Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Good Food & Braai Thread  (Read 159844 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JFE

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2600 on: May 02, 2018, 01:41:17 pm »



Moet die kak nie in die waar gaan ons daal thread wees nie liewe bliksem nee man!!!! Ons werk hier met kos
 

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 645
  • Thanked: 37 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2601 on: May 02, 2018, 02:02:15 pm »



Moet die kak nie in die waar gaan ons daal thread wees nie liewe bliksem nee man!!!! Ons werk hier met kos
1
Hy is klaar daar!
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,398
  • Thanked: 49 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2602 on: May 02, 2018, 06:37:53 pm »
Enige idee wat julle hiermee sou maak?



Los dit maar hier vir julle om oor te kwyl

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Kom ons praat gou weer kos...

Die kinkel dat Tau dit sou kom kpm haal het toe gelukkiglik nie gebeur.

RobC se resep met die olyfolie en Worcestersous is hy toe in saam met bietjie stukkende peperkorrels .......

Sien dis nou 2 dae kort van n maand later en toevallig ook Woensdag.  Ons gaan nou braai.



Sal later of dalk eers moreoggend kan terugvoering gee wat @woody1 gaan pas. Is mos nou al amper slaaptyd vir hom

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

« Last Edit: May 02, 2018, 08:06:20 pm by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,398
  • Thanked: 49 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2603 on: May 03, 2018, 08:08:50 am »
Oor 2 dinge is ek vreeslik dankbaar
Een omdat John dit nooit kom haal het nie en twee omdat ons niemand gisteraand genooi het om die stukkie kos mee te deel 8: 8: Nee ek jok. Dit was deelkos die. Dis waarmee mens vriende treat :thumleft:

Dit is wat mens die spreekwoordelike MURGSAG noem met geur uit n ander wereld. Om dit te herhaal sal maar knetter

Die vleis vir 2 tot 3 weke oop verouder gewees en toe 4 weke in die sous en vacuum. Het gisteraand voor dit vuur toe is n stukkie rou geproe. Dit het net sout en hitte gekort. Die res was klaar daar so rou

« Last Edit: May 03, 2018, 08:10:23 am by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2604 on: May 03, 2018, 08:14:24 am »
Mens kan sommer in die marmering van die vleis en vet sien dit was nogal prima stukkies bees.  :thumleft:
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2605 on: May 04, 2018, 06:28:25 pm »
Eerste keer wat ek n volstruis steak gaarmaak. Was eintlik heel lekker, baie beter as wat ek verwag het. Sommer in n rook warm pan gemaak.

Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,829
  • Thanked: 39 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2606 on: May 04, 2018, 07:49:05 pm »
Volstruis is lekker. Soetvleis.

Biltong vorm is hy lekkerder.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,398
  • Thanked: 49 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2607 on: May 04, 2018, 08:23:58 pm »
Volstruis is lekker. Soetvleis.

Biltong vorm is hy lekkerder.

Vol bly maar net ..........vol :lol8: :lol8:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2608 on: May 09, 2018, 07:00:11 pm »
Skouertjops sommer in die oond gebak vanaand
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Dwerg

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2609 on: May 13, 2018, 11:23:52 am »
My gunstelling deel van winter. Soppie het bitter lekker uit gekom



Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2610 on: May 13, 2018, 07:03:40 pm »
Ek laaiks n sop. Het die laaste 2 weke al twee keer sop gemaak. Maar daar is min dinge wat by n boontjie sop kom, vir my is dit koning. Stadig en lank op die stoof. Tweede prys is n sop met baie gort, split ertjies en lensies.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Dwerg

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2611 on: May 13, 2018, 09:14:48 pm »
Ek stick maar by die groente en vleis. So af en dan mushroom sop maar dan moet dit op die dag geet word. Hoe vries bone en lensies? Groente sop maak ek so 10 porsies op n slag en vries dit in ziplock sakkies
Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2612 on: May 14, 2018, 06:37:28 am »
Ek stick maar by die groente en vleis. So af en dan mushroom sop maar dan moet dit op die dag geet word. Hoe vries bone en lensies? Groente sop maak ek so 10 porsies op n slag en vries dit in ziplock sakkies

Vries baie goed. Boontjie sop is asof hy dikker is as hy gevries was, dan kan hy weer so koppie water vat terwyl jy warm maak.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,182
  • Thanked: 66 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • View Profile
    • Majita Tool Supplies
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2613 on: May 14, 2018, 07:49:20 am »
Mothers Day yesterday - decided on a treat for us....

Bone Marrow on the Braai!

So good.....  :)
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,686
  • Thanked: 64 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2614 on: May 14, 2018, 07:54:42 am »
Sjo!!!!
Heerlik
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline luv2ride

  • Strand brak
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,872
  • Thanked: 22 times
  • Strand brak
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2615 on: May 14, 2018, 04:42:37 pm »
So gepraat van marrow bones, lekker uitgekrap op T-Bone :drif:

BMWF800GS and BMWR1200R
Honda NC700X -Sold; BMW1150GSA -sold
BMW F650 twin - sold
BMW F800ST - in bike heaven Kawasaki KLR 650 - sold Kawasaki ER6F -sold Yamaha FZ6 - sold BMW 1200GS - sold BMW 650 Dakar - sold Yamaha XJ750 - stolen Honda MT5 - given away as scrap
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,686
  • Thanked: 64 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2616 on: May 14, 2018, 07:44:09 pm »
Liewe aarde.
Hoe kwyl ek nou.

And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2617 on: May 16, 2018, 07:55:19 pm »
Lieslappe en arras!

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk

Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,867
  • Thanked: 61 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2618 on: May 17, 2018, 03:56:33 pm »
Ek vrek oor 'n lies in die oond of pot.   :drif: :drif:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Online Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2619 on: May 20, 2018, 04:28:25 pm »
Rooibok skenkel en nek pot, met n potbroodjie  :thumleft:
« Last Edit: May 20, 2018, 04:29:30 pm by Vintage_Mania »
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 
The following users thanked this post: Pistonpete