Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: plastic bikes in Bottelary Hills Concervancy Mooi plaas farm Kuilsriver  (Read 1333 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Dan, like everything else the world has moved on since we were youngsters with wide open spaces and the ability to ride where ever you wanted to.

Unfortunately this is very true.

Jaaa almal wat in hulle jong dae vrugte en biltong gesteel het sie dit nou as n kriminele oortreding....
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Vulcan

Die probleem is daai tyd het die boer jou met sout in jou gat geskiet as hy jou gevang steel het, en jy het dit nie weer gedoen nie. Vandag word die boer vervolg as hy dit probeer.
The Road goes ever on and on
Down from the door where it began.
Now far ahead the Road has gone,
And I must follow, if I can
 
Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,674
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Perhaps their race numbers can be used to trace them

Dux on the down side, those are not race numbers.  A race number will have a "C, J or W" on the front and then followed by the number.  Then you might be able to trace them.  Those are just normal numbers.
Not necessarily, motocross bikes do not use Alpha letters.
 
Offline Operator

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,893
  • Thanked: 291 times
Die probleem hier is dat die spesifieke plaas  genaamd Mooiplaas taamlik diep en ver van die teerpad af is.  Die pad loop dood op die
plaas. Die youngsters doen baie moeite om tot daar te ry en daar te kom oortree.
Daar is duidelike borde/kennisgewings wat hulle ignoreer.
Hulle verdien geen simpatie nie. Die Roos-familie is nice mense, maar hulle geduld is op want dis 'n probleem wat al vir baie
jare aankom.

Vermoed hulle kom vanaf ProteaHoogte(Brackenfell) en nie vanaf Kuilsrivier nie.
Kuilsrivier se laaities ry vir baie jare al daar in die bosse onderkant Zevenwacht.
« Last Edit: July 13, 2021, 03:54:33 pm by Operator »
 
Offline Wayne

Yes, please try and trace them, and end the fun of youngsters just looking desperately for some riding place in a seriously shrinking motorcycling world.
Seriously

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 
Offline Dux

Perhaps their race numbers can be used to trace them

Dux on the down side, those are not race numbers.  A race number will have a "C, J or W" on the front and then followed by the number.  Then you might be able to trace them.  Those are just normal numbers.

When I raced it was just a number , but it was a few years ago
Motoworx
motoworx1@gmail.com
073 232 5389 / 065 967 4661
Unit 6 Viben square
8 Viben Road , Brackenfell
 
The following users thanked this post: RobC

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,761
  • Thanked: 2653 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Perhaps their race numbers can be used to trace them

Dux on the down side, those are not race numbers.  A race number will have a "C, J or W" on the front and then followed by the number.  Then you might be able to trace them.  Those are just normal numbers.

When I raced it was just a number , but it was a few years ago

Yes, we still refueled with charcoal, remember? :ricky:
 
Offline Crankshaft

Perhaps their race numbers can be used to trace them

Dux on the down side, those are not race numbers.  A race number will have a "C, J or W" on the front and then followed by the number.  Then you might be able to trace them.  Those are just normal numbers.
Not necessarily, motocross bikes do not use Alpha letters.

also true.  :thumleft:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA
 
Offline Crankshaft

Die probleem hier is dat die spesifieke plaas  genaamd Mooiplaas taamlik diep en ver van die teerpad af is.  Die pad loop dood op die
plaas. Die youngsters doen baie moeite om tot daar te ry en daar te kom oortree.
Daar is duidelike borde/kennisgewings wat hulle ignoreer.
Hulle verdien geen simpatie nie. Die Roos-familie is nice mense, maar hulle geduld is op want dis 'n probleem wat al vir baie
jare aankom.

Vermoed hulle kom vanaf ProteaHoogte(Brackenfell) en nie vanaf Kuilsrivier nie.
Kuilsrivier se laaities ry vir baie jare al daar in die bosse onderkant Zevenwacht.

Ongelukkig gaan jy daai manne kry met die arrogante houdings wat se hulle sal ry waar hulle wil... Dis gewoontlik hulle wat eerste huil en goed op social media post as hulle seer kry wanneer 'n boer die reg in sy eie hande neem... :patch:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,761
  • Thanked: 2653 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Die probleem hier is dat die spesifieke plaas  genaamd Mooiplaas taamlik diep en ver van die teerpad af is.  Die pad loop dood op die
plaas. Die youngsters doen baie moeite om tot daar te ry en daar te kom oortree.
Daar is duidelike borde/kennisgewings wat hulle ignoreer.
Hulle verdien geen simpatie nie. Die Roos-familie is nice mense, maar hulle geduld is op want dis 'n probleem wat al vir baie
jare aankom.

Vermoed hulle kom vanaf ProteaHoogte(Brackenfell) en nie vanaf Kuilsrivier nie.
Kuilsrivier se laaities ry vir baie jare al daar in die bosse onderkant Zevenwacht.

Ongelukkig gaan jy daai manne kry met die arrogante houdings wat se hulle sal ry waar hulle wil... Dis gewoontlik hulle wat eerste huil en goed op social media post as hulle seer kry wanneer 'n boer die reg in sy eie hande neem... :patch:

Niemand mag die reg in eie hande neem nie. Jy eindig by kangaroo courts. :pot:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,761
  • Thanked: 2653 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Right, laat ek dit verduidelik.

Ek het in 1973 begin ry in die area nou onder bespreking, onwettiglik.

Ons het n paar roetes gehad in die rowwe vierkant tussen Stellenbosch, Paarl, die kus by Macassar en Kuilsrivier/brackenfell.

Jy kon ry van die oggend 08h00 tot die middag 17h00 en nie n spoor 2 keer gebruik nie.

Die militere gronde waar Kayalitsha vandag staan het alleen vir ure se ry gesorg.

Ek het vroeer die jaar my fiets gevat en van die roetes probeer ry, maar alles is weg. Toegemaak, bebou, weg.

Dan vra ons waarom veldfietse aan't verdwyn is?
 
Dit is net so.  Vroeer jare se gebiede wat jy kon ry is nou alles toe gebou met besighede, huise of shacks.  Een van die dae bestaan Parklands ook nie meer nie.  Dis net meer en meer huise en ontwikkelings wat opkom. :'(
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA
 
Offline Vulcan

Dan, ons stem saam, mense kort plek om te ry.
Tye het ongelukkig verander en soos gewoonlik is dit n paar vrot appels wat alles bederf.
The Road goes ever on and on
Down from the door where it began.
Now far ahead the Road has gone,
And I must follow, if I can
 
The following users thanked this post: Sabre

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Right, laat ek dit verduidelik.

Ek het in 1973 begin ry in die area nou onder bespreking, onwettiglik.

Ons het n paar roetes gehad in die rowwe vierkant tussen Stellenbosch, Paarl, die kus by Macassar en Kuilsrivier/brackenfell.

Jy kon ry van die oggend 08h00 tot die middag 17h00 en nie n spoor 2 keer gebruik nie.

Die militere gronde waar Kayalitsha vandag staan het alleen vir ure se ry gesorg.

Ek het vroeer die jaar my fiets gevat en van die roetes probeer ry, maar alles is weg. Toegemaak, bebou, weg.

Dan vra ons waarom veldfietse aan't verdwyn is?

Kom Prieska toe. Hier is baie plek
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Challa

Tye het ongelukkig verander. Dis nou maar hoe dit is.

Die Bottelary Hills MTB route is basies op my voorstoep en as ek daar met my MTB wil gaan ry moet ek 'n dag permit of jaar permit gaan uitneem sodat die roetes in stand gehou kan word.

Die paar vrot appels ry nie net rond op privaat plaas paaie nie, hulle jaag ook op die sypaadjies in die buurte  en ek is jammer, se moer met hulle. (Ek het ook nie tyd vir padfietsryers wat skouer aan skouer ry nie.)

Daar is plek om te gaan ry by Dirt and Dust en Zone 7. En ja dit kos ongelukkig geld.

Dagdrome in suburbia. Ek het jou gesien. Ek hou nog my oŽ oop.
 
The following users thanked this post: RobC, ETS

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,674
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Tye het ongelukkig verander. Dis nou maar hoe dit is.

Die Bottelary Hills MTB route is basies op my voorstoep en as ek daar met my MTB wil gaan ry moet ek 'n dag permit of jaar permit gaan uitneem sodat die roetes in stand gehou kan word.

Die paar vrot appels ry nie net rond op privaat plaas paaie nie, hulle jaag ook op die sypaadjies in die buurte  en ek is jammer, se moer met hulle. (Ek het ook nie tyd vir padfietsryers wat skouer aan skouer ry nie.)

Daar is plek om te gaan ry by Dirt and Dust en Zone 7. En ja dit kos ongelukkig geld.
Ek dink hulle is te kak sleg om daar te ry soos regte MX manne... >:D
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,619
  • Thanked: 533 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Tye het ongelukkig verander. Dis nou maar hoe dit is.

Die Bottelary Hills MTB route is basies op my voorstoep en as ek daar met my MTB wil gaan ry moet ek 'n dag permit of jaar permit gaan uitneem sodat die roetes in stand gehou kan word.

Die paar vrot appels ry nie net rond op privaat plaas paaie nie, hulle jaag ook op die sypaadjies in die buurte  en ek is jammer, se moer met hulle. (Ek het ook nie tyd vir padfietsryers wat skouer aan skouer ry nie.)

Daar is plek om te gaan ry by Dirt and Dust en Zone 7. En ja dit kos ongelukkig geld.
Ek dink hulle is te kak sleg om daar te ry soos regte MX manne... >:D

Of te cheap om te betaal om erens te gaan ry
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1984 Honda XL600R
 
Offline Half - Bac

Perhaps their race numbers can be used to trace them

Dux on the down side, those are not race numbers.  A race number will have a "C, J or W" on the front and then followed by the number.  Then you might be able to trace them.  Those are just normal numbers.

Not necessarily. The Alpha's represent certain licence types: W - WOW licence, C- Clubman licence, J - Junior licence. Any Regional or National Licence does not have an Alpha prefix
Half - Bac
Commercial Manager  - Yamaha Motorcycles
Yamaha Super Tenere World Crosser, Yamaha Tenere 700, Yamaha YZ 250 X, Yamaha YZ250, Yamaha YZ125, Yamaha YZ 250 FX, 4 x Yamaha BWS100's, Yamaha TZR 125, 2 x Yamaha YZ 250 F's, Yamaha PW50, Yamaha TTR110
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Fransw

I only ask these guys once then I set traps! :thumleft:

They have the same mentality as the looters..
 
The following users thanked this post: RobC, Odd Dog

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,674
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
I only ask these guys once then I set traps! :thumleft:

They have the same mentality as the looters..
I tend to agree here. Just make sure the trap does not injure a person.