Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.  (Read 724 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #20 on: October 07, 2021, 12:57:34 pm »
Genade Voorvel, hou op om `n steen des aanstoots te wees.
Oom 2SD het met sy eie oge gesien hoe KTM die mense mislei. :peepwall:



Het jy gemis hoe die mense hier 790 plare met skuurpapier moet "service"??  Met myn eigene ogen. :imaposer:
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #21 on: October 07, 2021, 09:17:56 pm »
Genade Voorvel, hou op om `n steen des aanstoots te wees.
Oom 2SD het met sy eie oge gesien hoe KTM die mense mislei. :peepwall:

Die moment toe 2SD met sy conspiracy teorie kom, het hierdie voorvel terug getrek uit die geselskap
 

Offline JohnnyM

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 48
  • Thanked: 4 times
  • Chief bottle washer @ Safestop
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #22 on: October 08, 2021, 10:08:54 am »
Wat of wie de moer het enige iets gesÍ oor n clutch in die video?
My bliksem man?

Vir my het dit meer gegaan oor om n 1290 en 890 in te skryf (en klaar te maak) vir a race wat base van ons nie eens met plastic bike in n week kan doen nie.




KTM ALL THE WAY!
1290R Beast & EXCF 350 Toy
Falling doesn't hurt it the sudden stop where the problem lies.
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,467
  • Thanked: 1273 times
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #23 on: October 08, 2021, 10:16:08 am »
Wat of wie de moer het enige iets gesÍ oor n clutch in die video?
My bliksem man?

Vir my het dit meer gegaan oor om n 1290 en 890 in te skryf (en klaar te maak) vir a race wat base van ons nie eens met plastic bike in n week kan doen nie.
Moenie dat die usual suspects jou ontstel nie.
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: ETS

Offline JohnnyM

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 48
  • Thanked: 4 times
  • Chief bottle washer @ Safestop
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #24 on: October 08, 2021, 10:24:03 am »
Ja Noneking ek weet.
Dankie

daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............
KTM ALL THE WAY!
1290R Beast & EXCF 350 Toy
Falling doesn't hurt it the sudden stop where the problem lies.
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,467
  • Thanked: 1273 times
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #25 on: October 08, 2021, 10:26:20 am »
Ja Noneking ek weet.
Dankie

daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,594
  • Thanked: 130 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #26 on: October 08, 2021, 11:18:33 am »
Daar is nog net so 1of 2 keer die volgende argumente voort gebring deur n lid:

1. skuur van clutchplate
2. shock seels wat lek
3. noneking se 790 was so on betroubaar, hy het die 890r gaan kry

Maar toemaar, KTM sal so bietjie vam n breek kry wanneer Yamaha die Motogp wen. :peepwall:
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Offline BuRP

Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #27 on: October 08, 2021, 11:28:25 am »
daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............

Jinnnnnnne, jy moet nuut wees hierso!
Hier's nie net n paar nie, hier's BAIE, so raak maar rustig vir nou, dalk gewoond selfs...

En, as ek nou eerlik is, JY is die eerste wat clutchplate noem!
Ook, skuur van die - KTM plate natuurlik ne? - word beste gedoen op rotse - en hier sou daai rally n slegte plek vir gemaak het, ek sien net sand en modder ens, niks rotse nie.
So, wat dink jy is die beste manier op die lot te gaan skuur?
Sou jy skuurpapier saamvat (dis mos baie lig) of hoe?
Sien uit na jou antwoord natuurlik, dit sal hirir fred baie, nee wag, BAIE reaksie-posse oplewer .... en dus die verskillende posters se postcount opjaag, die fred onspoor en weglei van die original intent, en en ens ens  :lol8:



« Last Edit: October 08, 2021, 11:30:01 am by BuRP »
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,594
  • Thanked: 130 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #28 on: October 08, 2021, 11:31:07 am »
daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............

Jinnnnnnne, jy moet nuut wees hierso!
Hier's nie net n paar nie, hier's BAIE, so raak maar rustig vir nou, dalk gewoond selfs...

En, as ek nou eerlik is, JY is die eerste wat clutchplate noem!
Ook, skuur van die - KTM plate natuurlik ne? - word beste gedoen op rotse - en hier sou daai rally n slegte plek vir gemaak het, ek sien net sand en modder ens, niks rotse nie.
So, wat dink jy is die beste manier op die lot te gaan skuur?
Sou jy skuurpapier saamvat (dis mos baie lig) of hoe?
Sien uit na jou antwoord natuurlik, dit sal hirir fred baie, nee wag, BAIE reaksie-posse oplewer .... en dus die verskillende popsters se postcount opjaag, die fred onspoor en weglei van die original intent, en en ens ens  :lol8:

Pfft watse rotse?
KTM manne is frickin sterk man,  ons skuur  clutchplate op ons holwange :peepwall:
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Offline JohnnyM

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 48
  • Thanked: 4 times
  • Chief bottle washer @ Safestop
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #29 on: October 08, 2021, 01:27:28 pm »
daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............

Jinnnnnnne, jy moet nuut wees hierso!
Hier's nie net n paar nie, hier's BAIE, so raak maar rustig vir nou, dalk gewoond selfs...

En, as ek nou eerlik is, JY is die eerste wat clutchplate noem!
Ook, skuur van die - KTM plate natuurlik ne? - word beste gedoen op rotse - en hier sou daai rally n slegte plek vir gemaak het, ek sien net sand en modder ens, niks rotse nie.
So, wat dink jy is die beste manier op die lot te gaan skuur?
Sou jy skuurpapier saamvat (dis mos baie lig) of hoe?
Sien uit na jou antwoord natuurlik, dit sal hirir fred baie, nee wag, BAIE reaksie-posse oplewer .... en dus die verskillende posters se postcount opjaag, die fred onspoor en weglei van die original intent, en en ens ens  :lol8:

Sure.
KTM ALL THE WAY!
1290R Beast & EXCF 350 Toy
Falling doesn't hurt it the sudden stop where the problem lies.
 
The following users thanked this post: BuRP

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #30 on: October 08, 2021, 01:46:24 pm »
Ja Noneking ek weet.
Dankie

daar is altyd n paar op elke forum waarop ek nog was..............


Hoe lank gaan jy hier hou, as jy nou al huil? :biggrin:


Daardie is nie n enduro nie, in fact, ek het gedink dis die Canola run op Caledon.
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #31 on: October 08, 2021, 06:40:50 pm »
Ongeag of dit nou Romaniacs is of nie, wat ek indrukwekkend vind is hoeveel plastics pakslae gekry het daai dag.
 :thumleft:
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,435
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #32 on: October 08, 2021, 06:49:50 pm »
Wat of wie de moer het enige iets gesÍ oor n clutch in die video?
My bliksem man?

Vir my het dit meer gegaan oor om n 1290 en 890 in te skryf (en klaar te maak) vir a race wat base van ons nie eens met plastic bike in n week kan doen nie.

Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n clutchkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,733
  • Thanked: 2646 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 24 Hour Dusk to Dawn Enduro on a KTM 1290 and 890.
« Reply #33 on: October 08, 2021, 10:39:44 pm »
Die omliggende dorpe het gekla oor die weeklange gebrande clutch reuk wat oor die area gehang het.