai 1190 kyk...?  8) 8) 8)

Ja Lood.......ek weet, jy like mos daai 1190's.

Jou dream bike.

Eendag gaan jy mooie kry - wees net geduldig. ;)

Ek wens net daai pel van my wil die damn ding kom haal man, my laaities kwyl die storie elke dag papnat :drif: >:D
XT 600 Tenere
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,309
  • Thanked: 1227 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #7 on: June 24, 2021, 12:39:21 pm »
Hel, kry ek nou so kielie in my tjommie, soos wanneer ek op 'n huis se dak staan, as ek na daai 1190 kyk...?  8) 8) 8)

Ja Lood.......ek weet, jy like mos daai 1190's.

Jou dream bike.

Eendag gaan jy mooie kry - wees net geduldig. ;)

Ek wens net daai pel van my wil die damn ding kom haal man, my laaities het noual die agter tyre glad gewheelie!!
Fixed!! ;) >:D :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Challa

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #8 on: June 24, 2021, 02:18:28 pm »
Watter een se ketting is die kortste?
Dagdrome in suburbia. Ek het jou gesien. Ek hou nog my oŽ oop.
 

Offline petri oosthuizen

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #9 on: June 24, 2021, 03:30:57 pm »
Watter een se ketting is die kortste?

Ja ja ja ;D
XT 600 Tenere
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,931
  • Thanked: 359 times
Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #10 on: June 24, 2021, 04:02:47 pm »
Jis daai XT aan die linkerkant  :drif:



That's the attitude! Stand 'em together and drool over the better bike of the two.  :thumleft:
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

2021 a milestone. 60 years a biker.
 

Offline petri oosthuizen

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #11 on: June 24, 2021, 04:13:50 pm »
Jis daai XT aan die linkerkant  :drif:



That's the attitude! Stand 'em together and drool over the better bike of the two.  :thumleft:

Jis I dunno Guys.

Its like looking at Sophia Loren and Anne Hataway side by side.

The one is nostalgia

The other one one HUGE dirty thought.......a study in symmetry (.)(.) :drif: :drif: :drif:
« Last Edit: June 24, 2021, 04:21:56 pm by petri oosthuizen »
XT 600 Tenere
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,740
  • Thanked: 2647 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #12 on: June 24, 2021, 04:30:06 pm »
Ek sien net n ouma en n tiener meisie.

n Lekker dik tienermeisie.

en n lenige ouma.

 :thumleft:
 

Offline Katumman

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #13 on: June 25, 2021, 07:41:56 am »
Hel, kry ek nou so kielie in my tjommie, soos wanneer ek op 'n huis se dak staan, as ek na daai 1190 kyk...?  8) 8) 8)

Soos my seun gese het toe hy klein was "Pappa, hoe lag my tolleman nou"
 

Offline Sylvester

Re: TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........
« Reply #14 on: June 25, 2021, 09:55:37 am »
Vat hom vir 'n spin man. 'n Ware vriend sal nie omgee nie. :peepwall: :pot:

As jou bene lank genoeg is vir die XT sal jy oraait wees op die 1190.  8)
I consider myself a pessimist. I am therefore always right...eventually.