Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Kort trippie op Clarence Drive  (Read 544 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GeelKameel

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 102
  • Thanked: 34 times
'n Kort trippie op Clarence Drive
« on: September 18, 2021, 11:50:17 pm »
Ek het vanoggend werk aan die Geel Kameel gedoen en wou 'n kort draai gaan ry om te toets.
Die plan was net 'n kort entjie, maar eindelik was dit byna 150km.

Dit was 'n baie mooi dag. Sterk wind op die Kaapse vlakte, maar lekker stil teen die noordelike kant van Valsbaai se berge, daar waar Clarence Drive loop..
Clarence Drive al met die see langs is so lekker om te ry dat ek sommer aangehou het tot in Kleinmond.

Daar was heelwat motorfietse op die pad. Ideale pad en ideale weer vir motorfiets ry.



Uitsig oor Valsbaai. Tafelberg daar oorkant die baai.


Uitsig na die Weste, met Simonstad en Kaappunt oorkant Valsbaai.


Die fynbos en proteas begin hul lentekleure dra. Hierdie is naby Pringlebaai.


Hierdie bobbejane hou wag by 'n erf in Bettiesbaai


Wat is die mooiste - die blomme of die mfiets of die bobjane.


Pikkewyne by Bettiesbaai se reservaat


Kleinmond se boot landing


Uitsig van Kleinmond na die Ooste. Hermanus en Gansbaai daar ver oorkant



Op pad terug by Kogelbaai. Duidelik is hier vandag geen haaie - daar is meer as 30 ouens in die see


Bokant Gordonsbaai is die kort en steil pas na die Steenbras wateraanleg.
Dit is hoog op teen die berg, met baie mooi uitsigte oor Helderberg en Valsbaai






« Last Edit: September 18, 2021, 11:53:40 pm by GeelKameel »
 
The following users thanked this post: dual

Offline Dutchman81

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #1 on: September 19, 2021, 12:59:32 am »
Dit moet een van die mooiste stuk aarde wees in ons land, was bevooreg genoeg om dit te kon beleef saam met LEM hier op die forum n paar maande terug...
Daai 1150 is die regte spanner vir daardie job gewees en pragtig net soos die omgewing, dankie vir die deel Geelkameel!

Sent from my I3312 using Tapatalk

2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Tom van Brits

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #2 on: September 19, 2021, 03:19:03 am »
Pragtig, dankie vir die deel
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,467
  • Thanked: 1273 times
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #3 on: September 19, 2021, 05:17:37 am »
Baie mooi!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #4 on: September 19, 2021, 06:23:53 am »
My sin vir rigting is baie goed maar daar in die Kaap raak ek waaragtig rigting bedonderd. Dankie dat jy die rigtings en dorpe uitwys [mention]GeelKameel [/mention]. So 'n rustige rit al see langs is darem nt die ding.

Daai GS is darem mooi. En baie goeie kondisie ook.

Nou kan ek ook s ek was innie Kaap gewees
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #5 on: September 19, 2021, 06:24:50 am »
Watse roofvol is dit in die 2de laaste kiekie?
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline GeelKameel

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 102
  • Thanked: 34 times
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #6 on: September 19, 2021, 07:01:18 am »
Watse roofvol is dit in die 2de laaste kiekie?
Twee kraaie het biki aerobatics gedoen.
Op een stadium nogal baie indrukwekkend!
Ek kon darem een op n foto kry.
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,719
  • Thanked: 202 times
  • Free as a bird
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #7 on: September 19, 2021, 08:36:03 am »
Die see lyk so kalm.
Dankie vir die pragtige fotos.
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,283
  • Thanked: 524 times
    • Wise Web Worx
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #8 on: September 19, 2021, 08:37:41 am »
My gunstelling deel van die land en gelukkig genoeg om onlangs overstrand toe te trek.

Hiers mos Orcas in vals baai, ander dag ook n paar gesien (nie deur my nie) by hermanus verby. Blykbaar is die haaie skaars oor hulle
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #9 on: September 19, 2021, 09:40:51 am »
My gunstelling deel van die land en gelukkig genoeg om onlangs overstrand toe te trek.

Hiers mos Orcas in vals baai, ander dag ook n paar gesien (nie deur my nie) by hermanus verby. Blykbaar is die haaie skaars oor hulle



Ja, die haaie wyk uit Mosselbaai toe, en sommiges Australie toe. Nou ly laasgenoemdes aan spysverteringsprobleme want hulle moet Australiers eet.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,415
  • Thanked: 1158 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #10 on: September 19, 2021, 10:18:10 am »
Watse roofvol is dit in die 2de laaste kiekie?
Twee kraaie het biki aerobatics gedoen.
Op een stadium nogal baie indrukwekkend!
Ek kon darem een op n foto kry.

Ek het gehoop daar is darem een plek in ons land wat van die kraaiplaag gespaar is.
If youth but knew...if age but could.

Henri Estienne
 

Offline Strandloper

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 77
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #11 on: September 19, 2021, 02:24:56 pm »
Dankie.Bly een van my gunstelinge
 

Offline Sheepman

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #12 on: September 19, 2021, 08:43:41 pm »
Love that False Bay area  :thumleft:
 

Offline Wolzak

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #13 on: September 19, 2021, 08:54:55 pm »
'n Pragtige Dag in die Kaap :thumleft:
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
 

Offline dual

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #14 on: September 19, 2021, 09:00:22 pm »
Pitstop op Clarence drive 'n baie lekker plek om te stop







 
The following users thanked this post: ETS

Offline GeelKameel

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 102
  • Thanked: 34 times
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #15 on: September 20, 2021, 02:51:49 pm »

[/quote]
Ja, die haaie wyk uit Mosselbaai toe, en sommiges Australie toe. Nou ly laasgenoemdes aan spysverteringsprobleme want hulle moet Australiers eet.
[/quote]

Neewat, ek dink die haaie by Australie is seker okey ---- die Austrsliers eet Sprinkbokvleis!  :P
 

Offline Single Cylinder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 548
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #16 on: September 27, 2021, 09:03:07 am »
Lekker trippie. Dankie :ricky:
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline DewetR

  • Puppy
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 30
  • Thanked: 8 times
  • KLR650 & Yamaha SR500
Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #17 on: September 27, 2021, 10:59:18 am »
Dankie vir die deel van die mooi fotos van die mooi fynbos omgewing. Ek is geseend om in die mooie Kleinmond te woon.

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

 

Offline MildlyWild

Re: 'n Kort trippie op Clarence Drive
« Reply #18 on: September 29, 2021, 09:46:02 am »
Altyd n lekker trippie daai 👌
Maar die Rantepad roep jou naam  :biggrin:
As a man thinketh, so he becomes...