TWEE Wet Dreams op 'n Donnerdag..........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,079
Reaction score
7,525
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Bettie die XT

En 1190 KTM........2600km op die klok.

KTM is nie myne nie, ek park hom net hier vir 'n pel. Wil SO graag met hom 'n spin vat (die KT nou, nie die pel nie >:D) maar my bene is te kort, ek gaan verseker neerwetter by die eerste rooi lig
 

Attachments

  • bettie.jpg
    bettie.jpg
    229.6 KB · Views: 403
Top