Lifan 200 saam met XT660

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flippie

Pack Dog
Joined
Mar 10, 2006
Messages
69
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Yamaha XT660
Saterdag oggend besluit ons - Wat van 'n vinnige brekkie by Cullinan Wimpy? Lifan se kind besluit om saam te gaan...........
p7131018gv9.jpg
[/URL]
Lekker gee�«t bsluit ons om grond pad terug te ry....
p7131019gr8.jpg
[/URL][/img]


p7131024pr9.jpg
[/URL]
[/img]
Liefie s�ª dankie tog grondpad is klaar. Haar boude het deur gestamp. Michael met sy Lifan het baie pret gehad - 1 noue omkoming in die los sand en toe is die blaas ook sommer vol.
p7131026yo8.jpg
[/URL]
[/img]
 
Top