BMW ON BMW Action (Nou met pics van die bike)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Daar was ek doen my eie ding.
Besig om te split op republiek.
Ek was sopas oor die Robot op republiek by Damelin.
Bakkie regs van my en BMW motor in regterbaan voor my.

Die vriendelik persoon in die BMW voertuig beweeg oor asof hy wil baan verander en toe weer terug asof hy my gesien het.
Ek vat die gap en ja toe beweeg hy oor en vat my uit.

Die bakkie was toe agter my en kon gelukkig stop.
Dit lyk asof ek sowat 30 na 40 meter oor die pad geskuif het en seker geval teen so 60km/h.
Nie seker oor die spoed nie al wat ek wel weet toe ek die bike optel was dit in 4de rat.

Die persoon in die BMW kar het wel gestop.

Die tow truck ouens was baie behulpsaam en het my ook huistoe gevat.
Het geval sowat 1 km van die huis.
 

Attachments

  • 100_0302.jpg
    100_0302.jpg
    91.3 KB · Views: 491
  • 100_0304.jpg
    100_0304.jpg
    61.8 KB · Views: 491
  • 100_0313.jpg
    100_0313.jpg
    199.3 KB · Views: 492
  • 100_0314.jpg
    100_0314.jpg
    96.6 KB · Views: 488
Top