Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Anyone travelled to Zim recently?  (Read 392 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline WP

Anyone travelled to Zim recently?
« on: November 10, 2021, 11:28:00 am »
Hi there Dogs<

I need to travel to Zim at the end of the month for a week.

I haven't been there before and will be flying through on the 28th and returning on the 5th.

Does anyone know what it is like there at the moment? Buying food, smokes etc. do I need to take dollars with or will it be easy enough to use my bank card?

Can anyone advise regarding Covid requirements etc?

As usual any and all help will be appreciated.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #1 on: November 10, 2021, 11:30:49 am »
pm 0012(coen) he lives in harare. Sommer speaks afrikaans dis sy tale!! :thumleft: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: 0012

Offline WP

Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #2 on: November 10, 2021, 11:48:57 am »
Yes, ek ken die man goed. Het hom jare terug op 'n trip in Ellisras ontmoet.

Dankie Oom Chris dat jy my herinner.

@0012 Coen, enige raad asseblief?
 
Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,059
  • Thanked: 152 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #3 on: November 10, 2021, 02:12:12 pm »
Yes, ek ken die man goed. Het hom jare terug op 'n trip in Ellisras ontmoet.

Dankie Oom Chris dat jy my herinner.

@0012 Coen, enige raad asseblief?

Hi WP!!!
Goeie tye daar op die 'ras, toe was jy nog op daai Terra 650 as ek reg onthou?

Covid - jou PCR toets uistslae moet binne 48h vanaf land in zim gedruk word. Dis bietjie deurmekaar want baie lande se vereiste is dat die toets binne 72h geneem moet word. Zim se reel is dat die "certificate printed date & time" minder as 48h vroer as jou aankoms in zim wees. Ek dink deesdae kort hulle ook n barcode op die sertifikaat wat gescan kan word op die lughawe om die uitslag te kan bevestig.

Kos - Ons het Foodlovers, Pick n Pay ens. hier, beter om met kontant USD te kom want Visa/Mastercard is nie oorals beskikbaar nie.

Foon - soms help dit om op die lughawe n Econet simkaart te koop soos jy land, roaming (veral data roaming) werk baie duur uit.

Smokes - daar is nie veel verskydenheid hier nie, so as jy lief is vir n sekere soort sou ek aanbeveel om n carton daarvan in SA se duty free te kry oppad hiernatoe.

Ek sou aanbeveel dat jy met Airlink vlieg as jy n keuse het.

Gaan jy in/om Harare bly of gaan jy uit erens na n site toe? Sal lekker wees om bietjie op te vang een aand of so terwyl jy hier is, ek sal jou my nommer PM.
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #4 on: November 10, 2021, 02:18:20 pm »
Smokes - daar is nie veel verskydenheid hier nie,

Dit het my nog altyd verstom dat n land met van die beste tabak in die wÍreld sulke hondkak sigrets het!!! :o :(
Madisen rook mens net as perdedrolle nie beskikbaar is nie!!! Al hul sigarette smaak asof n helse klomp chemikaliŽ bygevoeg is!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,059
  • Thanked: 152 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #5 on: November 10, 2021, 02:22:49 pm »
Smokes - daar is nie veel verskydenheid hier nie,

Dit het my nog altyd verstom dat n land met van die beste tabak in die wÍreld sulke hondkak sigrets het!!! :o :(
Madisen rook mens net as perdedrolle nie beskikbaar is nie!!! Al hul sigarette smaak asof n helse klomp chemikaliŽ bygevoeg is!!

 :imaposer:   :lol8:   :lol8:

Dis nou ondervinding wat praat!! Al die mooi gehalte tabak word uitgevoer dan laat dit ons met die hondkak...  net so Oom Chris, net so!
Wanneerookal ek terug vlieg hiernatoe kry ek soveel stock as wat ek toegelaat is by ORT   :3some:
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #6 on: November 10, 2021, 02:35:35 pm »

In 1989 oppad Malawi toe met n stokou Kombi dog ek ek gan al die smokes bummers n lekker streep trek. Ek koop twee pakkies Elcano 20's. Natuurlik by elke padblokkade kyk die "beampte" jou in die oŽ,maar eintlik brand sy oŽ stip op die pakkie wat op die dashboard lÍ.
Natuurlik bied ek een aan en steek hom nog aan oook vir die man en natuurlik het hy lanklaas n rookding gehad en hy vat diep trekke!! Ag dit was te kostelik hoe hulle almal amper hul longe uitgehoes het!!!!! ;) :lol8: :lol8:
Elcano speel nie met ongeoefende longetjies nie!! ;) ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline WP

Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #7 on: November 10, 2021, 02:40:29 pm »
Yes, ek ken die man goed. Het hom jare terug op 'n trip in Ellisras ontmoet.

Dankie Oom Chris dat jy my herinner.

@0012 Coen, enige raad asseblief?

Hi WP!!!
Goeie tye daar op die 'ras, toe was jy nog op daai Terra 650 as ek reg onthou?

Covid - jou PCR toets uistslae moet binne 48h vanaf land in zim gedruk word. Dis bietjie deurmekaar want baie lande se vereiste is dat die toets binne 72h geneem moet word. Zim se reel is dat die "certificate printed date & time" minder as 48h vroer as jou aankoms in zim wees. Ek dink deesdae kort hulle ook n barcode op die sertifikaat wat gescan kan word op die lughawe om die uitslag te kan bevestig.

Kos - Ons het Foodlovers, Pick n Pay ens. hier, beter om met kontant USD te kom want Visa/Mastercard is nie oorals beskikbaar nie.

Foon - soms help dit om op die lughawe n Econet simkaart te koop soos jy land, roaming (veral data roaming) werk baie duur uit.

Smokes - daar is nie veel verskydenheid hier nie, so as jy lief is vir n sekere soort sou ek aanbeveel om n carton daarvan in SA se duty free te kry oppad hiernatoe.

Ek sou aanbeveel dat jy met Airlink vlieg as jy n keuse het.

Gaan jy in/om Harare bly of gaan jy uit erens na n site toe? Sal lekker wees om bietjie op te vang een aand of so terwyl jy hier is, ek sal jou my nommer PM.

Jis, daar is niks fout met jou geheue nie! Was die Terra ja!

Ek gaan hoofsaaklik in Harare wees, ek fasiliteer die oopmaak van een van ons nuwe retailers se showrooms, gaan bietjie training daar aanbied en 'n paar argitekte en ontwikkelaars besoek.

Dankie vir die advies, sal maar kontant saamneem en sigarette by duty free kry. Was so lank terug landuit het al vergeet van duty free...  :3some:'

Moet mens, RICA of so iets as mens daar 'n simkaart kry of koop jy hom net en laat waai?
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #8 on: November 10, 2021, 02:42:51 pm »
 en 'n paar argitekte en ontwikkelaars besoek.

Is daar nog sulke mense in Zim?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline WP

Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #9 on: November 10, 2021, 03:51:29 pm »
Daar is ja Oom Chris. Hulle dinge begin stadig maar seker weer optel.
 
Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,059
  • Thanked: 152 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #10 on: November 11, 2021, 07:37:30 am »
In 1989 oppad Malawi toe met n stokou Kombi dog ek ek gan al die smokes bummers n lekker streep trek. Ek koop twee pakkies Elcano 20's. Natuurlik by elke padblokkade kyk die "beampte" jou in die oŽ,maar eintlik brand sy oŽ stip op die pakkie wat op die dashboard lÍ.
Natuurlik bied ek een aan en steek hom nog aan oook vir die man en natuurlik het hy lanklaas n rookding gehad en hy vat diep trekke!! Ag dit was te kostelik hoe hulle almal amper hul longe uitgehoes het!!!!! ;) :lol8: :lol8:
Elcano speel nie met ongeoefende longetjies nie!! ;) ;D

 :spitcoffee:  ek kan myself presies verbeel hoe hierdie afgespeel het  :laughing4:

Jis, daar is niks fout met jou geheue nie! Was die Terra ja!

Ek gaan hoofsaaklik in Harare wees, ek fasiliteer die oopmaak van een van ons nuwe retailers se showrooms, gaan bietjie training daar aanbied en 'n paar argitekte en ontwikkelaars besoek.

Dankie vir die advies, sal maar kontant saamneem en sigarette by duty free kry. Was so lank terug landuit het al vergeet van duty free...  :3some:'

Moet mens, RICA of so iets as mens daar 'n simkaart kry of koop jy hom net en laat waai?

Okay cool, ja nee die bou bedryf is moerse aan die gang hier...
Daar is nie rica nie, hulle sal net jou paspoort wil sien, mens kort nie "proof of res" of enigiets anders nie  :thumleft:  Econet is maar die beste netwerk om te gebruik hier en jy sal by hulle stalletjie op die harare lughawe data kan koop, ek sou se los die airtime en koop net data.

As jy lanklaas op n lughawe was, onthou om jou aansteker mooi weg te bere as jy deur die security check gaan voor boarding, hulle het al n paar van myne afgevat... (dit maak nie rerig sin nie want daar is rook areas in die terminal na die security check??!!!) en natuurlik jou knipmes/leatherman, dis maklik om dit in jou handbagasie te vergeet, daai les het ek ook al geleer  :lol8:
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline WP

Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #11 on: November 11, 2021, 10:11:05 am »

Thanks Coen, ja het al paar aanstekers afgestaan aan die checkpoints...
 
Offline Bubby

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,866
  • Thanked: 85 times
  • aka Sokkiesmous
Re: Anyone travelled to Zim recently?
« Reply #12 on: November 25, 2021, 09:51:16 am »
Take USD with you.
Do not use your bank cards there OR activate data roaming.
You will need to fill in a form at entry, so have a pen with you. No visa required.

Their beers are good and everyone is friendly. Best smokes to buy there are Newbury.
If you need a place to stay, use Malcolm Lodge.
https://malcolmlodgezimbabwe.com/
They arrange a Dr to do your covid test on site, prior to exit. It's very useful....I think the charge was about $60 if I recall.

If you need a taxi use this guy....+263 77 789 9482 (Farai). He is on whatsapp.
On request he will activate his wifi during the taxi ride. I also use him to pay for goods at the Food Lovers with his own bank card and then pay him in USD.

There is free wifi at the airport (sometimes).
On leaving, at the airport there is a duty free shop (far left). You can buy a carton of Camel there for $20.