Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Good Food & Braai Thread  (Read 163861 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 670
  • Thanked: 41 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2840 on: September 03, 2018, 07:33:13 am »
Ek het Donderdag 'n lunch meeting gehad in Centurion by Fleisherei se Bistro. Toevallig is dit reg langs hulle fabriek en ook hulle "Factory Deli". Binne in daai Deli van hulle het hul so blink kas vol van die wonderlikse goed.....ek kies toe T-Been uit die 35+ dae hokkie. Manne wat 'n gedoente was dit nou nie, heerlikste stuk T-Been wat ek nog ge-eet het. Hy het so ou salami reuk aan hom rou, jy weet soos daai salami wat lekker ryp en vol wit swam sit buite om. Blykbaar is dit die goeie bakteri wat aan hom werk in daai blink kas.

Ek het toe eers die bykosse gebraai en weer 'n lekker warm vuur gemaak vir daai 2 menere.

Ek vloek nie graag nie, maar ek het n intense behoefte om jou van n kant af sleg te se! NEt omdat ek intens jaloers is en daar geen kans is dat ek daar kan uitkom nie!

Vleis in Madagaskar is iets anders. DIe beeste word of 7 weke lank gedryf uit die suide of hulle word agterop op lorries gelaai, wag laat ek gou n foto soek. DIe een se kop regs en sy stert links, en die volgende een kop links stert regs ens. Hulle word geskud en gerammel en geratel oor vreeslike slegte paaie vir n paar dae. Partykeer gebeur dit dat die stert letterlik uitgeruk word.

(Ek kry nie n foto op google nie!)

Hulle kom in die stad en skaars as die voete grond vat word hulle geslag. SO die bees is nog vol adrenalien Vis Arend kan maar vertel van die soort vleis wat n ou dan kry. Taai vleis wat nie sag wor dnie

So vergewe maar my bad attitude as ke daai vleise sien!
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2841 on: September 03, 2018, 07:59:07 am »
Nou vertel jy my van daai plek.   :drif:  :drif:

Jy kan sommer sien op daai rou stuk vleis hy gaan goed wees..   :thumleft:

Ook maar eers Donderdag terloops op die plek afgekom.....maar nou weet ek waar hy is.

@Blou Zebu - dan is dit mos nou 'n gulde geleentheid om vir jou so hokkie te bou waarin jy die vleis kan los vir 35+ dae?
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 670
  • Thanked: 41 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2842 on: September 03, 2018, 08:11:30 am »
Nou vertel jy my van daai plek.   :drif:  :drif:

Jy kan sommer sien op daai rou stuk vleis hy gaan goed wees..   :thumleft:

Ook maar eers Donderdag terloops op die plek afgekom.....maar nou weet ek waar hy is.

@Blou Zebu - dan is dit mos nou 'n gulde geleentheid om vir jou so hokkie te bou waarin jy die vleis kan los vir 35+ dae?

Die adrenalien verander die chemiese karakter vd vleis. Jy kan dit nie ryp maak nie, dit raak net sleg/vrot. SO ek vloek jou maar eerder!  :peepwall:
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,203
  • Thanked: 13 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2843 on: September 03, 2018, 09:58:04 am »
Decided on a oxtail in the schlowy last night

Dirtrebell, hoekom staan daai een piesang so regop! :lol8:  Of is dit ou DR piesang?

Eerste keer wat ek sien iemand gooi piesangs by oxtail! Ek kan dink dat dit n lekker soeterige chutney smaak gee! Dankie vir die tip!
 

Offline Dwerg

The Good Food & Braai Thread
« Reply #2844 on: September 06, 2018, 12:25:55 pm »
Eks nog op my rug met n voet besering so kan nie regtig kook nie maar kon dit gister nie meer uit staan om nie my eie kos te eet nie. Sommer n pesto op die bank aan mekaar geslaan in die pestle and mortar en so vinnig chorizo gebraai vir n pasta. Vroutjie het dit aan mekaar geslaan. Daars darem min dinge so lekker soos vars pesto

« Last Edit: September 06, 2018, 12:33:46 pm by Dwerg »
Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Offline Dwerg

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2845 on: September 06, 2018, 12:28:05 pm »
Ek sal gewoonlik die basil meer tot n paste stamp maar dis maar moeilik terwyl jy l


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Offline Dwerg

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2846 on: September 06, 2018, 12:38:49 pm »
Wat kan mens nog met pine nuts maak? n Vriendin het my n half kilo sak gegee en mens kan net soveel pesto maak
Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2847 on: September 06, 2018, 12:49:16 pm »
Wat kan mens nog met pine nuts maak? n Vriendin het my n half kilo sak gegee en mens kan net soveel pesto maak

Halwe kilo sak pine nuts is sy gewig in goud werk - magtig maar die pitte het moer duur geraak. Ek gaan toevallig pan gebraaide broccoli vanaand maak met pine nuts by en 'n hoop parmesan.

Hulle werk baie goed saam met groen goete - soos broccoli, groenbone, brusselse spruite, etc. Werk ook baie lekker in couscous slaai met korente, peppers en seldery. Jy kan natuurlik voorgenoemde slaai die couscous vervang met quinoa.

*EDIT* Aspersies!
« Last Edit: September 06, 2018, 12:50:49 pm by Vintage_Mania »
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2848 on: September 06, 2018, 06:50:19 pm »
Moroccan lam frikadelle op couscous met pan gebraaide broccoli, pine nuts en parmesan

Sent from my Nokia 7 plus using Tapatalk

Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline Tonteldoos

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,560
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2849 on: September 07, 2018, 04:46:01 pm »
Decided on a oxtail in the schlowy last night
Wat maak die piesang itv smaak?
Challenge = Innovation = Change
 

Online Wayne

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2850 on: September 09, 2018, 06:20:48 pm »
Pork belly in the weber

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 

Offline Dwerg

The Good Food & Braai Thread
« Reply #2851 on: September 10, 2018, 05:30:24 pm »
Not a great photo but did a sirlion steak in the pan with butter, herbs and garlic, finished off in the oven. Came out perfect medium rare and super tasty. Youd have to go far to find a restaurant that serves the same quality

« Last Edit: September 10, 2018, 05:30:58 pm by Dwerg »
Wise Web Worx

Honda: CRF230 x 2, CRF450X, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail; BMW: G450X, F800GS, F650GS Twin, F650GS Single, R50/2; KTM: 250XCW, 690R RS, 640ADV, 950ADV; Yamaha: BWS x 2, Chappy
 

Offline Odd Dog

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2852 on: September 16, 2018, 04:56:10 pm »
Made a Biryani for lunch.

If You're going through hell, keep going.
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2853 on: September 16, 2018, 05:00:53 pm »
Ek het net gebraai. Brood gebak, arraslaai gemaak en gebraai.



Sent from my Nokia 7 plus using Tapatalk

Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online Wayne

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2854 on: September 16, 2018, 06:02:21 pm »
Test driving the rotisserie in the new gas braai.

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 

Offline Vintage_Mania

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2855 on: September 16, 2018, 06:19:38 pm »
Daai lyk nie kak nie  :thumleft:
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,919
  • Thanked: 68 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2856 on: September 16, 2018, 08:27:18 pm »
Daai lyk nie kak nie  :thumleft:

Moet se jou braai lyk ook heel goed.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,919
  • Thanked: 68 times
    • View Profile
Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2857 on: September 16, 2018, 08:37:20 pm »
Moes ook eet die naweek.

Vrydag aand pap, wors en sous

Saterdag aand was afval pot  (nogals gekoop in Pretoria)

Sondag brunch skons, dis wat oorgebly het.

Vanaand varkskouer



No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Offline Butch

Re: The Good Food & Braai Thread
« Reply #2858 on: September 18, 2018, 12:34:47 pm »
Daai afval pot  :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:
Live and let live.