Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die padtoets  (Read 837 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Air Guide

Re: Die padtoets
« Reply #20 on: November 03, 2021, 11:06:52 am »
Ek het toe ek my BMW 650 X challenge gekoop het, my luck gaan probeer by die plaaslikke verkeersdepartement. Hy kyk alles deur en vat die fiets vir die pad toets. Toe hy terugkom lig hy my in dat my nommerplaat liggie nie reg is nie en dat die Leo Vince uitlaatpyp te luid is. Ek moet dit regmaak en terugkom. Die perd wou natuurlik net vir 'n pret rit gaan, hy kon dit mos voor die tyd bepaal het sonder om die bike te gaan ry.

Ek ry toe reguit van daar af na 'n onafhanklikke toets stasie, stoot die fiets in en loop 10 min later uit met my sertifikaat sonder dat hulle 'n pad toets gedoen het. My uitlaatpyp brom nog lekker!
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,735
  • Thanked: 1331 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Die padtoets
« Reply #21 on: November 03, 2021, 11:15:51 am »
Jare terug toe ek my 1200 deur die toets sit besluit almal nee wat die ding kan maar op die treiler bly. Net toe ek dog jippieee hulle gaan nie met hom ry nie daag daar n cocky kortgat bloubaadjie op en sÍ hy moet af gelaai word en gery word!!!! :biggrin:
Ek sÍ hom jy is te kort vir die bike en vra het jy al een gery? Nee kom die antwoord. Ek sÍ hom dan moet jy iemand anders meer bevoegt kry wat hom gaan toetsbestuur, want dit sal nie jy wees vandag.
Dis al 11 jaar later en hy nail my nog steeds as hy die geleentheid kry!!  >:(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Wolzak

Re: Die padtoets
« Reply #22 on: November 03, 2021, 11:30:16 am »
One of the best RR's this Year. :thumleft:

Roadworthy Ride report.....not Ride report. :thumleft:
So kom ek vanoggend met my XR by die verkeersafdeling aan.
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,616
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Die padtoets
« Reply #23 on: November 03, 2021, 11:42:14 am »
Wel ek is nie hardegat nie en die Blou Baadjie op Riversdal toets ry elke bike wat ek vir hom bring en pass hulle elke keer.
Moes sy smile sien toe ek die Cagiva gevat het....dink hy droom nog elke aand  :imaposer: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Mev Vis Arend

Re: Die padtoets
« Reply #24 on: November 04, 2021, 04:44:07 am »
Jare terug toe ek my 1200 deur die toets sit besluit almal nee wat die ding kan maar op die treiler bly. Net toe ek dog jippieee hulle gaan nie met hom ry nie daag daar n cocky kortgat bloubaadjie op en sÍ hy moet af gelaai word en gery word!!!! :biggrin:
Ek sÍ hom jy is te kort vir die bike en vra het jy al een gery? Nee kom die antwoord. Ek sÍ hom dan moet jy iemand anders meer bevoegt kry wat hom gaan toetsbestuur, want dit sal nie jy wees vandag.
Dis al 11 jaar later en hy nail my nog steeds as hy die geleentheid kry!!  >:(

Vir interesantheid, wat gebeur sou hulle met die bike val?  Dra hulle die skade?  Nie een van ons bikes was al ooit gery nie. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,943
  • Thanked: 174 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Die padtoets
« Reply #25 on: November 04, 2021, 07:21:17 am »
As hy vir niemand sÍ, en nie te veel bloei nie, sal ek nie weet as hy geval het nie. 1200 sal n ander storie wees.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,1200GSA (RIP)
Current G450x & 1966 CT90 & XR650L
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=115795.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=11390.0
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,735
  • Thanked: 1331 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Die padtoets
« Reply #26 on: November 04, 2021, 09:13:59 am »
Jare terug toe ek my 1200 deur die toets sit besluit almal nee wat die ding kan maar op die treiler bly. Net toe ek dog jippieee hulle gaan nie met hom ry nie daag daar n cocky kortgat bloubaadjie op en sÍ hy moet af gelaai word en gery word!!!! :biggrin:
Ek sÍ hom jy is te kort vir die bike en vra het jy al een gery? Nee kom die antwoord. Ek sÍ hom dan moet jy iemand anders meer bevoegt kry wat hom gaan toetsbestuur, want dit sal nie jy wees vandag.
Dis al 11 jaar later en hy nail my nog steeds as hy die geleentheid kry!!  >:(

Vir interesantheid, wat gebeur sou hulle met die bike val?  Dra hulle die skade?  Nie een van ons bikes was al ooit gery nie.
Dis die probleem Nannie hulle wys jou n lang vinger EN jou assuransie ook heel moontlik.  Hier naby my ry hulle die fietse altyd tensy hulle sien hy het bitter lae kilos op.
Ek het nie n probleem as ons normale toetsbeampte hom ry, hy moet dalk net n helmet op sit,maar die bloubaadjies wat instaan as hy op verlof is ek weier dat hulle my fiets ry. ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,943
  • Thanked: 174 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Die padtoets
« Reply #27 on: November 04, 2021, 10:01:45 am »
Dis bietjie van n catch 22 (as hy nie die padtooets doen nie kry jy nie jou sertifikaat nie?) teensy hulle alles kan toets wat getoets moet word sonder om die bike te ry wat myns insiens die standaard prosedure behoort te wees.
Dis dalk net luiheid om alles te toets, dan ry hulle vinnig om die blok en skryf padtoets oor helfte van die form.
Almal tevrede en die ry is een voertuig minder.
Dit pla my nie, ek is ook haastig om daar weg te kom.
@Operator sal maar moet raad gee en help as daar n foutjie kom.
« Last Edit: November 04, 2021, 10:02:26 am by BliknÍrs »
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,1200GSA (RIP)
Current G450x & 1966 CT90 & XR650L
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=115795.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=11390.0
 

Offline Jughead

  • Old rail tunnel, Cradock.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 5,946
  • Thanked: 298 times
  • Port Elizabeth
Re: Die padtoets
« Reply #28 on: November 04, 2021, 03:19:35 pm »
When I took the first bike through roadworthy here in PE, the official, (a really cocky, smelly, sweating fat man of darker persuasion) checked the bike out, and then asked for my helmet.  I asked him what for?  No, he needs to go and test ride the bike.  I told him flatly he is not using my helmet and if he wants to ride the bike, he must use his own.  He then dug out some broken pisspot helmet from the store, got on the bike and promptly fell over. 

I didn't even bother to help him pick the bike up as I was told when I arrived that I wasn't permitted into the testing area.  :biggrin:

After about 2 minutes of battling to get his fat leg out under the bike, he had to call for help.  10 minutes later I left with RW in hand, without he test ride.  :biggrin:
I came here to drink milk and kick arse!  And i've just finished my milk.
http://www.dsmc.co.za        http://www.triumphowners.com/to-car/mkiii/
Supplier of Ticket to the Moon Hammocks   http://www.ticketothemoon.com             
 

Offline Mev Vis Arend

Re: Die padtoets
« Reply #29 on: November 04, 2021, 04:02:22 pm »
When I took the first bike through roadworthy here in PE, the official, (a really cocky, smelly, sweating fat man of darker persuasion) checked the bike out, and then asked for my helmet.  I asked him what for?  No, he needs to go and test ride the bike.  I told him flatly he is not using my helmet and if he wants to ride the bike, he must use his own.  He then dug out some broken pisspot helmet from the store, got on the bike and promptly fell over. 

I didn't even bother to help him pick the bike up as I was told when I arrived that I wasn't permitted into the testing area.  :biggrin:

After about 2 minutes of battling to get his fat leg out under the bike, he had to call for help.  10 minutes later I left with RW in hand, without he test ride.  :biggrin:

So, the official met Karma looooong ago.  How did you stop yourself from laughing?   :lol8: :lol8: :lol8:  Ek sal ongeskik lag.   :lol8: :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L