Jislaaik,no man dont pay it ,refuse,bought my bike from them and theyve fit my raisers etc at no cost

What broke on your bike or whats wrong with it?
?

Die bike het warm geword oppad huistoe in stadige verkeer.
Ek dink dit was stoom wat uitgekom het, maar het ook iets geruik.
Dalk het iets gebrand.
Dit het wel afgekoel toe ek vinniger ry.
Kom by die huis en sit die bike op centrestand.
Doen 'n paar goed soos sit die gps op ens.
Ry bike tot onder carport
Check die olie, maar daar is niks olie in die glasie nie. (Let wel het dit by dealership gecheck en toe was daar olie in)
Sit olie in en start bike en hy vrek na 'n paar sekondes.
Probeer weer en hy vrek omtrent dadelik.
3de keer 'n moerse meganiese geluid uit die enjin.