Help my 790 or ten 700

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

transalpman

Race Dog
Joined
Jan 8, 2007
Messages
1,120
Reaction score
35
Location
Ladybrand
Bike
Gas Gas (all models)
Middag middag... wil nie moeilikheid begin nie..

Ek het n 790R awsome fiets al lekker trips gedoen.. Maar hel my gat jeuk vir Tenere... Maar ek so bang die suspensie laat my teleur...

Ek like net Orange niks nie en Tenere lyk soveel mooier :)

 
Top