Ek kan eerlik nie dink die getikkery is normaal nie, moet setting issues of spark issues wees. Die bike respond ook nie wanneer ek afgear (veral 3 na 2 en 2 na 1) en die throttle blip nie. Partykeer is daar net niks nie (veral as ek dit bietjie oopgemaak het) en 3 of 4 keer het die bike al gevrek - dis donners gevaarlik dan, veral op gravel. My feeling is that its running lean - and maybe have spark issues. Sorry, this pinging or tikkking wil bug me forever, I can't just live with it. It makes me not trusting the bike, even if its mental.
Only way I would guess - is to have a fully analysis on the machines at the next (40k) service??
H