Dors maakerkie voorie Kriges bier laas Vrydag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

briv

Race Dog
Joined
May 3, 2006
Messages
2,810
Reaction score
98
Location
Bel-in-die-wil Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
Bal en ketting het besliut dis tyd om sy stealthfighter te gaan toets en het vir my en H die super lurker saam genooi. Daars nie baie gestop nie en die fotos is maar skaars maar hier is n paar. Roete was Bellville, Sir L pass, Grabouw, regs Valley rd. , Highlands Rd. , Botrivier , Vanderstel pas, Theewaterkloof dam, Fanschoek pas, Lannerslanding bier 1, Kriges bier 2&3, Home bier 4 tot - :D

Pertol by Zetlers

Copy2ofVrydagBikeTrip001Small.jpg


Eerste stop Arabella

Copy2ofVrydagBikeTrip004Small.jpg


Stealth fighter op pad

Copy2ofVrydagBikeTrip007Small.jpg

Copy2ofVrydagBikeTrip008Small.jpg


H s lurker op pad

Copy2ofVrydagBikeTrip010Small.jpg

Copy2ofVrydagBikeTrip011Small.jpg


Second stop na die pas, hiert ek bietjie gespeel !

Copy2ofVrydagBikeTrip012Small.jpg

Maak stof maak stof dis lekka :lol:
Copy2ofVrydagBikeTrip014Small.jpg

Spaar bietjie daai voor tyre ! :shock:
Copy2ofVrydagBikeTrip019Small.jpg


Dis lekker om so vinnige breek te vat voor die naweek begin, en dan saam met die forum chaps n lekker bier te drink, om die naweek dan af te skop 8)
 
Top