Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s  (Read 2881 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #80 on: September 08, 2021, 09:40:55 pm »
Ek is beindruk met hoe goed die D606 se loopvlak lyk aangesien jy vroeer vertel het hoe lekker jy spin wanneer jy deur die draaie jaag  :thumleft:
Dit was net een dag. Die laaste 2000 km probeer ek baie hard om tyre te spaar.

Maar ek is steeds moer beindruk
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 
The following users thanked this post: skydiver

Online Bike_Buddies

Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #81 on: September 08, 2021, 10:31:03 pm »
Ek is beindruk met hoe goed die D606 se loopvlak lyk aangesien jy vroeer vertel het hoe lekker jy spin wanneer jy deur die draaie jaag  :thumleft:
Dit was net een dag. Die laaste 2000 km probeer ek baie hard om tyre te spaar.

Maar ek is steeds moer beindruk

Jy word vroeg wakker @tau ..

 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #82 on: September 09, 2021, 12:58:25 am »
Ek is beindruk met hoe goed die D606 se loopvlak lyk aangesien jy vroeer vertel het hoe lekker jy spin wanneer jy deur die draaie jaag  :thumleft:
Dit was net een dag. Die laaste 2000 km probeer ek baie hard om tyre te spaar.

Maar ek is steeds moer beindruk

Jy word vroeg wakker @tau ..
05:00 gaan werk vir 10 maande nou sit dit vas
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline Tom van Brits

Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #83 on: September 09, 2021, 01:42:02 am »
Ek is beindruk met hoe goed die D606 se loopvlak lyk aangesien jy vroeer vertel het hoe lekker jy spin wanneer jy deur die draaie jaag  :thumleft:
Dit was net een dag. Die laaste 2000 km probeer ek baie hard om tyre te spaar.

Maar ek is steeds moer beindruk

Jy word vroeg wakker @tau ..
05:00 gaan werk vir 10 maande nou sit dit vas

Ek het ook daai automatiese ingeboude clock 😅
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #84 on: September 10, 2021, 09:47:31 am »
Gister was net 420 km


Soos genoem kort ek ‘n tyre, ek bel dlke bike en tyre shop in 1000 km radius niemand het iets nie.

Teen 09:30 verlaat ek Normanton en ry suid.

Ek sal daar besluit wat ek maak.

Sien die Oom langs pad met 2 papwiele. Ek stop en vra of ek kan help. Ek vra of hy vęr van die huis is?

“ yes mate about 100 km, but we are still on the property”.

Nou hoe groot is die property? Nee die een is 700 000 ha

Ooo en hoeveel bees het julle maatskappye?

So 25000 per farming unit.

Hy dink seker ek is dom want die naam staan op trok en sy hemp….

https://www.stanbroke.com





Baie nice ou. Ry ‘n BMW 650 Sertao

By Burk & Wills Station en memorial kry ek sein en bestel toe maar tyre vanaf Brisbane en reël met karavaan park dat hy na hulle gestuur word.




Van daar wes na Gregory




En daarvandaan na Lawn Hill national park.

Dit is fontein in middel van nęrens war uitloop en hele rivier sisteem maak. Helder water en lekker koelte vir kamp
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #85 on: September 10, 2021, 09:58:27 am »
Dit is hoe ek nou al gery het 5200 km in 9 ry dae met een rus dag.



My klere en sakke is moer vuil en kliphard van rooigrond en water. Ek het gisteraand al klere gewas en vandag my ruksak en saddlebags.

Before


After.
Ek het so 3 kg rooigrond uit my sakke gewas.

My klere is ook nou nie meer kliphard nie.

Vanoggend gaan roei in swem in die Lawn hill gorge.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #86 on: September 10, 2021, 01:01:44 pm »
Tau as ons collection hou en geld aanstuur sal jy nog so bietjie rondry daar lat ons kan sien?!! ;) :lol8: :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Leo

Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #87 on: September 10, 2021, 01:17:36 pm »
Dit is hoe ek nou al gery het 5200 km in 9 ry dae met een rus dag.

Liewe Vader, daai plek is wyd.  ;)

Ek glo dis 'n baie lekker trip, lyk op elk geval bef0k  :thumleft:

Dankie dat ons kan saamry.

BTW, daai tyre is nie goedkoop nie nę
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 

Online THROTTLE JOCKEY

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,545
  • Thanked: 91 times
  • Number plate T JOCKEY EC
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #88 on: September 10, 2021, 04:26:21 pm »
Love it!

Some of those tracks look like pure unadulterated fun!

I am Jealous!
Ride it like you stole it!

OWN:KTM 950 SE***Suzuki DR650***Yamaha XT 600 Tenere***Yamaha XT 200***Honda CRF450X***Honda TRX 300 Quad***CRF1000AT
LIBERATED:KTM 640 Adventure***Suzuki 200 Djebel
SOLD:HONDA CRF450R***Honda CR250R***Yamaha YZ250***Yamaha WR200***BMW F800GS***YAMAHA XT660 extreme***Yamaha XT660
 
The following users thanked this post: Kamanya

Offline IanTheTooth

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Australia
  • Posts: 1,457
  • Thanked: 98 times
  • The past is a foreign country
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #89 on: September 11, 2021, 02:29:02 am »
I've bought a lot of stuff from MXstore. Fast delivery here. Got a few tyres from Moto Tyre Warehouse, also quick and they put a packet of sweets in with the tyre. THrottle Jockey, you cannot believe the tip top condition that they keep the gravel roads in here, you can power slide through corners all day long (and you won't see a cop out there.)
« Last Edit: September 11, 2021, 02:31:16 am by IanTheTooth »
The dog that caught the car. What now?
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #90 on: September 11, 2021, 10:49:59 am »
Vanoggend die 340 km vinnig afgedraf asof dit nou min is na die paar groot dae. Baie droog en mense voer bees.

Bai soos suide van Nam tipe veld en bos wat bees nie eet nie, dan eweskielik kry jy ‘n rivier wat sommer nog loop en jou boots nat maak in die stof węreld, is seker grootste verskil van hier en Afrika. Water is nie so groot probleem nie.





Laaste stuk grondpad was eerste swart ysterklip soos tankwa en my poephol het omtrek geknyp vir papwiele kry.

Land in Mt. Isa en gaan reguit na die bikeshop wat nie tyres het nie, want ek kort chain lube.




My goeie liewe f………..

Ek vra en die?

Nee hulle het nog baie agter in stoor.

Onthou julle ons gesprek Donderdag oggend en toe sę julle dat julle net Heidenhau K60 of Mt21 120 in stock het?

Ja.

Ok wat kos chainlube

$26

Ok gee my blik

Gaan deur till gee me E pos masjien $31.

Ek vra en nou ?

Jammer sy was verkeerd eerstekeer.

Eenvoudig verby. Ek het hulle nie eers in Afrikkans gevloek nie, net die ou en su vrou in die oë gekyk en gesę “ you are real special “

Elkgeval so kom ek by Mt. Isa caravan park en my E-09 wag vir my en ‘n kamplek.



Pak af en toe gaan ek en Sheila eers vir ‘n bubble bath

Die seep verander kleur soos jy spuit pappie.

Baie beter.

En toe doen ek die vinnigste tyre change ooit



Manne maar die Dunlop D606
5700 km
Wat ‘n tyre.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #91 on: September 11, 2021, 10:52:37 am »
I've bought a lot of stuff from MXstore. Fast delivery here. Got a few tyres from Moto Tyre Warehouse, also quick and they put a packet of sweets in with the tyre. THrottle Jockey, you cannot believe the tip top condition that they keep the gravel roads in here, you can power slide through corners all day long (and you won't see a cop out there.)
Mxstore service is great. 24 hrs after I ordered the tyre arrived in Mt. Isa!!!!

The roads around these areas are rough, not like northern and central Queensland. Not the upkeep, but just the type of soil en rocks.

The area is copper mining do lots of mines and 4-6 trailer Roadtrains on gravel
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #92 on: September 17, 2021, 02:48:39 pm »
Hoit wa jy? Stoot jy sandduine uit!!!? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #93 on: September 18, 2021, 11:26:06 am »

Kyk nou eers die drama
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,743
  • Thanked: 267 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #94 on: September 18, 2021, 12:23:56 pm »
 :lol8: Ek is maar bly ek werk nog
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Twister

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Free State
  • Posts: 702
  • Thanked: 29 times
  • CRF1000, KTM950SE, KTM 790R, KTM500EXC
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #95 on: September 18, 2021, 02:40:59 pm »
Lekker Tau, awesome trip
 

Offline IanTheTooth

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Australia
  • Posts: 1,457
  • Thanked: 98 times
  • The past is a foreign country
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #96 on: September 21, 2021, 01:15:57 am »
Saw on Facebook this morning that you're not shipping the bike back. Wise move, there's always something you don't expect with shipping.
The dog that caught the car. What now?
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #97 on: September 21, 2021, 08:39:21 am »
Saw on Facebook this morning that you're not shipping the bike back. Wise move, there's always something you don't expect with shipping.
Yes the service is shocking contacted 3 companies none have replied with quotes.

Sold the bike for $500 more than I paid, so not complaining. As not many times in life 11000 km on a bike is only fuel and tyres

Just rode it around the Gold Coast and Surfers paradise for the last time.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #98 on: September 29, 2021, 05:07:05 am »
Sorry was bietjie besig.
Mt.Isa na Gemtree, Northern Territory.

Ek mag eers vandag oor die grens na die NT gaan oor die 14 dae ex Brisbane reël vir Covid.

Ek spring weg uit Mt. Isa na ‘n foto wat verduidelik waar die T7 hom aantref in die advbike rankings



Die grondpaaie raak vinnig grof en ek besef hier is nou klip ook. Die nuwe E 09 agter is baie stiller as die D606 en gee my verseker beter beheer in die draaie. Dit voel ook bekend, ek het hulle op my HP2 en my Africa Twin 1000 het dit ook opgehad.


Dit is maar ‘n lang dag met morsige grindpaaie. Ek gaan oor die grens sonder enige checkpoints.



Sien my eerste lot wilde perde


By Tobermorey station kry ek brandstof. Hierdie mense se naaste dorp is Mt. Isa 250 km grondpad weg. Bitter netjies. 4.5 meter levy rondom die hele opstal vir wet season. Dit breek jou brein dat hier in die woestyn so baie water kan wees.


2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,925
  • Thanked: 34 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Dodging kangaroos, borders and Sheila’s
« Reply #99 on: September 29, 2021, 05:12:41 am »
Die grondpaaie raak bitter sleg, die Roadtrains trap hom moertoe met baie diep spore. Ek het nog nie in Suid- Afrika, Namibië of Botswana sulke paai gery nie, by gesę waar hier doen jy 760 km vir die dag en sien net 3 stations tussen in.



Dit is tans bitter droog hier en orals lę bees vrek.



Ek stop by Jervois station vir brandstof, hulle kap my $20 surcharge omdat hulle my op ‘n Sondag moet help. Ek vat $12 se brandstof en betaal $20 surcharge.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700