Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag  (Read 817 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline briv

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,626
  • Thanked: 50 times
  • I know how an Ostrich sounds!!! knaplap huh !
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« on: October 10, 2006, 10:31:14 am »
Bal en ketting het besliut dis tyd om sy stealthfighter te gaan toets en het vir my en H die super lurker saam genooi. Daars nie baie gestop nie en die fotos is maar skaars maar hier is n paar. Roete was Bellville, Sir L pass, Grabouw, regs Valley rd. , Highlands Rd. , Botrivier , Vanderstel pas, Theewaterkloof dam, Fanschoek pas, Lannerslanding bier 1, Kriges bier 2&3, Home bier 4 tot -  :D

Pertol by Zetlers

Eerste stop Arabella

Stealth fighter op pad

H s lurker op pad

Second stop na die pas, hiert ek bietjie gespeel !

Maak stof maak stof dis lekka :lol:

Spaar bietjie daai voor tyre ! :shock:

Dis lekker om so vinnige breek te vat voor die naweek begin, en dan saam met die forum chaps n lekker bier te drink, om die naweek dan af te skop  8)
oor B..erge en RIV..iere sal ons ry,
mag dit altyd tog so bly....
Yamaha AG 100. Honda XR200. Yamaha XS11.  KTM 640 ADV. BMW 650 DAKAR. Africa Twin RD07. KTM 990 ADV. BMW R1200 GS, Honda CRF 1000, Yamaha
XT 660 Z.
is jy moeg,,,,, of vaak groot gemaak?  (2StrokeDan)
 
Offline Lootch67

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: United Kingdom
  • Posts: 1,310
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #1 on: October 10, 2006, 11:53:37 am »
Nice to see the ATs in their natural element. Long live the LEGEND!!
98 Black AT & the wheel from a 04 KLR 650.
 
Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #2 on: October 10, 2006, 01:12:20 pm »
:cheers:  :cheers:  :cheers:  :cheers:  :cheers:  :hello1:  :hello1:  :hello1:  :wav: zlomg live the LEGEND
Eendag moet iemand my wys hoe lig mens my voorwiel sonder n RAMP of n Block&tackle

Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 
Offline Butch

Re: Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #3 on: October 11, 2006, 07:49:12 pm »
Quote from: "briv"
Lannerslanding bier 1, Kriges bier 2&3...

BULL!!! Mens kon met julle swys toe julle daar by Kriges aankom.  :D

Kief fotos daar, briv. Daai is van die kiefste paaie hier rond.
Live and let live.
 
Offline briv

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,626
  • Thanked: 50 times
  • I know how an Ostrich sounds!!! knaplap huh !
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #4 on: October 12, 2006, 09:26:05 am »
Ag ok Butch ....ek't my hip flask ook saam gevat  :D Niks lekkerder as so slukkie warm brannewyn om die stofdors te les nie. 8)
oor B..erge en RIV..iere sal ons ry,
mag dit altyd tog so bly....
Yamaha AG 100. Honda XR200. Yamaha XS11.  KTM 640 ADV. BMW 650 DAKAR. Africa Twin RD07. KTM 990 ADV. BMW R1200 GS, Honda CRF 1000, Yamaha
XT 660 Z.
is jy moeg,,,,, of vaak groot gemaak?  (2StrokeDan)
 
Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,359
  • Thanked: 4 times
  • Honda xpress
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #5 on: October 12, 2006, 12:14:54 pm »
Quote from: "briv"
Ag ok Butch ....ek't my hip flask ook saam gevat  :D Niks lekkerder as so slukkie warm brannewyn om die stofdors te les nie. 8)

Geen wonder jy was so aanvallig op die stofpad nie. Nou wonder ek net:
Is jy nie dalk due vir 'n lekker neerdonner nie?

Honda Xpress
 
Offline briv

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,626
  • Thanked: 50 times
  • I know how an Ostrich sounds!!! knaplap huh !
Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag
« Reply #6 on: October 12, 2006, 03:49:08 pm »
Ja ja..  net om perspektief aan jou eie woorde te gee, b&c " bliksem maar dis moeilik om stadig op n grondpad te ry"  het ek maar n bietjie vinniger gery  :? ....om dop te hou hoe jy stadiger gery het. :shock: en val sal ek seker eendag weer; maar ek gaan nie probeer nie !!!.  :lol:  :)