Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Good Food & Braai Thread  (Read 155656 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2740 on: July 07, 2018, 02:41:23 pm »
Ontbeende skaaprib, met krummelpap. Of Putu pap, soos ek hom ken. En gemaak soos ek geleer is in Zululand (Noord Natal) as kind al - hy moet wees soos reviersand. Of meer gepas, dalk, soos couscous.

Dit lyk lekker!
Wat is die ontbeenings triek/tegniek?

Ek weet nie, ek het hom so gekoop. Wat ek wel aflei as ek so na hom kyk, is dat hulle nie net die been vlak reg afgesny het nie, soos wat ek al baie met varkrib gesien het. Jy kan duidelik sien waar die bene was en die vleis tussen die bene is nog daar.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,833
  • Thanked: 58 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2741 on: July 07, 2018, 03:06:47 pm »
Ontbeende skaaprib, met krummelpap. Of Putu pap, soos ek hom ken. En gemaak soos ek geleer is in Zululand (Noord Natal) as kind al - hy moet wees soos reviersand. Of meer gepas, dalk, soos couscous.

Dit lyk lekker!
Wat is die ontbeenings triek/tegniek?

Met a skep mes sny jy die dun vlies lagie aan die beenkant af, jy sny hom weerskante van die been af, oppas vir te diep sny.  Trek dan die vleis van die onderkant af van die been.  Die vleis en been behoort nou apart van mekaar te wees, sny dan die been aan die borskant af, as jy dit genoeg doen draai jy sommer daai been af.   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2742 on: July 09, 2018, 07:23:39 pm »
Een pot lam biryani, was heerlik.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 912
  • Thanked: 3 times
  • The I was like braaaap!
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2743 on: July 10, 2018, 10:23:59 am »
Nou nie my eie bord kos nie maar hier is hy, my ouers se 40jaar huweliks herdenking so ekt goed gedink om hulle te trakteer.

Ons het "Kleiner" snut as gewoonlik gevat en hulle was so 650zar elk maar murg sag en die moeite werd.





 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,671
  • Thanked: 55 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2744 on: July 10, 2018, 10:26:48 am »
Kyk daai marmering.

En kyk daai prys!


Dit was seker moer lekker.


And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2745 on: July 10, 2018, 10:34:52 am »
Ons het "Kleiner" snut as gewoonlik gevat en hulle was so 650zar elk maar murg sag en die moeite werd.

Dit maak geen sin nie.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Carrots

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,371
  • Thanked: 4 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2746 on: July 10, 2018, 11:27:43 am »
Ons het "Kleiner" snut as gewoonlik gevat en hulle was so 650zar elk maar murg sag en die moeite werd.

Dit maak geen sin nie.

Daai is nog cheap vir Wagyu! Nie dat ek dit self ooit sal betaal nie maar nou ja.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 912
  • Thanked: 3 times
  • The I was like braaaap!
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2747 on: July 10, 2018, 01:06:42 pm »
Ons het "Kleiner" snut as gewoonlik gevat en hulle was so 650zar elk maar murg sag en die moeite werd.

Dit maak geen sin nie.

Ons weet jy eet net steak by die huis. . .   

Dit was meer oor die bederf, my ouers bly in Gatlandspan en kom nie baie in die stad nie.  My Pa se ouers ook nie meer hier om hom op die rug te klop en se knap gedaan ek meen hys 40 jaar saam met my ma en hut nog al sy hare alhoewel dit taamlik grys is! :imaposer:
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2748 on: July 11, 2018, 06:57:06 pm »
Dit is hoe ons hotdogs doen  :thumleft:
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 994
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2749 on: July 11, 2018, 09:37:57 pm »
Dit is hoe ons hotdogs doen  :thumleft:

Lyk lekker! Al wat ek ekstra sou gedoen het is regte botter op die buns..
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2750 on: July 12, 2018, 06:20:10 am »
Dit is hoe ons hotdogs doen  :thumleft:

Lyk lekker! Al wat ek ekstra sou gedoen het is regte botter op die buns..

Ek verstaan nie regtig botter op hamburgers of worsbroodjies nie. Maar as dit vir iemand lekkerder is, dan gooi.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Tman21

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 912
  • Thanked: 3 times
  • The I was like braaaap!
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2751 on: July 12, 2018, 08:28:54 am »
3mm botter aan beide kant, en die warm vleisie moet hom smelt saam met daai strepie Mayo :thumleft:
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2752 on: July 13, 2018, 01:20:39 pm »
Lekkerste

Sent from my Redmi Note 4 using Tapatalk

Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Botswana
  • Posts: 1,470
  • Thanked: 53 times
  • I am not a dude.
    • View Profile
    • The Flying Fish
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2753 on: July 13, 2018, 06:03:55 pm »
Does anyone know where to find a real boerewors roll in the Cape?
As a child my Dad and I would go to the “grass garage” in Strand every weekend to look at the cars and get a boerewors roll.
I remember juicy boerewors on a soft bun with butter, tomato sauce, mustard, and covered with onions and tomato relish.

I was craving one the other day and went to the Food Lovers Market at the Somerset West Mall. No butter on the bun, bun was dry and going stale, no onion, and just a blob of tomato sauce and mustard.

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,333
  • Thanked: 44 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2754 on: July 13, 2018, 06:33:53 pm »
3mm botter aan beide kant, en die warm vleisie moet hom smelt saam met daai strepie Mayo :thumleft:

Beslis met jou op die botter saak. Dis net nie reg sonder dit nie. VM jy is seker op diet of iets? :lol8: :lol8:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,816
  • Thanked: 36 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2755 on: July 14, 2018, 05:58:10 am »
Van Vrydag tot Vrydag  :biggrin:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,833
  • Thanked: 58 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2756 on: July 14, 2018, 06:37:58 am »
Bliksem, amper vloek ek jou.  So moet 'n bord pap en wors mos lyk.   :drif: :drif: :drif:   :thumleft:  :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,833
  • Thanked: 58 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2757 on: July 14, 2018, 06:56:48 am »
Daars paar dinge wat my warm onder die kraag maak as dit by kos kom.

Enige brood wat nie gebotter is nie, my brood of bun moet gebotter wees van kant tot kant, 
Rou groente, groente was gekook moet word moet sag wees, party gooi mos daai groente in warm water vir 'n minuut en sę dis nou gekook, dit moet darem nou ook noe oorgaar wees nie, dan raak dit 'n pappery. 
'n Aartappel wat nie geskil is nie, smaak my mos mense raak te lui om hul groente te skil. 
Chips wat nog rou is, 'n chips moet crispy aan die buitekant en sag aan die binnekant wees. 
Dieet kos, nee man, die lewe is kort genoeg.
Aangebrande kos, ek moer daai kos net so weg, kannie daai reuk hanteer nie. 

Daars nog baie ander maar ek los dit vir nou eers daar.   :pot:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,333
  • Thanked: 44 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2758 on: July 14, 2018, 08:01:39 am »
Het Nannie gisteraand kos gemaak..................?   :peepwall: :lol8: :lol8:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,333
  • Thanked: 44 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2759 on: July 14, 2018, 08:08:57 am »
Jinne Louis, nou gaan ek jou seker laat gril tot tussen die tone.

n  Kleinerige  paar aartappels in die skil opgekook tot net na die water opgeraak het. Hy moet net net raak aan gebrand...... Hel my my bek water sommer vir daai smaak nou met botter, sout en growwe peper :biggrin:

As jy die aartappel uit die pot skep moet net die swart ringetjies agterbly.
« Last Edit: July 14, 2018, 08:10:21 am by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike