Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Destination Unknown  (Read 353 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,849
  • Thanked: 227 times
  • Free as a bird
Re: Destination Unknown
« Reply #20 on: October 24, 2021, 01:24:36 pm »
Dankie, mooi foto's en jy het verseker die regte motorfiets om net grondpaaie te gaan soek. Ek het lekker saamgery :ricky:
Met 'n 250 kan mens paaie gaan opsoek wat mens nie gewoonlik alleen sou aanpak nie.
Dankie Ri.
Ja, met die 250 ry ek enige plek en enige oppervlak sonder stress dat ek gaan sukkel om die bike alleen op te tel.
My spoed op grond is ook vinniger as met my vorige F800 en XT660Z  :thumleft:
 

Offline JFE

Destination Unknown
« Reply #21 on: October 24, 2021, 01:33:26 pm »
Wil graag die fotoís sien na die reŽn as die bosveld in  al sy prag lower groen uitsien. Is een van die dinge wat ek sekerlik die meeste mis, die bosveld.
Daai pylons is seker van Medupi af daar na Zim toe

Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: October 24, 2021, 01:35:44 pm by JFE »
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,849
  • Thanked: 227 times
  • Free as a bird
Re: Destination Unknown
« Reply #22 on: October 24, 2021, 04:06:35 pm »
Wil graag die fotoís sien na die reŽn as die bosveld in  al sy prag lower groen uitsien. Is een van die dinge wat ek sekerlik die meeste mis, die bosveld.
Daai pylons is seker van Medupi af daar na Zim toe

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja @JFE, ek self wag ook in spanning vir die veld om weer groen te word. Die huidige vaal kleur is vir my (wat baie jare in KZN gewoon het) gladnie mooi nie.
Jy is reg, daai pylons kom van Medupi af.  :thumleft: