Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s  (Read 2578 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #100 on: September 29, 2021, 05:17:00 am »
Dit was ‘n lang dag en ek kom net mooi 17:00 by Gemtree station uit. 750 km grondpad .




Ek gaan maak hout in die reservaat langs die station




Slaan my tent op. En maak ‘n lekker vuur



Vanaand is dit steak op die kole en so paar Rumme.






Dinner for one.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline Tom van Brits

Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #101 on: September 29, 2021, 05:23:28 am »
Bly om te sien die RR is nognie klaar nie
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #102 on: September 29, 2021, 04:40:05 pm »
Bly om te sien die RR is nognie klaar nie
Ja wragtag sien uit na die res!! :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Elkanah

  • Puppy
  • *
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 43
  • Thanked: 1 times
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #103 on: September 30, 2021, 12:43:33 pm »
Groot wereld daai.   :sip:
Psychiatry's troubled search for the biology of mental illness.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #104 on: October 05, 2021, 03:52:51 pm »
Ek is vroegdag op en is na die museam op die plaas wat 'n ou plaashuis is van die spesifike station.





Groot was my verbasing om te sien dit was Webb's wat die plek mak gemaak het en wie se oorspronklike huis dit was.


Ek het die 160km na Alice springs sommer vinnig afgelę, aangesien NT se spoed limiet 130km/h is. My voorband was nou vreeslik heel and toe geloop en het my mal gehop. Ek het by Yamaha in Alice spring vir my 'n vars nuwe Mt21 opgesit en vir die eerstekeer in my lewe 'n band laat balanseer..... dit maak nogals 'n verskil. Wel die 20 km teer wat ek gery het met hom!!!

I
« Last Edit: October 05, 2021, 03:56:27 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #105 on: October 05, 2021, 03:57:11 pm »
Een van die redes waarom ek Alice Springs wou besoek is oor die Transport museam wat hier is. Een van my werk se oudste trokke wat sopas oorgedoen is was ook hier uitgestal....


Ek kon nie alles afneem nie, en het maar die trokke wat vir my oulik was afgeneem.




« Last Edit: October 05, 2021, 03:59:20 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #106 on: October 05, 2021, 04:00:03 pm »
Hierdie ou vastebak met die Rolls Royce motor in was gebruik om aflewerings in die oitback te doen, ek dink as hy kan praat sal jy hoor van baie wag by verspoelde paaie en vassit in modder.





Hi



Lindsay Brothers is ons grootste kompetiesie in die verkoel vervoer van piesangs en gevriesde kosse, tog werk ons aam met hulle uit Suid Australia en Wes Australia. Hierdie trok het 4 miljoen kilometers al gedoen en dit op shuttle tussen Brisbane en Sydney.

Caterpillar for life!!!


« Last Edit: October 05, 2021, 04:05:33 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #107 on: October 05, 2021, 04:05:53 pm »



Hierdie Daycab trokkie met sy monster wiele word gebruik om 5 x semi's in myne te sleep vanaf die pit na die crusher/screening plants.



« Last Edit: October 05, 2021, 04:07:23 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #108 on: October 05, 2021, 04:09:15 pm »
Ek het bietjie teveel tyd in ALice Spring spandeer en is eers 1 uur daar weg. Net buite die dorp sien ek die lughawe en al die Singapore Air, Quantas ens wie hulle vliegtuie hier berg in die woestyn.





Daar was nog baie meer, maar die foto is die beste wat my iphone koen doen.
« Last Edit: October 05, 2021, 04:11:27 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #109 on: October 05, 2021, 04:11:53 pm »
Die GPS wou my nie toelaat om op die pad direk tussen Alice Springs en Finke te ry nie....ek moes iets snaaks verwag het.

Ek luister mos maar min vir elektroniese rigting aanwysers en vat toe die pad inelkgeval.



Eers loop die swakkerige grondpad net langs die Finke desert race se baan ek het so hier en daar op die baan gegaan, maar die whoops en bagasie het nie so lekker saamgespeel nie.



Later was die pad so sleg en sanderig dat ek liewers op die baan gery het. Ek het dit vreeslik genie.... so baie dat ek op 244km gaan staan het sonder brandstof. Nou ek kan gemaklik 300km op 'n tenk kry en het net toevallig die 10liter kannetjie wat ek die ogend gekoop het volgemaak om te sien hoeveel petrol ek in hom in kan force, gelukkig anders sou ek teen die pad gestaan het.


Die pad is gestrooi met uitlaatstesel, skokbrekers, running boards etc. Ek dink baie mense kom jaag die Finke roete en dan spring hulle op die pad en verwoes die ook.


Die resies baan loop al langs die grondpad en is 240km se whoop sen duine, my tipe ry.
« Last Edit: October 05, 2021, 04:16:54 pm by tau »
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #110 on: October 05, 2021, 10:10:38 pm »
Die ou Mack met die Scania badge op sal hy 142 V8 in hę?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tom van Brits

Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #111 on: October 06, 2021, 03:47:19 am »
Die ou Mack met die Scania badge op sal hy 142 V8 in hę?

Jy het my voorgespring Chris, ek wou ook kommentaar lewer op die Mack.
Hier hardloop nog baie van daardie Mck modelle, ek sien hulle daagliks.
In Amerika sterf n trok nie maklik nie, hulle hou hom aan die lewe!!

Die Kenworth fotos het my nou amper laat gryp na n lappie  :drif:

So jammer Mack het saam Volvo in die kooi gespring, al die nuwe Mack's hier is auto....dis soos om n man se neute te verwyder.
Ek soek my Eaton fuller ratkas en wil self ratte ruil.
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,735
  • Thanked: 265 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #112 on: October 06, 2021, 08:05:57 am »
Joh joh joh....daai motormuseum moes n belewenis wees.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,719
  • Thanked: 202 times
  • Free as a bird
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #113 on: October 06, 2021, 08:35:59 am »
Hierdie is 'n baie interessante trip sover.
Jy doen lang afstande elke dag.....'n baie gepaste manier om van die T700 afskeid te neem