Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Good Food & Braai Thread  (Read 118053 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,991
  • Thanked: 27 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2340 on: January 07, 2018, 09:35:42 pm »
Scnitzels is op 'n manier lekker maar dis eintlik vroumens en kindertjie kos

True, maar ek like om nou en dan kind te wees en 'n man met stomp tanne kou suig lekker aan daai krummels.   :lol8:

Ek bring jou marshmallows ouman.  :imaposer:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2341 on: January 14, 2018, 09:12:42 am »
Die soutrib het loop staan....
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline DirtRebell

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2342 on: January 14, 2018, 10:47:59 am »
Die soutrib het loop staan....


Nou dit lyk lekker
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 7,812
  • Thanked: 14 times
  • DILLIGAF?
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2343 on: January 17, 2018, 04:15:11 pm »
 :thumleft: