Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Suzuki Djebel 250XC, DR250RS and DRZ250 - Official Thread  (Read 27512 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #120 on: November 02, 2011, 03:16:03 pm »
LouisXander

Jy het seker my post gelees dat ek 'n workshop manual benodig vir die Djebel DR 250 (DRZ 250)?

UncleAl (Watty se vriend) probeer om my te help, deur kontak met sy familie te maak. Weet nie of Watty een gehad het nie?

Blyk 'n skaars item te wees!

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #121 on: November 02, 2011, 03:21:12 pm »
Weet ook nie, maar sal nice wees om een te he. Sal ook uitkyk. Die DRZ250 is mos nie regtig in die land in gebring nie?

Louis
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #122 on: November 02, 2011, 03:24:57 pm »
Dis korrek. Die DRZ is nooit ingevoer nie.

Sal laat weet indien ek 'n manual opspoor. :thumleft:

Het jy torque settings vir die suspensie links gehad?

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #123 on: November 02, 2011, 03:27:50 pm »
Wat is dit? Ek draai hom tot is vas is, en dan hoop ek hy hou!! ::)
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #124 on: November 02, 2011, 03:33:09 pm »
Ek het 2 DR 650s.

En 'n manual vir hulle!

Die suspensie lyk baie dieselfde, veral agter.

As jy die spesifieke bladsy wil he, kan ek dit faks. (Kan probeer om dit te scan, en e-pos ook.

PM my jou faks/faks na e-pos.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #125 on: November 02, 2011, 03:39:25 pm »
CP, sal die 650 se coil op die 250 pas? Toe ek my shoc laat oordoen het, het die spesialis laat blyk dat die shoc van die 250 dieselfde is as die 650 s'n.

Die shoc kom nou lekker stadig op, maar ek dink die coil is te sag vir my 106kg's!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #126 on: November 02, 2011, 04:56:38 pm »
Dis moontlik dat hy kan pas.

Gee my bietjie tyd dan meet ek vir jou. (heel logies net die binne/buite diameter, en dikte van die coil.)

Ek is besig om my vrou se DR 650 te verkoop. Die koper weeg 145 kg.

Het gister die shock na MP Custom Valve gestuur.

Hulle gaan die shock internals opgradeer, en 'n stywer/sterker veer insit.

Ek is veronderstel om die "ou" veer terug te kry.

Dalk kan jy hom gebruik om te eksperimenteer.

Dalk het Ganjora/Theotherguy nog syne oor van die DR wat hy vir onderdele gekoop het? Nader as ek! (Nelspruit)

Die beste is maar eintlik om die hele shock, met veer, na 'n guru soos MP of Hayward te stuur. Dit kos in die omgewing van R 2 000-00.

Hulle doen dan die internals en veer volgens jou gewig.

Die shock internals kan ook jou probleem wees!

Ek het my ander DR 650 se shock deur MP laat opgradeer, maar die ou veer behou. Die compression is nou "stywer" as die ander DR 650, en die Djebel. Laasgenoemde 2 is baie sag! Ek weeg 95 kgs, en nou baie tevrede met my eie DR.

Ek laat jou weet!
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,694
  • Thanked: 235 times
  • Beware the 250 roost !
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #127 on: November 10, 2011, 04:15:44 pm »
CP, sal die 650 se coil op die 250 pas? Toe ek my shoc laat oordoen het, het die spesialis laat blyk dat die shoc van die 250 dieselfde is as die 650 s'n.

Die shoc kom nou lekker stadig op, maar ek dink die coil is te sag vir my 106kg's!
Ek sal eerder die DRZ 400 se coil probeer, die DR650 het baie pap suspension.
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

theotherguy

  • Guest
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #128 on: November 10, 2011, 04:36:45 pm »
Dalk het Ganjora/Theotherguy nog syne oor van die DR wat hy vir onderdele gekoop het? Nader as ek! (Nelspruit)

got 2 DR springs.
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #129 on: November 10, 2011, 08:17:26 pm »
CP, sal die 650 se coil op die 250 pas? Toe ek my shoc laat oordoen het, het die spesialis laat blyk dat die shoc van die 250 dieselfde is as die 650 s'n.

Die shoc kom nou lekker stadig op, maar ek dink die coil is te sag vir my 106kg's!
Ek sal eerder die DRZ 400 se coil probeer, die DR650 het baie pap suspension.

Louis Xander

Die DR 650 veer (spring) se buite diameter is 83 mm, en die Djebel DR 250 (DRZ 250) is 78 mm. Die coil se diameter op altwee is 11 mm. Omdat die vere nog deel van die suspensie is, kan ek (is dit nie die moeite werd) om die 2 vere se lengtes te meet nie.

Sidetrack

After MP did his "magic" on the internals, i'm statisfied with the standard spring. I use the bike for DS/Technical riding, not enduro/mx. Its performs fine with my 93 kgs. :thumleft:

I am not familiar with the DRZ 400 spring specs. Can only assume that it will be stiffer...with the DRZ being more "sport" orientated than the DR!
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #130 on: November 14, 2011, 12:37:55 pm »
Is waar Jac, dalk moet ek dit try.
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #131 on: November 15, 2011, 10:12:43 am »
CP, sal die 650 se coil op die 250 pas? Toe ek my shoc laat oordoen het, het die spesialis laat blyk dat die shoc van die 250 dieselfde is as die 650 s'n.

Die shoc kom nou lekker stadig op, maar ek dink die coil is te sag vir my 106kg's!

In die DR 650 manual is die spesifikasies, van hoe styf jy die coil spring kan stel.

Is jou 250 s'n op maksimumgestel?
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #132 on: November 15, 2011, 10:26:29 am »
Jip, ek het daai shoc tot op sy korste gecompress. Ek het n coil nodig wat meer gewig vat voor hy compress, die DR'tjie is ook al 15jaar oud.
Die shoc se interns is oor gedoen en is nou reg, maar die coil moet saamwerk!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #133 on: November 15, 2011, 11:36:41 am »
Vra vir Dave (Ganjora/Theotherguy) of jy dalk een van die DR 650 vere kan leen, om te toets!

Pistonslap het 'n Procycle, wat glo effens stywer is as die stock DR 650. Hy wil R 485 he. Dalk kan jy eers leen om te toets. (Kyk of die verskil in diameter tussen DR 650/DR 250 gaan pla) Anders sal jy maar die gurus moet gaan sien, en die beursie oopmaak!

Ek het nog nie my DR 650 shock van MP terug ontvang nie. Anders kon jy my veer geleen het, om te toets. Net die afstand tussen ons, is 'n probleem.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

theotherguy

  • Guest
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #134 on: November 15, 2011, 11:41:08 am »
Vra vir Dave (Ganjora/Theotherguy) of jy dalk een van die DR 650 vere kan leen, om te toets!

you're welcome to loan it LX,
thank me with beer.
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #135 on: November 15, 2011, 12:14:30 pm »
Cool, fanks Dave!! WHen can I come collect? ::)
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #136 on: November 15, 2011, 01:25:58 pm »
LX

Indien die DR 650 wel effens groter in diameter is, maar wel korrek "seat" aan die bo- en onder kant van die shock, kan jy dalk net 'n PVC sleeving aan die binnekant van die spring insit, om die spring te "centre". Jy sal dit seker moet gom, of dalk is daar so 'n grootte "heat shrink"?

Neem vir ons mates wanneer jy altwee die vere uit het, en "post" dit asb! :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #137 on: November 15, 2011, 03:59:38 pm »
Ek sal so maak!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,281
  • Thanked: 190 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #138 on: November 16, 2011, 09:21:33 pm »
Het vandag die faktuur van MP Custom Valve ontvang...R 1850-00.

Dit sluit 'n nuwe/sterker veer (amper R 1000), herbou van skokbreker, en posgeld (R 120) in.

Sal sien wat se my vriend, wat die DR 650 gekoop het! :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,895
  • Thanked: 89 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #139 on: November 16, 2011, 09:34:30 pm »
MP CV was nog altyd redelik, ek het R1670 betaal vir net die oordoen van myne, en die Shop eienaar het maar R30 gemaak, nie eers sy behoorlike deel bygesit nie.

Ek is altyd net damn bang om die goed deur die Kool dissipel PK te stuur, as hy weg raak dan sit jou turf!!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!