Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Suzuki Djebel 250XC, DR250RS and DRZ250 - Official Thread  (Read 25561 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline WabbitKiLR

  • A fluffy
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,522
  • Thanked: 2 times
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #160 on: February 27, 2013, 09:57:33 pm »
I saw a few pics of Watty on his Djebel while I went through the photos on my computer today.

Mis jou Watty! Kan steeds nie glo jy is nie meer saam met ons nie :(:(

Rus in vrede Kobus :thumleft:
Never ride faster than your guardian angel can fly!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #161 on: March 22, 2013, 08:46:22 am »
Gooooood Morning Doggie Darlings!

Some of you know that I bought Operator's Djebel 250 XC.  What a beaut!

Well, there is work to be done, but nothing major.
Wednesday the bike got a new battery, and it starts up like a dream.

It still's need to go through road worthy.

For that it needs a new hooter

Other stuff on the shopping list:
Standerd sprocket set
Rustremover
Primer
Paint
A few bolts and nuts
Plastic "pypies" for the carbs
Clamps for the bashplate
A hazzard plastic button\ switch
Then the rear wheel have a small smiley that we are going to get out
And the tank got an eina that we are going to fix

But all in due time!

For now only the hooter is important, and then the standard sprocket set.

Does anyone have the sprocket size maybe?  :angel12:

I'm looking forward to learn lots of new things.   :toothy9:


Xxx
« Last Edit: March 22, 2013, 08:49:23 am by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Poffmuis

  • aka Newguy
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,725
  • Thanked: 35 times
  • Rally rally rally
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #162 on: March 22, 2013, 08:50:19 am »
Baie geluk Dusty! Seker daar is ure se plesier wat voorlę  :ricky:
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #163 on: March 22, 2013, 03:36:18 pm »
Dankie Newguy!   :)

Was gou by Craigs om n hoeter te koop.  Ek vra nogals vir die Oom of dit n standaard hoeter is of kry mens  harder soorte.

Ja se hy, mens kry male en female hoeters, die female is skree harder, hy't sommer vir my een van hulle afgehaal!  :lol8:

Daar is nie n DR 250 XC sprocket groote in die boek by Craigs nie, sal mens die DRZ 250 as verwysing gebruik? Watter bike se sproket sal reg wees?  ???
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Online LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,472
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #164 on: March 22, 2013, 03:47:20 pm »
Het geantwoord op jou pm, gesels met Henk, Chopperpilot, hy sal kan help! My Djebel is gesteel, ek kan nie eers daar kyk nie. Die DRZ250 is dieselfde bike. Hy behoort mos net jou bestaande sprockets op te match? En dan kan jy kyk of een tand groter voor sal pas. Sal jou bietjie langer bene gee op die oop pad.
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #165 on: March 22, 2013, 04:21:30 pm »
Louis, die bike is nou juis so gestel dat hy vinniger kan ry op die lang pad.  Ek verkies egter dat die fiets n bietjie meer trek op hom het. 

Ek onthou toe ek dit met die TW gedoen het was ek soooo teleurgesteld!

Dankie dat jy Henk verwys. 

Operator was so nice om by Suzuki South ook the oor van die sprocket grootes. 

Hulle het gese:
14 voor
42 agter

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Online Hanno @ Mad Macs

  • aka Hando . Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,287
  • Thanked: 12 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #166 on: March 22, 2013, 04:38:25 pm »
Operator was by my ook.

JTF432 - 14 tand

JTR 822 - 42.

My verskaffers het 41 en 43 beskikbaar.

Sal v jou pryse gee.
Shop 2- 4 . Melcksloot Village . Somerset mall. Somerset West. 021 852 4851
 

Offline Berty77

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,719
  • Thanked: 5 times
  • Africa Twin = GROOT KLR
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #167 on: March 23, 2013, 08:57:15 am »
moenie dai 250 smoor met te lang sprockets nie, my 350 was baie gelukkiger met effe korter ratte en het gehou van die bikie extra revs. Standaard is perfek.
Skaap tjops, Lammie se kerrie wors en Klein Karoo sterre;
dis mos die lewe!
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,519
  • Thanked: 132 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #168 on: March 23, 2013, 09:21:55 am »
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #169 on: March 26, 2013, 01:20:18 pm »
Standaard is perfek.

Ek stem.  :thumleft:

Ek stem ook saam! 

Al wat ek dalk mag verander eendag is die exhaust, afhangende van hoe dit petrolverbruik beinvloed.

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #170 on: March 26, 2013, 06:25:13 pm »
Louis, die bike is nou juis so gestel dat hy vinniger kan ry op die lang pad.  Ek verkies egter dat die fiets n bietjie meer trek op hom het.  

Ek onthou toe ek dit met die TW gedoen het was ek soooo teleurgesteld!

Dankie dat jy Henk verwys.  

Operator was so nice om by Suzuki South ook the oor van die sprocket grootes.  

Hulle het gese:
14 voor
42 agter



Geluk met die Djebel! Dis 'n awesome klein bike!

Fotos van my vrou s'n, is effens vorentoe in hierdie thread. (Sien hulle nie meer nie. Was met www.uploads.co.za gelaai?)

Ek sal vir jou die sprocket groottes nagaan.

Ek het toe ek die Djebel gekoop het by Suzuki South 'n nuwe OEM voor sprocket gekoop.

Kyk ook of jou lugfilter nog in goeie kondisie is. Ek het ook met Suzuki OEM vervang.

Die agterste hub se bearings en seels moet dalk ook vervang word.

Runner het vir my die base gasket vervang, die shims gedoen, asook die jetting.

Ek het die oorspronklike pyp laat oopmaak, en het nog die spaar een van Louis.

Meeste "oop" aftermarket pype gaan maar bietjie raas, en jy kan dalk torque inboet. Besluit maar self!

Geniet die Djebel!
« Last Edit: March 26, 2013, 06:30:37 pm by chopperpilot »
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #171 on: March 26, 2013, 10:30:14 pm »
Chopperpilot!

Ek dink daar mag dalk heelwat vrae na jou kant toe nog kom in die toekoms.  :)

Ek sal vreeslik graag die regte standaard sprocket groottes opsit. Het jy n "pre-loved" Djebel by Suzuki South gekoop?  Dis interesant om te sien wie se Djebels, van waar af kom.

Operator het vir my die lugfilter gewys. Dit lyk amper soos n groot badspons. Soos ek verstaan is dit die regte ding.  Op die oog het dit nog baie goed gelyk.

Hoe weet n mens dis tyd om die hub se bearings te vervang?
  is dit balletjie bearings of lyk dit bietjie anderste?


Ek het sommer gou vir Nismark ook gebbm om te vra waar sit die shims en die base gasket, hy gaan my die naweek wys.  

Wag! Wag! Hy se ons kan sommer die hele bike deurgaan!  ;D

Kan jy dalk so kortweg n deurgaan lysie gee asb?  Ek gaan kyk of ek self kan uitfigure waar als is voordat Nismark dan die bike saam met my deurgaan.

Die jetting sal ek ook graag later wil laat doen, verkieslik by Eddie van Rockgarden hier in die Kaap.

So jy't die baffle van jou exhaust uitgehaal?

Vragie, het die 250 ook n airbox waarvan daar gaaitjies oopgeboor kan word soos die XR 125? (Nie dat ek dit sal nie nie, ekstra stof kan so by die enjin inkom en die enjinleeftyd so verkort)

Die valves en shims behoort reg te wees aangesien die bike n bietjie TLC en nuwe ringe gekry het.  

Iewerste voor of na die langnaweek sal ek seker onder die wakende oog van Nismark die nuwe hoeter insit.  Ek sien nogals uit daarna!

ek hou liewerste die bike standaard en sorg dat ek geen torque verloor nie, dis "trek" wat die bike maak is te lekker!

Baie dankie vir jou reply Henk. Dit word waardeer!
« Last Edit: March 26, 2013, 10:35:56 pm by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #172 on: March 27, 2013, 10:03:49 pm »
Ek dink daar mag dalk heelwat vrae na jou kant toe nog kom in die toekoms.  :)Jy's welkom!

Ek sal vreeslik graag die regte standaard sprocket groottes opsit. Het jy n "pre-loved" Djebel by Suzuki South gekoop?  Dis interesant om te sien wie se Djebels, van waar af kom.My vrou se Djebel is by "Fearless Frikkie" (Forum lid) in die Kaap gekoop, en hy het dit by Tar & Track in PE gekoop. Dit was sy vrou se fiets. Sy het nou 'n DR 650 by LeCap gekoop. Ek moet nog die sprocket sizes vir jou kry. Hopelik more!

Operator het vir my die lugfilter gewys. Dit lyk amper soos n groot badspons. Soos ek verstaan is dit die regte ding.  Op die oog het dit nog baie goed gelyk.Was die filter met Prepsol, of die kannetjie produkte; nie met petrol nie. Spuit die blou en taai air filter skuim (Bel Ray) op.  Hou spons met plastieksak vas, wanneer jy dit doen. Druk spons klein binne in sak, om die muti te versprei, en jou hande skoon te hou!

Hoe weet n mens dis tyd om die hub se bearings te vervang?
  is dit balletjie bearings of lyk dit bietjie anderste?Dis die balletjie bearings. Haal die wiel uit, en draai die bearings met jou vinger in die rondte, terwyl hulle nog in die hub is. Hulle moet glad draai. Jy kan vir so R 200 die bearings en seels by jou plaaslike Bearing Man koop. Die voorstes behoort nog ok te wees.


Ek het sommer gou vir Nismark ook gebbm om te vra waar sit die shims en die base gasket, hy gaan my die naweek wys.  

Wag! Wag! Hy se ons kan sommer die hele bike deurgaan!  ;D

Kan jy dalk so kortweg n deurgaan lysie gee asb?  Ek gaan kyk of ek self kan uitfigure waar als is voordat Nismark dan die bike saam met my deurgaan.

Die jetting sal ek ook graag later wil laat doen, verkieslik by Eddie van Rockgarden hier in die Kaap.

So jy't die baffle van jou exhaust uitgehaal?Jip! Ons het vir Juan hier in Witrivier. Ou cannister oopgesny. Binnegoed uitgehaal. Nuwe free flow baffle ingesit, en met veslglas gepak. Hy werk baie netjies. Lyk oorspronklik, en mooi blink gepolitoer!

Vragie, het die 250 ook n airbox waarvan daar gaaitjies oopgeboor kan word soos die XR 125? (Nie dat ek dit sal nie nie, ekstra stof kan so by die enjin inkom en die enjinleeftyd so verkort)[/b]Bo-op die airbox is die snorkel, wat jy kan verwyder. Ek het 'n tweede identiese gat langsaan gesny. Het tydelik die CDI uitgelig, om dit te doen. Onthou om eers die uitlaatpyp te doen, indien jy wil, asook die filter, airbox modifikasie, voor jy finaal jy die jetting laat doen. As jy kan sit die bike op 'n dyno. Ek hoor die Kaap manne praat met lof van Julian by Superbike Solutions.[/b]

Die valves en shims behoort reg te wees aangesien die bike n bietjie TLC en nuwe ringe gekry het.  

Iewerste voor of na die langnaweek sal ek seker onder die wakende oog van Nismark die nuwe hoeter insit.  Ek sien nogals uit daarna!

ek hou liewerste die bike standaard en sorg dat ek geen torque verloor nie, dis "trek" wat die bike maak is te lekker!

Baie dankie vir jou reply Henk. Dit word waardeer!
Jy's welkom! :thumleft:
« Last Edit: March 27, 2013, 10:06:35 pm by chopperpilot »
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #173 on: March 29, 2013, 08:20:42 pm »
Operator was by my ook.

JTF432 - 14 tand

JTR 822 - 42.

My verskaffers het 41 en 43 beskikbaar.

Sal v jou pryse gee.

Dusty Rusty

Het vir jou gaan loer. Hando is reg met die 14/42 kombinasie. :thumleft:

Onthou net die Suzuki oorspronklike (OEM) voorsprocket gaan wel duurder wees, maar het die damping rubber in. :thumleft:

Net iets om verder in ag geneem. Ek het met die laaste 2 "klein" Suzukis waaraan ek gewerk het, elke keer die agter sprocket behou. ???

Op die Djebel was daar geen slytasie nie. Dalk omdat die vorige eienaar elke keer 'n blik chainlube op die ketting gespuit het. Ek het 'n halwe koppie chainlube by die voor sprocket casing uitgehaal. Die ketting en voorsprocket was egter kisboude. My plaaslike bike shop het die kondisie van die agter sprocket bevestig. Die ketting het skaars 'n merk op die OEM sprocket gelaat. Moeilik om te glo! :biggrin:

Op 'n DR 200 SE het ek dieselfde ervaar. Net voorsprocket en nuwe ketting opgesit. Ek koop die beste X-ring ketting. Betaal ongeveer R 1 000-00. :thumleft:

Op beide die 250 en 200 is daar 'n baie swak gehalte OEM DID ketting. (Ek sien op die Honda XR 650 L is dit dieselfde storie!) >:(

Vergelyk net die dikte van link plate, dan sal jy sien waarvan ek praat! :thumleft:

Ons wag vir 'n paar fotos van die Djebel, soos die fiets nou lyk!

Groete!
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #174 on: April 05, 2013, 11:50:04 am »
Ek stem saam mt jou Chopper!

Ek wil graag net die beste vir die bike koop.

Die naweek is dit projek toeter insit en dalk by Suzuki South en Craigs die goodies gaan bestel / koop

Hier is foto's van my enetjie.

As my fiets langs die Yamaha XT 660 R staan, lyk dit sowaar na 'n hoer fiets!  (ek ek bedoel daarmee dotjies op die e!) 

Hiermee foto's van toe ek dit net gekry het   :love7:

Die naweek sal die fiets vir sy eerste regte outing gaan  :toothy9: :toothy9: :toothy9: :toothy9:

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Online LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,472
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #175 on: April 05, 2013, 12:01:16 pm »
Jy het n goeie kopie gemaak! Ek mis myne nog steeds! Stads verkeer, oop pad, grondpad, tegnies was hy koning en hy kon 110kn/h toer!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #176 on: April 05, 2013, 12:26:29 pm »
Ek was baie gelukkig om die fiets te kon kry.

Ek het gekyk na n XT 600 en n DR 350 ook, maar als het uitgewerk soos dit moes

Aan wie het jou jou fiets verkoop Louis?

Ek het al gewonder of hulle nog nuut gemaak word en of iemand soos Suzuki South dit nog (sou) invoer

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #177 on: April 06, 2013, 01:03:13 pm »
Jou Djebel lyk awesome! :thumleft:

My vrou sou ook graag die model met die pers rims wou gehad het! :(

So ver my kennis strek word hulle nie meer gemaak nie. Die Djebel is selfs 2de hands 'n beter koop as die nuwe 22hp Honda CRF 250 L!

Hou van jou windskerm! Watse maak is dit? Kan jy dalk 'n naby pic post?
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,519
  • Thanked: 132 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #178 on: April 06, 2013, 02:12:36 pm »
Chopper................daai is 'n Kappa screen wat ek gemaak fit het
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,066
  • Thanked: 169 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #179 on: April 06, 2013, 02:27:50 pm »
Operator

Nice job met die skerm! :thumleft:

Het dit 'n verskil met windbeskerming  op die gesig/helmet gemaak?
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE