Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS  (Read 1231 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 145 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #20 on: August 30, 2021, 06:39:29 pm »
Jy kannie fout maak met daai 660 Z nie.
660z sal my keuse ook wees.
In jou budget is hulle dun gesaai.
Ek geniet my 450x baie. Lekker lig en wakker.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,723
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #21 on: August 30, 2021, 07:34:30 pm »
I would say an oldish 1200GS would be cheapest to maintain of just about anything you are looking at...


Being the top seller means it has the biggest second hand parts bin out there
@2StrokeDan! this cannot be true.




Correct Dirty, this is indeed fake news.
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,434
  • Thanked: 136 times
  • I crash like a champ!
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #22 on: August 30, 2021, 11:48:22 pm »
Jy kannie fout maak met daai 660 Z nie.
660z sal my keuse ook wees.
In jou budget is hulle dun gesaai.
Ek geniet my 450x baie. Lekker lig en wakker.

+1
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,745
  • Thanked: 313 times
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #23 on: August 31, 2021, 08:32:56 am »
Jy kannie fout maak met daai 660 Z nie.
660z sal my keuse ook wees.
In jou budget is hulle dun gesaai.
Ek geniet my 450x baie. Lekker lig en wakker.

+1

reken jou 2 beste opsies is hier genoem.

660 Z, maar dalk bietjie hoog en swaar steeds. Hulle was besonder swaar as ek dit nie mis het nie, maag dalk swaarder as jou vstrom deur kom.
450 bmw thingamagic as jy meer speelerig wil verkeer.

Daai 250 honda opsies nie in jou prysklas nie? Ek het al Ben10 saam n vriend op een gedoen, ons het nie te veel vir hom gewag nie
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline MegaPix

Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #24 on: August 31, 2021, 09:25:39 am »
Ek sal maar soos enige ordentlike analis weer na die EXCEL sheets gaan en my eie comparisions begin maak.  Goed wat defnitief nie vir meeste saak gaan maak nie, mag dalk vir my.
Prys vs wat ek kry vir dit bly hoog op die lys.

660Z klink goed maar gewig is dalk issue. Dan kan ek maar weer V Strom doen ook.

Ek het gese ek is sterk en so aan, maar die rumatiek begin die joints moer.  Ek wil nie alleen sukkel as ek dalk erens om bliksem nie.  :imaposer: :imaposer:
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,412
  • Thanked: 556 times
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #25 on: August 31, 2021, 09:36:38 am »
Ek sal maar soos enige ordentlike analis weer na die EXCEL sheets gaan en my eie comparisions begin maak.  Goed wat defnitief nie vir meeste saak gaan maak nie, mag dalk vir my.
Prys vs wat ek kry vir dit bly hoog op die lys.

660Z klink goed maar gewig is dalk issue. Dan kan ek maar weer V Strom doen ook.

Ek het gese ek is sterk en so aan, maar die rumatiek begin die joints moer.  Ek wil nie alleen sukkel as ek dalk erens om bliksem nie.  :imaposer: :imaposer:
Ding is 660Z is baie top heavy en hoog, laat hom nog swaarder voel veral as sy groot tank vol is maar ek like daai bikes. Moet hom net nie vergelyk met n twin op die teer nie, dag en nag. Ek reken die XT660R kan werk vir jou  :thumleft:
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,716
  • Thanked: 202 times
  • Free as a bird
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Free State
  • Posts: 4,649
  • Thanked: 611 times
  • Maak 'n koffie
the Truth will offend at first
 

Offline MegaPix

Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 145 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #29 on: September 07, 2021, 06:57:05 am »
Ek weet darem nie. Almal gaan nou hulle 250s probeer swaai.
Hulle behoort so rondom 45k te wees in n goeie toestand.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 
The following users thanked this post: Andrew_Smith

Offline MegaPix

Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #30 on: September 07, 2021, 08:05:19 am »
Ek weet darem nie. Almal gaan nou hulle 250s probeer swaai.
Hulle behoort so rondom 45k te wees in n goeie toestand.

Ek gaan niks rush nie.  Die regte fiets sal kom , as sy kom.  Ek is oopkop oor die hele proses
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,716
  • Thanked: 202 times
  • Free as a bird
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #31 on: September 07, 2021, 09:38:20 am »
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Toe ek 'n CRF250L wou koop, het ek my budget ge-capp op R45k
Jy is reg....kourier koste van CT to GP gaan omtrent R2.5k wees
 

Offline MegaPix

Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #32 on: September 07, 2021, 09:50:57 am »
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Toe ek 'n CRF250L wou koop, het ek my budget ge-capp op R45k
Jy is reg....kourier koste van CT to GP gaan omtrent R2.5k wees

Ek dink ek cap my koop op R50k.  So as ek iets vir r45k kry kan ek paar Rand gebruik om by te sit wat dalk kort
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,716
  • Thanked: 202 times
  • Free as a bird
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #33 on: September 07, 2021, 11:23:08 am »
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Toe ek 'n CRF250L wou koop, het ek my budget ge-capp op R45k
Jy is reg....kourier koste van CT to GP gaan omtrent R2.5k wees

Ek dink ek cap my koop op R50k.  So as ek iets vir r45k kry kan ek paar Rand gebruik om by te sit wat dalk kort
:thumleft:
 

Offline AAK

Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #34 on: September 09, 2021, 04:56:10 pm »
Tenere 660 is te swaar. Ding weeg net soveel as Ďn 990.

Wat van die Kle 300 versys?Dis seker bietjie bo jou budget,maar dit lyk na lekker ligte allrounder.

Anders sal ek rondkyk vir Ďn XT660r.Maar jy gaan lank soek👍
CG 125, TS 125, KX 85, TW200, XL500s, XR350re, 400exc, VTR1000, TC 450, CBR600rr, WR450, XR650r, Pegaso 650, KTM 950 S, Husky 610, KTM 990 S
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Free State
  • Posts: 4,649
  • Thanked: 611 times
  • Maak 'n koffie
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #35 on: September 10, 2021, 10:58:59 am »
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Toe ek 'n CRF250L wou koop, het ek my budget ge-capp op R45k
Jy is reg....kourier koste van CT to GP gaan omtrent R2.5k wees

kan nog steeds nie glo jy het hom so goedkoop gekry nie
the Truth will offend at first
 

Offline MegaPix

Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #36 on: September 10, 2021, 11:11:56 am »
Die ene van [aarl is mooi maar met ekstra koerier raakd it nog duurder.  Ek kan daai geld op ander ekstras gebruik
Toe ek 'n CRF250L wou koop, het ek my budget ge-capp op R45k
Jy is reg....kourier koste van CT to GP gaan omtrent R2.5k wees

kan nog steeds nie glo jy het hom so goedkoop gekry nie

Daar is 'n 2012 CRF250L op facebook vir R28k.  Maar die ou se een shock seel lek.
46917km op

Is die prys reg?
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 145 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #37 on: September 10, 2021, 11:11:08 pm »
Om die vurk seels te laat doen is nie duur nie.
Is jy seker dis die L?
Die Rís verkoop in daardie prysklas.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,XR150L,1200GSA
Current G450x&1966 CT90 XR650L
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,723
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #38 on: September 10, 2021, 11:46:12 pm »
Tenere 660 is te swaar. Ding weeg net soveel as Ďn 990.

Wat van die Kle 300 versys?Dis seker bietjie bo jou budget,maar dit lyk na lekker ligte allrounder.

Anders sal ek rondkyk vir Ďn XT660r.Maar jy gaan lank soek👍


XT660Z Tenere dry weight 183.

KTM 990 dry weight 209.

 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,566
  • Thanked: 80 times
Re: CONFUSED MUCH - R55k budget - ITCHY ASS
« Reply #39 on: September 11, 2021, 07:56:08 am »
Tenere 660 is te swaar. Ding weeg net soveel as Ďn 990.

Wat van die Kle 300 versys?Dis seker bietjie bo jou budget,maar dit lyk na lekker ligte allrounder.

Anders sal ek rondkyk vir Ďn XT660r.Maar jy gaan lank soek👍


XT660Z Tenere dry weight 183.     

KTM 990 dry weight 209.

KTM has more than double the power also.

2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge

Current:  2007 KTM 640 Adv, 2011 KTM 250 Xcw,  1979 Suzuki SB200