Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Planning a Ride to - well, Nowhere  (Read 842 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

Planning a Ride to - well, Nowhere
« on: June 25, 2021, 10:49:19 pm »
Is this only me, do I have some syndrome that hasnt been dicovered yet??

Eks so lus om weer so 4/5 dae weg te gaan ek kan my BEKAK.

Mamma en die Kids dink ook dis moerse cool, vra my heeltyd "Paddy wanneer gaan jy en jou skelmpie (dis nou Bettie die ou XT >:D) weer bietjie weg?"

My goedjies is mooi gepak in die panniers, ek kort basically net 'n pakkie Camels of 2 en weg is ek. Ek het tot 'n dedicated dip bottel Jack, pak Rennies, spaar lighter, selfs pot skuurders en pleister daar in - dis nou in case ek weer 'n blasie op my regter duimpie kry van al die ry >:D

Alles tog te netjies in Ziplock bags verpak. Tandeborsel, kouse, PT short, sandals, ALS. OK, als behalwe puncture goete, eks nog te jonk vir daai kak, sal later daaroor worry.

..........my gat jeuk ERG ERG ERG. :drif: :drif: :drif:

Raak van die ander mense hier ook so??

Dis ysig koud hier maar ook nie 'n verskoning nie.......
XT 600 Tenere
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,471
  • Thanked: 1273 times
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #1 on: June 25, 2021, 11:15:39 pm »
Permanent dieselfde hunkeringÖ.
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #2 on: June 25, 2021, 11:32:40 pm »
Permanent dieselfde hunkeringÖ.

So die Sindroom is darem nie SO exclusive nie..........ek het beginne worry. ;D
XT 600 Tenere
 

Offline SuperShaka007

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 166
  • Thanked: 16 times
  • aka Shaka/Gaf/Gaafster
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #3 on: June 26, 2021, 06:39:21 am »
Ek lÍ basies elke aand en youtube video's kyk of lees van mense wat rond toer.

Ek wens my mamma en kids was so geneŽ met die idee.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

80,100,450,1200
 

Online Tampan

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #4 on: June 26, 2021, 07:35:12 am »
Net so, en glo my, dis BAIE, BAIE erger as jy nie 'n bike het om daai jeuk mee te krap nie!

Ek het gewoonlik Saterdae of Sondae 'n draai gaan ry, net so om die hart koel te maak en dan het ons paar manne hier in Colesberg dan en wan op 'n ordentlike trip gegaan. Dis moer slegs as mens daai voorreg verloor deur nie 'n bike te he nie en ek weet nie wat doen mens as jy eendag te oud raak om te ry nie?

Krap daai jeuk Petri, krap hom! :thumleft:
 

Online Tampan

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #5 on: June 26, 2021, 07:36:30 am »
Ek lÍ basies elke aand en youtube video's kyk of lees van mense wat rond toer.

Ek wens my mamma en kids was so geneŽ met die idee.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Bly om te hoor dis nie net ek nie...
Daai Simpson Desert trips, Mexico, Mongolia, ens, ens. Ek geniet dit vreeslik!
 

Offline Leo

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #6 on: June 26, 2021, 08:30:44 am »
Alles tog te netjies in Ziplock bags verpak. Tandeborsel, kouse, PT short, sandals, ALS. OK, als behalwe puncture goete, eks nog te jonk vir daai kak, sal later daaroor worry.

As ek jou jag storie thread so lees is hierdie alles pure verniet.
Klim op jou bike en ry hom.  :ricky:
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #7 on: June 26, 2021, 08:46:29 am »
Ry Prieska om en se hallo
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline SwartBlackie

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #8 on: June 26, 2021, 11:28:03 am »
Beste plek om heen te ry, nowhere.......

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,472
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #9 on: June 26, 2021, 12:05:24 pm »
Moet nie beplan nie - ry net.  Daar is orals slaapplek.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline SwartBlackie

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #10 on: June 26, 2021, 03:26:30 pm »
Net so. Het daai ride gedoen Feb maand. Moerse lekker. En ja, daars baie afsaal plek oral.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,625
  • Thanked: 11 times
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #11 on: June 28, 2021, 12:01:16 pm »
Ons het Saterdag 'n vinnige (200 km)  woestyn trippie gery. Net om daai jeuk (itch) 'n goeie krap te kan gee.
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,303
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #12 on: June 28, 2021, 12:10:39 pm »
Ons is ma eintlik almal drifters wat vasgevang is in n hedendaagse wÍreld met sy leefstyl. :(
Honderd jaar terug sou die hele WD gespuis almal te perd gewees het minus ongelukkig die paar wat hulself in koeŽls vasgeloop het!!! ;)
Ek het n permanente gejeuk en wil ontvlug en glo my my lewe is glad nie sleg nie daarvoor bederf my vrou my te veel. Die hunkering om te gaan kyk wat agter daai berg of bult aangaan is maar alewig daar. Soms dink ek dis n straf en nie n seŽn. :-\
Ry terwyl jy kan Petri daar sal n tyd kom wanneer die vlees nie meer kan :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #13 on: June 28, 2021, 12:19:30 pm »
Jis waar woorde Chris....eks PRESIES in jou Bootjie. En ja ons het nice vrouens, wat dit verstaan :thumleft: :thumleft:
XT 600 Tenere
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,303
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #14 on: June 28, 2021, 12:24:35 pm »
Jis waar woorde Chris....eks PRESIES in jou Bootjie. En ja ons het nice vrouens, wat dit verstaan :thumleft: :thumleft:
MAAR hulle moet ook n break kry van ons dus moet ons op n trip gaan en beter terug kom, dis n wenwen vir hulle!! :deal: ;) :peepwall: :lol8:
Dit was in die grotbewonder dae ook so, vroutjie pas grot op en manlief loop moer iets lewendigs oor die kop met n knuppel en bring dit huistoe!!! ;) :thumleft:
OK slightly anders want al wat ek huistoe bring is vuil klere!!!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,735
  • Thanked: 265 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #15 on: June 28, 2021, 12:26:42 pm »
Jissie, ek sit huil sommer net saam..... :'(
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline NEON DEON

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #16 on: June 28, 2021, 02:49:06 pm »
Petri , ek dink meeste van ons het daai geit . Wil biekie gat shuur net om van die krap ontslae te raak , ek will elke naweek my bike gryp en see to ry. Het n chom daar wat n Pizza en bier trip lekker maak , Jy weet daai het gaan brood en melk koop en toe in Durban beland . Nou ek het daai selle trip in my kop , My partner se ry , sy is besig om huis op te pak , moerse job . Ek sal maar kyk hoe lank ek die gat krap kan probeer in toom hou . Maar ding teen ende julie gaan ek dalk net weg glip  :peepwall:
 

Offline petri oosthuizen

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #17 on: July 30, 2021, 11:51:56 am »
En nog STEEDS nerens heen nie. :-\

Dis moer koud ook nou.

Maar ja, ek gaan beslis so draaitjie wil/moet ry, wil net iewers op 'n klip gaan sit met 'n vuurtjie, lekker koffie met whiskey, tentjie en basically net sit en boggerol doen.

Preferably ook nie selfoon opvangs nie
XT 600 Tenere
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,842
  • Thanked: 152 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #18 on: July 30, 2021, 12:01:32 pm »
Hey ou Petri!

Jy raak nou seker ook lus vir die KZN bash volgende week?

Praat met Draad... dan kan julle soos Kraansape oppi berg ga sit en boggom!  :laughing4: :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline petri oosthuizen

Re: Planning a Ride to - well, Nowhere
« Reply #19 on: July 30, 2021, 12:42:04 pm »
Hey ou Petri!

Jy raak nou seker ook lus vir die KZN bash volgende week?

Praat met Draad... dan kan julle soos Kraansape oppi berg ga sit en boggom!  :laughing4: :thumleft:

Julle Natallers gaan nie TWEE Bethlehem Manne kan handle nie Tommy.......eks seriously concerned daaroor vir julle onthalwe >:D
XT 600 Tenere