Planning a Ride to - well, Nowhere

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,079
Reaction score
7,525
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Is this only me, do I have some syndrome that hasnt been dicovered yet??

Eks so lus om weer so 4/5 dae weg te gaan ek kan my BEKAK.

Mamma en die Kids dink ook dis moerse cool, vra my heeltyd "Paddy wanneer gaan jy en jou skelmpie (dis nou Bettie die ou XT >:D) weer bietjie weg?"

My goedjies is mooi gepak in die panniers, ek kort basically net 'n pakkie Camels of 2 en weg is ek. Ek het tot 'n dedicated dip bottel Jack, pak Rennies, spaar lighter, selfs pot skuurders en pleister daar in - dis nou in case ek weer 'n blasie op my regter duimpie kry van al die ry >:D

Alles tog te netjies in Ziplock bags verpak. Tandeborsel, kouse, PT short, sandals, ALS. OK, als behalwe puncture goete, eks nog te jonk vir daai kak, sal later daaroor worry.

..........my gat jeuk ERG ERG ERG. :drif: :drif: :drif:

Raak van die ander mense hier ook so??

Dis ysig koud hier maar ook nie 'n verskoning nie.......
 
Top