Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: BMW het my weer ge******  (Read 2874 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline grizz

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,760
  • Thanked: 90 times
  • ROCHERSTER, KENT
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #20 on: March 12, 2009, 09:59:33 pm »
Sounds like you have been run up the back 9 without KY jelly mate.

Like the guys say here, if you think you can manage it yourself, then do it.

Here we help each other when it is needed, Maverick, Faantjie and others.


HOWEVER.... I would suggest you investigate further, sounds like these guys are taking a chance..... fcuking you like that.


Good luck , try get some refund at least. Offer them the option, and tell them you are going public on the forums.
NEVER EVER UNDERESTIMATE THE STUPIDITY OF OTHERS....

I LIVE IN ROCHESTER, KENT, UK.
 

Offline Tonteldoos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,613
  • Thanked: 7 times
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #21 on: March 12, 2009, 11:13:51 pm »
"BMW het my weer ge******"

Moan jy of Brag jy   :laughing4:
Challenge = Innovation = Change
 

Offline Riebeeker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #22 on: March 13, 2009, 02:28:01 am »
Ek voel saam met jou: Het nou die dag agter remskoene laat opsit die arbeid is duurder as die parte. Ek vra toe die werkswinkel-bestuurder of dit reg is toe se hy ja hulle vra R35.90 per unit en 'n unit is 5 min! Ek se toe hulle sal my nie weer sien nie daar is ander agente ook toe se hy al die agente het 'n vasgestelde prys.

My kommentaar aan hom is of sy macanics beter gekwalifiseerd is as dokters aangesien hulle duurder is? GEEN KOMMENTAAR!
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #23 on: March 13, 2009, 06:15:59 am »
Ek het gesÍ vir hulle as dit R 100 of R 200 kos Geen Probleem.

Dalk weet hulle nie hoeveel nulle moet agter die 1 wees nie.

So dis R 1007
Teen R 35.9 per unit as dit reg is.
28.05 Units
140 min   :o


Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #24 on: March 13, 2009, 07:02:09 am »
Ek spel shit want ek is moerig

Ek sal ook wees...vir myself en BMW
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #25 on: March 13, 2009, 07:12:10 am »
As die Stormers wen die naweek, dan is alles weer O.k.
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline chris g

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #26 on: March 13, 2009, 07:14:18 am »
I don't think the dealer was at fault here what you should have done was to find out what there hourly rate was and how long it would take to install those four items, if i had to install those items my own bike i wouldn't allow less than two hours
My doctor said that I should stop riding because of all my injuries...
At the moment I'm looking for a new doctor...
 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #27 on: March 13, 2009, 07:20:05 am »
I don't think the dealer was at fault here what you should have done was to find out what there hourly rate was and how long it would take to install those four items, if i had to install those items my own bike i wouldn't allow less than two hours

Ek verstaan jou punt, maar ek het die verkoopsman 'n guideline gegee van as dit R 200 of R 300 kos is dit fine.
Selfs R 400.

Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Masai

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #28 on: March 13, 2009, 07:27:30 am »
Ah Kwassi ... jy het dus met jou kontak persoon 'n naastenby prys afgespreek ... Waarom het jy dan die R 1000 betaal.? Ek sou bloot geweier het en hulle die R200 aangebied het ... dit was die afspraak. Dan moet hulle maar alles weer afhaal
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #29 on: March 13, 2009, 07:29:05 am »
Die punt is...Jy het pas 'n hele hoop moolah by hulle gespend toe jy die bike gekoop het en dan n@@i hulle jou nog sonder vaseline.

Sies BMW >:(
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #30 on: March 13, 2009, 07:29:56 am »
Ah Kwassi ... jy het dus met jou kontak persoon 'n naastenby prys afgespreek ... Waarom het jy dan die R 1000 betaal.? Ek sou bloot geweier het en hulle die R200 aangebied het ... dit was die afspraak. Dan moet hulle maar alles weer afhaal

Ek het nog nie betaal nie.
Gaan vandag soontoe en gaan gesels.
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Inprogress

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,297
  • Life's to short to be an adult!
    • Umfanjana Films
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #31 on: March 13, 2009, 08:01:42 am »
As die skool dropout wat by BMW as appie jou goed kan opsit, teen 'n hoŽr uurlikse tarief as wat 'n dokters dit vir jou opsit, kan jy dit wragtag self doen. Komaan, om 'm motorfiets te besit, deel daarvan is om self goedjies hier en daar op te sit en te stel en the diens. Dis soos 'n perd, hy het liefde nodig. Moenie vir jou 'n perd koop as jy 'n nanny kry om sy vuil boude af te fee en sy nuwe skoentjies aan te trek nie....waar is die liefde Kwassi, waar is die liefde. Dink net hoe hartseer voel die perdjie, staan daar by die weeshuis en wonder of iemand hom weer gaan lief he. Dan vat jy maar die perdjie, maar jy los hom by die agente. Sies man.

Die agente lyk heel professionneel, maar onthou, moet nooit die waarde van 'n boek oordeel deur na die kaal tannie op die voorblad te kyk nie.  :imaposer:


« Last Edit: March 13, 2009, 09:25:20 am by Inprogress »
If an idle mind is the devil's workshop, then a busy mind is God's canvas

 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #32 on: March 13, 2009, 08:04:26 am »
As die skool dropout wat by BMW as appie jou goed kan opsit, teen 'n hoŽr uurlikse tarief as wat 'n dokters dit vir jou opsit, kan jy dit wragtag self doen. Komaan, om 'm motorfiets te besit, deel daarvan is om self goedjies hier en daar op te sit en te stel en the diens. Dis soos 'n perd, hy het liefde nodig. Moenie vir jou 'n perd koop as jy 'n nanny kry om sy vuil boude af te fee en sy nuwe skoentjies aan te trek nie....waar is die liefde Kwassi, waar is die liefde. Dink net hoe hartseer voel die perdjie, staan daar by die weeshuis en wonder of iemand hom weer gaan lief he. Dan vat jy maar die perdjie, maar jy los hom by die agente. Sies man.

Die agente lyk heel professionneel, maar onthou, moet nooit die waarde van 'n boek oordeel deur na die kaal tannie op die voorblad te kyk nie.  :imaposer:

 :laughing4: :imaposer:

Goed gestel
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline BiG DoM

  • A Grahamstown Greyhound!
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 18,510
  • Thanked: 309 times
  • License Plates: GSpot EC and HUSKY EC
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #33 on: March 13, 2009, 11:32:27 am »
Kwassi.................... Kwassi, sorry tjom ek het maar geen fokken simpatie met jou nie. 30min na 6 uur in die aand by die huis voor die nuus kon jy dit self gedoen het.  :thumleft: :biggrin:


BTW throttle sensor cover??????? Please if ANY body has EVER lost a throttle body please speak up! Bling maat bling  :biggrin:

Its to protect the "Throttle Position Sensor" TPS mine is the reason I wear MX boots its tougher than my shins or boots....

Yeah and one of the reasons I have the HP2 gaurds on my 1200 ADV.
"Love is the feeling you get when you like something as much as your motorcycle" - Hunter S. Thompson

Scoots: BMW HP2E  Husky 701E  BMW R100S

 :ricky:
 

Offline umshiniwam

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 263
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #34 on: March 13, 2009, 12:02:17 pm »
I bought a centerstand from Bavarian a while back and they fitted it for me mahala.

But I guess they only would do this if it is fitting a part that you purchased from them...but yo did buy a bike from them so wtf..
 

Offline kwassi

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #35 on: March 13, 2009, 02:45:25 pm »
So was da en die sales experience was nice Het gesels oor die invoice Die job het langer gevat agv die crashbars en tenkcovers of so iets wat moes verwyder word
Solo travellers should not be considered unsociable, they are expressing their independence until they choose to do otherwise.
 

Offline Hentie @ Riders

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #36 on: March 13, 2009, 02:48:56 pm »
So next time take your own vaseline as well!


Nee dis nie nodig as julle by my koop nie want ek doen dit verniet!!!!  :mwink:  :deal:

Offline SlŠinte Mhaith

Re: BMW het my weer ge******
« Reply #37 on: March 13, 2009, 02:57:54 pm »
Daai Zambesi tak ???

Mens verwag dat as jy 'n bike by hulle koop dat hulle sulke klein goed sal opsit verniet of teen 'n minimale fooi.

Ek het ook die gevoel gekry dat hulle overcharge. 
Ja enige dealer is duur ...maar dit voel asof hulle net 'n bietjie meer as die ander dealers uit jou probeer kry.

Vir 'n tak wat op die been moet kom is dit nie 'n goeie manier om te begin nie.
Ek sal eerder volgende keer my fiets weer na Bavarian toe vat.
« Last Edit: March 13, 2009, 02:58:35 pm by SlŠinte Mhaith »
 

Offline nemo695

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 94
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #38 on: March 13, 2009, 03:05:13 pm »
so sal dit wees tot aan die einde van tyd.            :3some:
Life is short.......... MAKE IT COUNT!
 

Offline nemo695

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 94
Re: BMW het my weer ge******
« Reply #39 on: March 13, 2009, 03:05:45 pm »
jammer my mater!
Life is short.......... MAKE IT COUNT!