'n Vinnige Baviaans Trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mello Yello

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2008
Messages
201
Reaction score
0
Location
PE Area
Bike
Honda XR250 Tornado
Dit is wat so lekker is van hier in die Ooskaap bly, ons is so na aan Baviaans jy kan sommer jou Bike vat en ry as jy so voel en dis pressies wat ons gedoen het, Donderdag besluit om te gaan en Vrydag oggend vroeg in die pad geval.  Ons het die perfekte dag in Baviaans gehad.  Die vorige nag het daar so 'n paar druppels reen geval  (geen stof) en Vrydag was dit die meeste van die tyd tussen 14 en 16 grade in die kloof. Ons het by Uniondale uitgegaan en toe deur Avontuur en Prins Alfred Pas af in Knysna se rigting en toe deur Kom se pad met 'n vinnige draai by Buffelsbaai en tot by Wilderness waar ons gebly het.  Saterdag het ons toe met die ou teerpaaie en passe soos Grootrivier en Bloukrans langs teruggekom Uitenhage toe.

DSCF0895.JPG


DSCF0899.JPG


DSCF0898.JPG


DSCF0900.JPG


DSCF0903.JPG


DSCF0905.JPG


DSCF0909.JPG


DSCF0914.JPG


DSCF0911.JPG


DSCF0915.JPG


DSC05975.JPG


DSC05963.JPG


DSC05982.JPG


DSC05985.JPG


DSCF0931.JPG


DSCF0935.JPG


DSCF0937.JPG


DSCF0938.JPG


DSCF0942.JPG


DSCF0944.JPG


DSCF0955.JPG


DSCF0958.JPG

 
Top