Klink of jy graag die fiets wil he!

Die fiets wat ek by Operator oorgekoop het se enjin is ook oorgedoen en die outjie loop soos 'n droom.
Onthou net 10Klr daar is nie 'n Engelse maneul besikbaar hierdie bike nie, maar ons help mekaar op hierdie thead en so hou ons ons bikes in stand. As jy bv parte koop moet jy se jy soek parte vir 'n Suzuki DRZ 250.

Die belangrikste ding is net dat daar iemand in jou omgewing moet wees wat op die bike kan werk, dan is jou kop deur.