kwassi
Race Dog
So koop fiets by BMW 2nd hand.
Zambesi Auto
Jammer Hentie nie by jou nie agv cashflow
So vra hulle om my ekstra op die bike te sit:
1. Throttle Sensor Cover
2. Handlebar raisers
3. 12v punt
4. Oil cooler protector
Alles het ek supply.
So dink dit sal 20 min vat seker 30 min.
Nee glad nie. Hulle vra my R 1000