Daar is so baie stories oor slegte paaie dat ek liewer hier vra . Wat is die toestand van die pad Senekal Rosendal Ficksburg (R70), Ook Ficksburg Fouriesburg Clarens (R26 en R711) Asook die pad Fouriesburg Slabberts Bethlehem (R26) Ek sal julle insette baie waardeer.