Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.  (Read 1322 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #40 on: September 30, 2021, 03:52:45 pm »
Het ek nou kak aan gejaag met my vraag oor die blerrie KTM.  :pot:

Dis WD. As jy 'n direkte antwoord op jou vraag kry moet jy bang raak dat die aarde dalk op sy as geskuif het.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #41 on: September 30, 2021, 05:35:10 pm »
Los die nagroom.
Strooi net eno's oor daai boot anker van Brits, en daar waar dit borrel put jy.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #42 on: September 30, 2021, 05:51:40 pm »
Los die nagroom.
Strooi net eno's oor daai boot anker van Brits, en daar waar dit borrel put jy.



KTM ryers hoop dit borrel al om die hol. :ricky:
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #43 on: September 30, 2021, 06:08:51 pm »
A-hem Mr.Husky, praat vir jouself.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #44 on: September 30, 2021, 07:48:12 pm »
A-hem Mr.Husky, praat vir jouself.


Korrek, dis Mr. Husky, nie meneer hol-borrel KTM. :imaposer:
 

Offline BuRP

Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #45 on: October 02, 2021, 06:05:27 pm »
Ek wag in spanning moet ek se, is selfs bereid om alreeds nagroom te gaan koop!

Hei Henk,

ek het klaar nagroom gekoop, sommer n pot Oil of Olay - ek bedoel, as ek nou tog moffiegoed gaan gebruik dan ook sommer die regte goed , tog?
As jy n ding doen dan doen dit sommer reg, dis hoe ek dink.
Mind you, die pot is not toe, verseel nogals!
Anyway, ek wag op jou terugvoer aangaande daai Britse niggie.
Let wel: ek bedoel daai vroulike anker ('-tjie' hoop ek!)  in Brits, nie sommer enige rooinek poppie wat jy gaan 'raakloop' by n winkelsentrum om vir my later haar nommer te gee nie, en kan dit self gaan doen. En ook, dan gaan sy blyk om erens in Nelspruit te bly, dis effens ver van my bed sal ek maar se  :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,532
  • Thanked: 331 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #46 on: October 06, 2021, 12:36:48 pm »
Ek wag in spanning moet ek se, is selfs bereid om alreeds nagroom te gaan koop!

Hei Henk,

ek het klaar nagroom gekoop, sommer n pot Oil of Olay - ek bedoel, as ek nou tog moffiegoed gaan gebruik dan ook sommer die regte goed , tog?
As jy n ding doen dan doen dit sommer reg, dis hoe ek dink.
Mind you, die pot is not toe, verseel nogals!
Anyway, ek wag op jou terugvoer aangaande daai Britse niggie.
Let wel: ek bedoel daai vroulike anker ('-tjie' hoop ek!)  in Brits, nie sommer enige rooinek poppie wat jy gaan 'raakloop' by n winkelsentrum om vir my later haar nommer te gee nie, en kan dit self gaan doen. En ook, dan gaan sy blyk om erens in Nelspruit te bly, dis effens ver van my bed sal ek maar se 
Bart

Nee, Voorvel is nie baie behulpsaam met die "niggie" van Brits se kontakbesonderhede nie.

Dit blyk my sy gaan net in ons drome bly voortbestaan!

Hou maar vol met die Oil of Olay. Ek verstaan daar skort niks met jou hormone nie. Glo nog op ń 16 jarige, jonk en jags, vlak!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 

Offline JIMMI

Re: KTM 640 ADVENTURE at Podium motorcycles.
« Reply #47 on: October 14, 2021, 08:01:51 am »
Good morning gentlemen

Thanks for all the pm's, feedback, wisdom, advice and humour.
As always.. WD sage advice prevails and my mate has done a Gerrard and sat on his back until the feeling went away.
He is very grateful and he too passes on his thanks.

Have a peaceful day
May the best of today be the worst of tomorrow.
In the garage.
BMW R1150GS, BMW R80