Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Broer Toer DStv 144  (Read 623 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TwinDisco

Die Broer Toer DStv 144
« on: October 04, 2021, 10:09:24 am »
Die Broer Toer begin more aand DStv Kanaal 144, 21:00;

Drie broers, drie motorfietse, geen lisensies, een groot avontuur Ė welkom by Die broer toer.

Bennie Fourie is bekend as akteur, regisseur en skrywer, maar hy en sy broers, Reynold en Wilbrie, is ook bekend vir hul legendariese avonture. Selfs met die eise wat die grootmenswÍreld stel en hul verantwoordelikhede wat hulle in teenoorgestelde rigtings dryf, vind hulle steeds tyd om saam avonture aan te pak
2012 Honda XR 650 L
 
The following users thanked this post: Wolzak

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,412
  • Thanked: 556 times
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #1 on: October 04, 2021, 11:02:44 am »
Geen lisensies, klink al klaar na n lekker avontuur  :thumleft:
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline stcomza

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 303
  • Thanked: 68 times
  • Bazinga!
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #2 on: October 04, 2021, 11:04:53 am »

Sal beslis loer  :thumleft:
Duct tape can't fix stupid, but it can muffle the sound
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,472
  • Thanked: 99 times
  • East London
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #3 on: October 04, 2021, 01:18:18 pm »
Kan self nie wag vir dit nie. 

Net die week het ek vir my broers gese ons moet so iets doen (ons is 4 broers), sonder die vrouens, maar die een broer wil sy vrou saamvat.

Hoekom sal ek nie weet nie, en ek verstaan dit ook nie.....
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Jakalas

Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #4 on: October 04, 2021, 02:34:22 pm »
Kan self nie wag vir dit nie. 

Net die week het ek vir my broers gese ons moet so iets doen (ons is 4 broers), sonder die vrouens, maar die een broer wil sy vrou saamvat.

Hoekom sal ek nie weet nie, en ek verstaan dit ook nie.....
Ek is seker na 3 goeie pielewappers sal hy verstaan...


Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #5 on: October 04, 2021, 03:29:56 pm »
Geen lisensies, klink al klaar na n lekker avontuur  :thumleft:


Sonder lisensies ry hulle seker meestal sleepwa.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,891
  • Thanked: 291 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #6 on: October 04, 2021, 03:50:37 pm »
Kom ons hoop die mense vaar beter as die ander span wat lank gelede op Kyknet was  :lol8: :lol8: :lol8:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=57224.0
 

Offline Wooly Bugger

  • A sensitive soul
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 10,188
  • Thanked: 552 times
  • DILLIGAF?
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #7 on: October 04, 2021, 04:02:46 pm »
Geen lisensies, klink al klaar na n lekker avontuur  :thumleft:


Sonder lisensies ry hulle seker meestal sleepwa.

 :laughing4: :deal: :thumleft: :biggrin:
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline 73 Peanut

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 607
  • Thanked: 62 times
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #8 on: October 05, 2021, 09:59:03 pm »
Attie play's his part very well other than that its was aimed at the Afrikaans market.   :pot:  nice to see that people in south africa can outperform top gear .
 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #9 on: October 06, 2021, 08:13:33 am »
Jammer maar ek het na 10 min ophou kyk
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #10 on: October 06, 2021, 08:17:59 am »
Geen lisensies, klink al klaar na n lekker avontuur  :thumleft:


Sonder lisensies ry hulle seker meestal sleepwa.

Hoe so?
Ek het 24jaar lank bikes gery sonder lisensie.

Veroorsaak dat mens juis die road less traveled kies
 

Offline ClemS

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 739
  • Thanked: 87 times
  • Triumph 955 RSI
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #11 on: October 06, 2021, 08:18:05 am »
Verassing??? Wie de f@k by KykNet doen die program beskrywings?  :bueller:
The brave do not live forever, but the cautious do not live at all.
 

Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,301
  • Thanked: 561 times
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #12 on: October 06, 2021, 08:20:26 am »
Jammer maar ek het na 10 min ophou kyk
Selfde hier :3some:
 

Offline TwinDisco

Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #13 on: October 06, 2021, 08:21:01 am »
Daai 3 bikes is so vol stickers geplak, ek kon nie sien wat hulle ry nie...  :-\
2012 Honda XR 650 L
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,412
  • Thanked: 556 times
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #14 on: October 06, 2021, 09:02:17 am »
Ek het nie Kyknet nie wat het ek gemis ?
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 890 Adventure R
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,709
  • Thanked: 101 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #15 on: October 06, 2021, 10:02:53 am »
Ek het nie Kyknet nie wat het ek gemis ?

Volgens my- niks. Geen gebike ryery nie sulke -volgens my- kinderspeletjies. Asb dis net my waarneming. Ek is anyway te boring om ooit self op tv te kom. Soooo ek wil nie verder kritiseer nie
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Plaasseun

Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #16 on: October 06, 2021, 01:11:04 pm »
Dit was ook nie wat ek gehoop het dit sal wees nie, hopelik sal die Wuppertal & Eselbank footage meer die moeite werd wees.
LeŽ vaatjie hou toe jou kraan en ek sien jou dalk vir 'n volle aan.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 529 times
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #17 on: October 06, 2021, 02:33:42 pm »
Ek het nie Kyknet nie wat het ek gemis ?

Volgens my- niks. Geen gebike ryery nie sulke -volgens my- kinderspeletjies. Asb dis net my waarneming. Ek is anyway te boring om ooit self op tv te kom. Soooo ek wil nie verder kritiseer nie

Dink nie jy kritiseer nie, elke ou het maar sy eie smaak.  Ek het ook uitgesien na die program maar was onaangenaam verras.   :eek7:  Daai kinderspeletjies hoort nie op so program of toer nie, in elk geval dis my opinie.  Ek sal nog een keer probeer kyk, maar dink dit gaan nie lank wees nie.   :biggrin:

Ek sien hulle doen so 2 500km toer in 21 dae, as ek reg gehoor het.  Dit gee jou maar so 120km per dag.   :patch:   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
The following users thanked this post: ETS

Offline WillemInsit $

Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #18 on: October 06, 2021, 02:37:08 pm »
Sal nog n episode kyk en dan besluit of ek nog kan vat of nie. Meer n gesins ervaring met baie sponsors, let not judge a book by it`s cover.
« Last Edit: October 06, 2021, 02:38:41 pm by WillemInsit $ »
 
The following users thanked this post: RobC, ETS

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Die Broer Toer DStv 144
« Reply #19 on: October 06, 2021, 04:44:17 pm »
Watched... may watch episode 2...
Long way down it is not...  :sip: