Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Suzuki Djebel 250XC, DR250RS and DRZ250 - Official Thread  (Read 25836 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,526
  • Thanked: 134 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #180 on: April 06, 2013, 02:44:36 pm »
Ja, ek het die bike gekoop sonder screen en die Kappa screen maak beslis 'n verskil bo 100 km/h
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,076
  • Thanked: 171 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #181 on: April 06, 2013, 02:48:28 pm »
Ja, ek het die bike gekoop sonder screen en die Kappa screen maak beslis 'n verskil bo 100 km/h


Goed om te hoor! Vroutjie s'n het 'n klein aftermarket skerm op. Dink hy's met hom ingevoer. Benodig iets effens groter.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,526
  • Thanked: 134 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #182 on: April 06, 2013, 03:26:01 pm »
Ja, ek het die bike gekoop sonder screen en die Kappa screen maak beslis 'n verskil bo 100 km/h


Goed om te hoor! Vroutjie s'n het 'n klein aftermarket skerm op. Dink hy's met hom ingevoer. Benodig iets effens groter.

Hy fit baie nice rondom die ronde lig.  PM Topbox op die forum hy verskaf hulle.
Behoort you seker so R1200 tot R1500 te kos as ek moet raai.
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,076
  • Thanked: 171 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #183 on: April 06, 2013, 03:39:57 pm »
Ja, ek het die bike gekoop sonder screen en die Kappa screen maak beslis 'n verskil bo 100 km/h


Goed om te hoor! Vroutjie s'n het 'n klein aftermarket skerm op. Dink hy's met hom ingevoer. Benodig iets effens groter.

Hy fit baie nice rondom die ronde lig.  PM Topbox op die forum hy verskaf hulle.
Behoort you seker so R1200 tot R1500 te kos as ek moet raai.


Dankie! :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,491
  • Thanked: 66 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #184 on: April 07, 2013, 08:56:42 am »
Myne is ongelukkig gesteel toe ek n mountainbike race gedoen het by die Voortrekker Monument.
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,076
  • Thanked: 171 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #185 on: April 07, 2013, 01:55:48 pm »
Myne is ongelukkig gesteel toe ek n mountainbike race gedoen het by die Voortrekker Monument.

'n Groot verlies! :( Hulle raak nou skaars! :'(
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #186 on: April 08, 2013, 12:15:27 pm »
Myne is ongelukkig gesteel toe ek n mountainbike race gedoen het by die Voortrekker Monument.

'n Groot verlies! :( Hulle raak nou skaars! :'(

Moet ons uitkyk vir jou vir een Louis?

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #187 on: April 08, 2013, 12:24:12 pm »
Jou Djebel lyk awesome! :thumleft:

My vrou sou ook graag die model met die pers rims wou gehad het! :(

So ver my kennis strek word hulle nie meer gemaak nie. Die Djebel is selfs 2de hands 'n beter koop as die nuwe 22hp Honda CRF 250 L!

Hou van jou windskerm! Watse maak is dit? Kan jy dalk 'n naby pic post?

Dankie Chopper!

Ja, ek hou ook van die pers rims en die forkboots wat so mooi oplyn!  Nou die dag toe se Stofdonkie ek sal mooi moet kyk waar ek die bike park, want so bike sal enige ou mos like!

Moet ek n naby foto van die skerm vir jou nog neem? Of is jy nou uitgesort nadat jy met Operator "gechat" het? 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,491
  • Thanked: 66 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #188 on: April 08, 2013, 12:51:00 pm »
Wens ek kon ja se, maar nee dankie!
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #189 on: April 08, 2013, 01:08:02 pm »
Dis nou jammer!

Ek wens nog mense wil vir hulle die Djebeltjies aanskaf. As dit nie vir Chopperpilot, Louis en Operator was nie het ek sowaar met myself gepraat hier!

Het die naweek so bietjie van n bikeworkshop gehad.  Dit was awesome!

Het nuwe toeter toe opgesit, n rig-ding by die airbox vasgemaak, en ek het n bandomruil les gekry!  Die ou band is nou vervang met n Mitas Eo7.  

Dit ry baie lekker!

Gister het ons 204 km gaan ry, die eerste keer wat ek nou regtig kon voel hoe ry die 250.  Toe ons stop vir lunch toe kon ek net nie ophou met smile nie!

Nismark se ek het "baie mooi" gery
 ;D

Die saal is baie gemaklik.  Ek het nie eenkeer seerstert geraak nie

« Last Edit: April 08, 2013, 01:37:11 pm by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #190 on: April 08, 2013, 01:57:43 pm »
Die nuwe toeter

Ek het nie gedink dis so maklik om dit in te sit nie!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #191 on: April 08, 2013, 02:03:20 pm »
Hier is die "ring-ding"  Die klamp wat om die airbox pyp aan die carb vasmaak.  (gou vir Nismark ge bb en vir hom gevra wat noem mens dit.

Ons was na Brights toe om 'n skoefie / bolt vir dit te gaan koop.  Toe ons terugkom by die huis toe sien ons .... oepsie!  Die enetjie wat ons geneem het is  so bietjie kort.  So vir nou doen 'n plastiek kabeltjie die werk   :)

Omdat ek baie baie lanklaas iets kon doen op 'n bike moet Nismark my sowaar wys hoe mens die bolts losdraai

Righty Tighty:  Lefty Loosy!      ;)
« Last Edit: April 08, 2013, 02:48:23 pm by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,526
  • Thanked: 134 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #192 on: April 08, 2013, 02:38:57 pm »
Het julle al die sprockets vervang ?

Want as julle die standaard sprockets op het, gaan dit 'n heel ander bike wees !!!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #193 on: April 08, 2013, 02:40:26 pm »
Nog nie Dewald!

Wil die naweek kry.

Hoe belangrik is dit dat mens die OEM part opsit?

Ek praat nou spesifiek van die voorste ene?  Ek kon voel in 6de rol die bike se wieletjies, maar daar is nie meer soveel krag nie, ek het dit gemis!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #194 on: April 08, 2013, 02:43:48 pm »
Sondag het ons toe 204 km se fun, deathgrip en bike bondig gehad

 :useless:   ;)
« Last Edit: April 08, 2013, 02:48:55 pm by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,526
  • Thanked: 134 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #195 on: April 08, 2013, 02:44:09 pm »
OEM parte (sprockets) is nie baie belangrik nie................nie op 'n 250 nie.  ;D

Jy kan maar aftermarket koop dit sal nie saak maak nie, die goed is almal maar dieselfde.


Jy sal nie glo hoe baie die krag verskil gaan wees met die standaard ration gearing nie.
Regtig, ek oordryf nie.
« Last Edit: April 08, 2013, 02:45:00 pm by Operator »
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #196 on: April 08, 2013, 02:51:07 pm »
Dankie!

Dan gaan ek liewerste reguit Craigs toe

So die rubber dampener op die voorsprocket maak nie soveel saak nie? (oem part het een op)

Ek gaan wel 'n baie goeie o-ring kettang kry!  

Ek sien uit daarna om so bietjie trek te voel op die fiets
« Last Edit: April 08, 2013, 02:55:25 pm by Dusty Rusty »
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #197 on: April 08, 2013, 02:54:05 pm »
Ek moet dit net eenvoudig vir julle wys:

Die plek waar ons gelunch het, het 'n kamp langs die restaurant waar daar 'n klomp ooie en hul lammetjies was.

Te cute!  Van die outjies het maar nog lekker onvas op hul pootjies geloop. 

Kyk net hoe lekker rek die enetjie hom uit! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,526
  • Thanked: 134 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #198 on: April 08, 2013, 02:55:57 pm »

So die rubber dampener op die voorsprocket maak nie soveel saak nie? (oem part het een op)

Ek gaan wel 'n baie goeie o-ring kettang kry!    Grootte ketting is 520

Ek sien uit daarna om so bietjie trek te voel op die fiets
Die % verskil wat jy gaan ervaar gaan BAIE groot wees. Die verskil tussen wat dit nou is en die OEM ratio
is GROOT

 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Suzuki Djebel 250XC, DR250R and DRZ250 - Official Thread
« Reply #199 on: April 08, 2013, 03:14:27 pm »
Dankie vir die grootte Operator!
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/