Eisbein, as iets eers 'n "tjie" bykry dan weet jy daai "tjie" gaan nerens nie!
En deesdae is dit Gizmo'tjie

Ek is vreeslik lief vir daai fiets, en dan is hy nog mooi ook!
Jy sal my egter nooit met hom sien commute nie. Die XR kan ek vervang, die XC nie!
Hy moet nou juis gediens word, hopenlik die naweek. Dan gaan ek my Wilddog donasie tools gebruik

Sien baie uit daarna
xxx
Sien jou in Voortrekker
