Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1  (Read 1025 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #100 on: July 16, 2021, 03:56:08 pm »
Dit was nou omtrent lekker, baie dankie Visarend!  :thumleft:

Daar's net een GROOT probleem met die trip. Het julle wragtag voor my deur verby gery in Colesberg sonder om te kom dagse...?  :(  8)

Toemaar. Hulle is DEUR Prieska sonder om eers te kom koffie drink :eek7: :eek7: :'( :'( :'(
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Tampan

Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #101 on: July 16, 2021, 04:16:21 pm »
Gewoonte misdadigers lyk dit my!  :laughing4:
 

Offline Mev Vis Arend

Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #102 on: July 16, 2021, 06:27:50 pm »
Jinne, en dan kan Oom Vis nogals parmantige draaie gooi met die 3wiel skoeter.  :eek7: :eek7: :eek7: :eek7:
Die oggend Langstraat af l die snye daar soos hy hom wegvat! Pure Perd!

Mooi RR julle. Dit was lekker om weer op te vang!

Dis niks!!  Jy moet sien hoe dit lyk as hy met my weelie in daai karretjie  :pot: :lol8: :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Mev Vis Arend

Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #103 on: July 16, 2021, 06:32:08 pm »
Dit was nou omtrent lekker, baie dankie Visarend!  :thumleft:

Daar's net een GROOT probleem met die trip. Het julle wragtag voor my deur verby gery in Colesberg sonder om te kom dagse...?  :(  8)

Toemaar. Hulle is DEUR Prieska sonder om eers te kom koffie drink :eek7: :eek7: :'( :'( :'(

Nee, Ets, daar wou jou Fellow Souf Afriekans Prieska'ners my met 'n klip dood m@&r.   :o  Ek loop daai lekker koffie van julle nie maklik mis nie, maar daai toll gates van julle is woes!  Ons sal eendag op 'n trip gaan waar ons by ieder en elk 'n koffie gaan drink op die pad.   :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,254
  • Thanked: 21 times
Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #104 on: July 16, 2021, 08:59:34 pm »
Lekker saamgery feud die kiekies en Lees.

Dankie en well done!

SPOED :snorting:
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,350
  • Thanked: 830 times
  • Ri Bikermouse
Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #105 on: July 17, 2021, 08:41:15 am »
Daardie foto's is verseker pragtig!

Baie dankie vir die moeite en die deel, hierdie was nou 'n heerlike ritverslag.
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline HB 9

Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #106 on: July 17, 2021, 01:12:19 pm »
Vir 'n wyle was my gedagtes saam met julle in en deur die Karoo....

Baie dankie vir nog 'n puik RR  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Tread lightly
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,474
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #107 on: July 17, 2021, 08:50:24 pm »
Geweet ek gaan die een of ander tyd die skuld vir iets kry.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,514
  • Thanked: 538 times
Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #108 on: July 20, 2021, 08:17:18 am »
Vissie - is Schoombee nie naby Kimberley se rigting nie??

Ek wil een of ander tyd vir my pel in Kby gaan kuier met die scooter, soek lekker roetes soontoe - het so 3/4 aande tyd.

Jyt nie dalk 'n roete iewers wat jy kan post nie??

THANKS :thumleft:

Vissie - ek pla. Jy sal nie dalk die roetes aanstuur nie asb, veral die naby Kimberley/Orania area nie

As dit kan

Thanks!!

Jy is reg, sal net na die rr jou help.   :thumleft:

PM my jou email, ek stuur die roetes vir jou.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Tampan

Re: THE UNPLANNED PLANNED NC TRIP - 62 + 1
« Reply #109 on: July 20, 2021, 08:26:29 am »
Petri, Schoombee is meer hier in my kontrei - tussen Middelbrug en Steynsburg.

Maak tog seker dat jy my nie verbyry sonder om dag te se nie. 8)