Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk  (Read 419 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline petri oosthuizen

Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« on: November 18, 2021, 02:05:38 pm »
As mens 'n cheap cheap 1150 GS koop, maar mechanically good........hoeveel Syndols/Pennies/Hartseer/Vloek/Tyd gaan dit vat om van hom so iets te maak??

XT 600 Tenere
 

Offline pietas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 33 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #1 on: November 18, 2021, 02:43:05 pm »
Om eerlik te wees, ek dink jy gaan jou geld en tyd weggooi. Wantas jy dit weer wil verkoop stel niemand belang nie.
Maar as jou gat jeuk, dan jeuk dit ...

Die laaste ene is mooi.
Groot berge en lang grond paaie
 
The following users thanked this post: petri oosthuizen

Offline WillemInsit $

Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #2 on: November 18, 2021, 02:44:13 pm »
Ek het my ou 1150 gemodify, nee wat nie so groot projek nie.
 
The following users thanked this post: El Zeffo

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,587
  • Thanked: 571 times
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #3 on: November 18, 2021, 02:46:27 pm »
Daai eerste een lyk net soos n 1150 wat se plastics afgehaal is en knobbies gekry het
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline petri oosthuizen

Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #4 on: November 18, 2021, 03:20:08 pm »
Om eerlik te wees, ek dink jy gaan jou geld en tyd weggooi. Wantas jy dit weer wil verkoop stel niemand belang nie.
Maar as jou gat jeuk, dan jeuk dit ...

Die laaste ene is mooi.

Pla my ook. As jy jou ogies uitvee sit jy met 'n ou ding wat jou meer as 'n spotless (bv) 1200 kos.

Maar bly darem mooi............. :drif: :drif:
XT 600 Tenere
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,037
  • Thanked: 1050 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #5 on: November 18, 2021, 04:03:58 pm »
Gaan lę op die bed en wag vir die gevoel om weg te gaan
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: Lem, petri oosthuizen

Offline Aprilian

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,431
  • Thanked: 54 times
  • 1200 BMX
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #6 on: November 18, 2021, 04:50:30 pm »
Kom  in MelloJo
Surely if I was obsessed with motorcycles I’d have more than one; no two; no three; no no, four… ah, never mind…
 

Offline petri oosthuizen

Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #7 on: November 19, 2021, 08:42:45 am »
Gaan lę op die bed en wag vir die gevoel om weg te gaan

Goeie Raad.....voel al klaar beter.

Thanks Meneer ;D
XT 600 Tenere
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #9 on: November 19, 2021, 09:42:14 am »
Gaan ry n draai die gevoel van sukkel gaan gou verby!! ;) :lol8:

Ek dink tog daar's n mark vir sulke stunning custom 1150's. As jy daarvan hou is kanse 100% n paar potensiele kopers ook. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,037
  • Thanked: 1050 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #10 on: November 19, 2021, 10:01:35 am »
Gaan ry n draai die gevoel van sukkel gaan gou verby!! ;) :lol8:

Ek dink tog daar's n mark vir sulke stunning custom 1150's. As jy daarvan hou is kanse 100% n paar potensiele kopers ook. :thumleft:

Jip ek reken n mooie kan so vir R65k verkoop. So jy moet n bike optel vir so R35k, spandeer so R35k om hom op te dolly dan maak jy net R5k verlies

Bargain as jy lucky is  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,587
  • Thanked: 571 times
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #11 on: November 19, 2021, 10:04:01 am »
Ding is as bikes ouer raak dan soek mense skoon bikes so na as moontlik aan stock. In daai geval gaan n modified 1150 uit die bus val.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,442
  • Thanked: 928 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk
« Reply #12 on: November 19, 2021, 11:13:20 am »
Baie kopers glo ook so bike was in 'n moerse ongeluk, die dat dit so verander is.  Cheap repair, as te ware.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!