Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: GS Trophy nationals  (Read 1206 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,690
  • Thanked: 53 times
  • aka Arsne Lupin
Re: GS Trophy nationals
« Reply #20 on: August 26, 2021, 07:19:44 am »
As dit nie vir swak smaak was nie, is die dik girls met die klein boobs nooit gespyker nie.

BMW ryers het hul plek in hierdie wreld

Het jy al vir jou pa gese jys dankbaar hys n BMW fan?
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,777
  • Thanked: 2658 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Trophy nationals
« Reply #21 on: August 26, 2021, 08:11:19 am »
As dit nie vir swak smaak was nie, is die dik girls met die klein boobs nooit gespyker nie.

BMW ryers het hul plek in hierdie wreld

Het jy al vir jou pa gese jys dankbaar hys n BMW fan?

Die man het BMW gekomplimenteer, nou se jy hom sleg? :biggrin:
 
Offline BuRP

Re: GS Trophy nationals
« Reply #22 on: August 26, 2021, 10:04:58 am »
Het jy al vir jou pa gese jys dankbaar hys n BMW fan?

Weeti van homni, maar ek's ook dankbaar ek het nie boobies nie.
Maar nee, ek het dit nooit vir my Pa gese nie.
Het jy?
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,767
  • Thanked: 316 times
Re: GS Trophy nationals
« Reply #23 on: August 26, 2021, 11:34:56 am »
eish, klomp negatiwiteit hier.

Ek dink dit n vrek cool event wat die ouens so bietjie uit hul kassies uit kry om te sien wat kan met n groot bike gedoen word.
Dat die ouens wat byt dan later besluit KTM is die beter gereedskap stuk is nie deel van hierdie gesprek nie  :deal:
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
The following users thanked this post: GeelKameel

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,302
  • Thanked: 226 times
  • Aka Sprocket Face
Re: GS Trophy nationals
« Reply #24 on: August 26, 2021, 01:07:27 pm »
They should give anyone who takes a GS on dirt a trophy..... ;) :lol8: :thumleft: :peepwall:

Jokes aside, always a cool event and hats off to the guys who can master the behemoth on gravel... :thumleft:
« Last Edit: August 26, 2021, 01:08:20 pm by Roxtar »
Long live the Underdog.........
 
Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #25 on: September 01, 2021, 04:54:17 pm »
Ja nee kyk manne elk een sal seker sy opinie he. Dis maar so. Daar is natuurlik altyd daai paar wat of persoonlik moet raak of dit persoonlik vat.
Persoonlik dink ek dis nogals lekker om n GS te ry. Ek hoef darem nie met elke 2 major service n engine rebuilt te doen nie

Ok ek prt net kak maar in die regte hande staan die GS nie terug vir enige van die ander vervaardigers nie.

GS Trophy is aan volgende week. Ek het goed voorberei. Sal sien wat gebeur volgende week.

Groete
Ruhan(Malmoer)

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,777
  • Thanked: 2658 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Trophy nationals
« Reply #26 on: September 01, 2021, 05:37:36 pm »

Voorspoed, en geniet dit baie!
 
Online GeenSand

Re: GS Trophy nationals
« Reply #27 on: September 01, 2021, 06:59:28 pm »
Sterkte Ruhan. Ek glo julle gaan dit baie geniet. Veilig wees en deel tog fotos as julle kry.  Glo niks spectators nie oor covid stront..

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
« Last Edit: September 01, 2021, 07:00:13 pm by GeenSand »
Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,777
  • Thanked: 2658 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: GS Trophy nationals
« Reply #28 on: September 01, 2021, 07:34:19 pm »
Sterkte Ruhan. Ek glo julle gaan dit baie geniet. Veilig wees en deel tog fotos as julle kry.  Glo niks spectators nie oor covid stront..

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Wat?! Was daar voorheen spectators?? :pot:
 
Offline Crankshaft

Re: GS Trophy nationals
« Reply #29 on: September 02, 2021, 06:50:30 am »
Ja nee kyk manne elk een sal seker sy opinie he. Dis maar so. Daar is natuurlik altyd daai paar wat of persoonlik moet raak of dit persoonlik vat.
Persoonlik dink ek dis nogals lekker om n GS te ry. Ek hoef darem nie met elke 2 major service n engine rebuilt te doen nie

Ok ek prt net kak maar in die regte hande staan die GS nie terug vir enige van die ander vervaardigers nie.

GS Trophy is aan volgende week. Ek het goed voorberei. Sal sien wat gebeur volgende week.

Groete
Ruhan(Malmoer)

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Sterkte en hou die Kaap se naam hoog. Soos ek verstaan l Uhan in die hospitaal met af ribbes en n gebreekte knie😖
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA
 
Offline >Herman<

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,718
  • Thanked: 20 times
  • If not now, when?
    • Botsepehi Consulting
Re: GS Trophy nationals
« Reply #30 on: September 02, 2021, 10:21:58 am »
Sterkte Ruhan, jy sal in goeie hande wees... (Jan & Stefan kan kreatief raak).  :deal:

Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #31 on: September 02, 2021, 02:42:27 pm »
Ja nee kyk manne elk een sal seker sy opinie he. Dis maar so. Daar is natuurlik altyd daai paar wat of persoonlik moet raak of dit persoonlik vat.
Persoonlik dink ek dis nogals lekker om n GS te ry. Ek hoef darem nie met elke 2 major service n engine rebuilt te doen nie

Ok ek prt net kak maar in die regte hande staan die GS nie terug vir enige van die ander vervaardigers nie.

GS Trophy is aan volgende week. Ek het goed voorberei. Sal sien wat gebeur volgende week.

Groete
Ruhan(Malmoer)

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Sterkte en hou die Kaap se naam hoog. Soos ek verstaan l Uhan in die hospitaal met af ribbes en n gebreekte knie
Ja dit is so. Hy was ons nr 1.
Daar word nou n ander plan gemaak. Ons backup het gaan deelneem aan die ooskaap en daar 2de en 3de gekry.

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #32 on: September 02, 2021, 02:42:47 pm »
Ja nee kyk manne elk een sal seker sy opinie he. Dis maar so. Daar is natuurlik altyd daai paar wat of persoonlik moet raak of dit persoonlik vat.
Persoonlik dink ek dis nogals lekker om n GS te ry. Ek hoef darem nie met elke 2 major service n engine rebuilt te doen nie

Ok ek prt net kak maar in die regte hande staan die GS nie terug vir enige van die ander vervaardigers nie.

GS Trophy is aan volgende week. Ek het goed voorberei. Sal sien wat gebeur volgende week.

Groete
Ruhan(Malmoer)

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Voorspoed, en geniet dit baie!
Dankie sal so maak

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #33 on: September 02, 2021, 02:43:28 pm »
Sterkte Ruhan. Ek glo julle gaan dit baie geniet. Veilig wees en deel tog fotos as julle kry.  Glo niks spectators nie oor covid stront..

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Ja kyk dis n terugslag maar ons sal survive hehe

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #34 on: September 02, 2021, 02:46:00 pm »
Sterkte Ruhan, jy sal in goeie hande wees... (Jan & Stefan kan kreatief raak).  :deal:
Ja nee kyk dit help dat ons verlede jaar se internasionale wenner hier in die kaap het.
BJ Vosloo en Cobus Theron.
Baie geleer by daai manne.
Ons was die naweek wat verby is by Country trax en ek kan net se hulle ken hul storie.

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
The following users thanked this post: Crankshaft

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,492
  • Thanked: 1276 times
Re: GS Trophy nationals
« Reply #35 on: September 11, 2021, 09:54:10 pm »
Results are out

Men

1. Gerrit Du Toit [mention]malmens gerrit [/mention] s son
2 Dalton De Bruin
3. Warren Venter

Ladies
1. Christelle Van Der Meulen
2. Hanneli Zondag
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: Odd Dog

Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #36 on: September 12, 2021, 04:52:36 pm »
Was close i came 4th today. Was tight on the last day. Best riders won.....

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 23 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re: GS Trophy nationals
« Reply #37 on: September 12, 2021, 05:06:13 pm »
Some videos of the wall of life and the sand pit at Country trax. Wall of life is very intimidating but once you get going it is a rush like no other.

Will be back next time.http://cloud.tapatalk.com/s/613e151dc07f1/VID-20210911-WA0020.mp4http://cloud.tapatalk.com/s/613e152ba9af2/VID-20210911-WA0013.mp4

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 
Online GeenSand

Re: GS Trophy nationals
« Reply #38 on: September 12, 2021, 05:36:32 pm »
Is that you Ruhann? Well done.. that is propper skill..

Sent from my SM-A715F using Tapatalk
« Last Edit: September 12, 2021, 05:41:09 pm by GeenSand »
Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 
Online Odd Dog

Re: GS Trophy nationals
« Reply #39 on: September 12, 2021, 05:50:44 pm »
Was close i came 4th today. Was tight on the last day. Best riders won.....

Sent from my BV9700Pro using Tapatalk

Well done and congratulations.  :thumleft:
If You're going through hell, keep going.