Sagte baggasie op GSA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,954
Reaction score
1,059
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Wat kan ek doen of koop wat gaan keer dat my nuwe sagte bagasie nie op my uitlaatpyp rus en smelt nie?
Ek kan die regterkant gebruik maar moet eers plan maak met die linkerkant en vroulief wil dringend gaan blommetjies kyk!
Ek het ook nie n topbox nie en sy sê sy voel nie baie veilig agterop nie. Kry mens iets wat ek daar kan vasbout wat haar bietjie sal help?
Of moet ek maar iets laat maak?
 
Top