TwinDisco
Pack Dog
Die Broer Toer begin more aand DStv Kanaal 144, 21:00;
Drie broers, drie motorfietse, geen lisensies, een groot avontuur – welkom by Die broer toer.
Bennie Fourie is bekend as akteur, regisseur en skrywer, maar hy en sy broers, Reynold en Wilbrie, is ook bekend vir hul legendariese avonture. Selfs met die eise wat die grootmenswêreld stel en hul verantwoordelikhede wat hulle in teenoorgestelde rigtings dryf, vind hulle steeds tyd om saam avonture aan te pak