Daai Man wat my Bettie wou Huistoe vat....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,753
Reaction score
8,029
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Nice try. >:D

Dissie net van betaal en laat waai nie Ou....jys NIE by die Pomona Spur nie :imaposer:

So kom die Perd die week by my aan om iets te kom haal, hy sien vir Bettie daar agter staN,ek is nie daar nie, en hy tune my laaitie so ewe "maak Prys, ek vat daai Tenere NOU huis toe"

Dis soos daai movie "Indecent Proposal".

:3some: ;D

Bettie bly by my. Ek is hare, en sys myne. :3some: >:D

.....sorry I missed you man....you know who you are
 
Top