Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CBR600RR wil nie idle as hy warm is nie  (Read 422 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,807
  • Thanked: 212 times
Re: CBR600RR wil nie idle as hy warm is nie
« Reply #20 on: July 23, 2021, 12:32:36 pm »
Stel voor jy vat hom vir n valve check.  As hulle bietjie tight is sal hulle nog OK wees as dit koud is, maar dan gaan die gap te klein raak as die enjin warm word. 
 

Offline BuRP

Re: CBR600RR wil nie idle as hy warm is nie
« Reply #21 on: July 23, 2021, 01:29:56 pm »
Stel voor jy vat hom vir n valve check.  As hulle bietjie tight is sal hulle nog OK wees as dit koud is, maar dan gaan die gap te klein raak as die enjin warm word.

Goeie een!
Maar, dan behoor die bike ~25K km's of meer op te he..... wat is sy mileage?
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,768
  • Thanked: 146 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: CBR600RR wil nie idle as hy warm is nie
« Reply #22 on: July 23, 2021, 05:48:59 pm »
Hy is op 29k.

Ek het hom vandag maar bike shop toe gevat dat hulle kyk wat aangaan.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L