Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2SDAN-- Everything ok?- maybe a fall?  (Read 1164 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,198
  • Thanked: 857 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 2SDAN-- Everything ok?- maybe a fall?
« Reply #40 on: September 10, 2021, 01:47:25 pm »
Het jy al die videos van Two Stroke Stuffing op YouTube gekyk?  Die jakkals probeer om die węreld se kragtigste 50cc 2-Stroke enjin te bou.

Ja, volg hom soos n Valk, maar die jakkals fork rond nou, met nonsense RC-enjinkies op n ou helpmytrap....... WTF?
Pleks hy sy tyd bestee op die twee regte enjins, die 'normale' en die blown een!
Ek's spesifiek geinteresseer in die eerste een, verals as hy sy selfgemaakte dyno klaar sal he... n ander projek waar hy op behoor te werk pleks van om tyd te mors op daai ou Tomos.
Maarrrrr....... sal hom bly volg!  :thumleft:

Janee.  Sy "rondneuk"  projekte is okay, maar ek wil daai monster enjins sien!
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!